Watse Bande???

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Watse Bande???

Post by klippe »

Ek moet nuwe bande op my Hilux Double cab sit en mens hoor so baie stories van bande dat ek nou glad nie meer weet watter om op te sit nie.Ek dink aan 245/75/R15 maar watse maak is die probleem.Ek weet daar gaan baie verskillende menings wees van wat die beste bande is maar al wat ek graag wil weet is watse ondervinding die manne het met watse bande.Ek wil nie graag elke 4 maande vervang nie maar ek ry baie teerpad maar wil ook nie my naam weg gooi as ek offroad gaan nie.
User avatar
Riceburner
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 842
Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
Town: JHB
Vehicle: D2 V8
Real Name: Darryl
Location: Mondeor

Re: Watse Bande???

Post by Riceburner »

BFG. Muds. Hierdie topic is baaie al oor ge pos.
User avatar
Evert Deyzel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
Town: Pretoria
Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
Real Name: Evert

Re: Watse Bande???

Post by Evert Deyzel »

Aangesien jy so baie teerpad ry sal ek sê
BFG A/T
Beter grip op die teer as die bfg muds, veral nat teer.
Kry beter kilos as muds
Minder roadnoise as muds op teer
Bietjie beter economy as muds op teer

Glad nie te sleg in die veld nie

M2CW
Evert
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift


ImageImageImage
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Watse Bande???

Post by JohanM »

Ek stem saam met Evert hierso oor die Bande. Ek sal eerder `n All terrain band aanraai as Mud terrains. Ek ry nou al my 3rde Stel BFG AT's op My hilux en is baie tevrede tot dusver.

Kilo's is baie goed en pad geraas baie min met genoeg traction in die veld. :wink:

Ek hoor die goodyear wrangler ATR's is ook baie lekker bande, maar gee blykbaar net so 40000 op `n stel. :shock:
Johan Marais
User avatar
Riceburner
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 842
Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
Town: JHB
Vehicle: D2 V8
Real Name: Darryl
Location: Mondeor

Re: Watse Bande???

Post by Riceburner »

AT's is n gemors van geld, BFnuds gee jou die selvde kilos of meer.
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: Watse Bande???

Post by Doctor V »

Kumho KL71's - Ek spin baie minder :clap:
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Watse Bande???

Post by bosjakkals »

My ondervinding AT's

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
Dadz Toy BFI

Re: Watse Bande???

Post by Dadz Toy BFI »

marie biscuits :wink:
User avatar
Senyetse
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 295
Joined: Tue Jan 13, 2009 9:37 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2000 2.7 Hilux Raider DC 4x4, OME, dual battery, Front Runner RR
Real Name: Charles
Location: Krugersdorp

Re: Watse Bande???

Post by Senyetse »

As ek mag vra, min of meer hoeveel kos 'n stel BFG AT's?
Are we there yet?
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Watse Bande???

Post by hentey »

Stadig oor die klippe my vriend Klippe,dit is jou Haailaks wat jou daar kry met enige bande of tipes van bande.Hoekom mense so baie geld op die soort of daai soort spandeer weet ek nie maar ek se jou dit..........koop waarvan jy hou of wat jy kan bekostig.As jy nie in die modder speel nie kan jy eerder gaan vir A/T. Ek weet van baie manne wat hierdie duur bande verloor het op n trippie Suidwes toe en dan huil hulle sulke lang trane.Ek het nou n stel Firestone Destenations op,maar te vroeg om te spog.
Die vorige stel was Contitracks en het so 55000 km gegee.Hou maar by die bekende goed en jy sal nie probleme he nie.Pasop vir die ingevoerde goed. 8 ) 8 ) 8 )

Die BF manne gaan my seker nou gas gee. :P :P :P
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Watse Bande???

Post by klippe »

JohanM wrote:Ek stem saam met Evert hierso oor die Bande. Ek sal eerder `n All terrain band aanraai as Mud terrains. Ek ry nou al my 3rde Stel BFG AT's op My hilux en is baie tevrede tot dusver.

Kilo's is baie goed en pad geraas baie min met genoeg traction in die veld. :wink:

Ek hoor die goodyear wrangler ATR's is ook baie lekker bande, maar gee blykbaar net so 40000 op `n stel. :shock:
Baie Dankie vir almal se menings.Johan hoeveel kilo's kry jy som min of meer op die BFG A/T ? Ek het jou tekkies die naweek gekyk en dit lyk netjies.Het iemand ondervinding op Safari Tyres se Pitbull Rebuild Tyres.Hulle lyk baie netjies maar eish ek weet nie so mooi nie
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Watse Bande???

Post by klippe »

Hentey

Gaan kyk op die forum onder die Berakah subject se foto's van die naweek se trippie.Daai Moegoe wat in die modder vas sit is ek, en dit is oor ek met "racing slicks" volgens die manne in die modder wil speel.Al is my bynaam klippe love ek dit om in die modder te speel.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Watse Bande???

Post by JohanM »

klippe wrote:Johan hoeveel kilo's kry jy som min of meer op die BFG A/T ? Ek het jou tekkies die naweek gekyk en dit lyk netjies.Het iemand ondervinding op Safari Tyres se Pitbull Rebuild Tyres.Hulle lyk baie netjies maar eish ek weet nie so mooi nie
Gerhard ek kry maklik so 70000 km per stel met nog om heelwat om te gaan. Ek moes my vorige stel vervang het op 65000 km omdat iemand my bande gesny het. Hulle het to so 40% loopvlak oorgehad. :thumbup: :thumbup:

Ek het nog nooit 'n ander band gery as die BF's op my hilux vandat ek hom het nie, dus kan ek net se na 100000 km se ry op Bf's is ek lief vir die band. Kan baie vat, en soos enige AT band chip hulle tread maklik as jy rof spin in die klippe.

Gerhard, ek moet se na die naweek en die modder ry saterdag oppad terug het die bande nie eers gechip nie, so asof ons teerpad gery het.... :twisted: :twisted:

Ek het my 31x10.5x15 bande by Tiger wheel gekry vir R 1700-00 per band met die extra versekering wat die bande dek tot op 50000 km.

Was nie die goedkoopste nie, maar ek verkies om weer op bande te ry wat ek ken. :wink:
Johan Marais
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Watse Bande???

Post by klippe »

Dankie Johan

As ek so 70 000 kry op die bande dan sal ek meer as tevrede wees.Sal bietjie rond bel en pryse kry.Ek het bietjie gaan rondsoek op die internet en afgekom op website van Safari Tyres.Hulle het 'n Pitbull rebuild tyre daar wat so ongeveer R650 elk kos.Ek dink sterk daaraan om vir my ekstra stel rims te kry en dan van hulle op te sit vir speel, sodat mens dan jou A/T bietjie spaar.

Hier is foto's van die Pitbull Tyres
2457515Pitbull.jpg
2457515Pitbull.jpg (11.46 KiB) Viewed 2341 times
Attachments
001T.jpg
001T.jpg (2.96 KiB) Viewed 2340 times
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Watse Bande???

Post by Niel »

Gerhard, dis n goeie idee en die pad tyres by langer heel. Het self 2 stelle :thumbup: Coopers en Duelers
User avatar
BlumTRD
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 502
Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
Town: South Africa
Vehicle: Hilux
Real Name: David
Location: Pretoria

Re: Watse Bande???

Post by BlumTRD »

Daai Pitbull tires are remoulds , ek sallie dit aanraai nie :think: , Veiligheid Nr 1 . Selfde patroon as bf muds , as ek dit nie mis het nie .
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16588
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2018 FJ Cruiser
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Watse Bande???

Post by ThysdJ »

Niel wrote:Gerhard, dis n goeie idee en die pad tyres by langer heel. Het self 2 stelle :thumbup: Coopers en Duelers
Een stel vir werk toe en terug ry en een stel as mamma tygervallei toe gaan :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Watse Bande???

Post by Niel »

ek visit ten minste nie die big 5 nie :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Watse Bande???

Post by klippe »

Het vandag met die manne gepraat wat agente is vir die pitbull tyres.R600 stuk en hulle beveel dit net aan vir 4x4 gebruik en nie vir elke dag se ry nie.Kan Goodyear Wranglers A/T kry vir R750 stuk. :?: Krot dan nog net ekstra stel rims of mags vir die Pitbulls :twisted:
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Watse Bande???

Post by Scorpion »

Daai loopvlak lyk dieselfde as die vorige Cooper STT's.
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Watse Bande???

Post by Cookie Monster »

Alot of guys around here have fitted Pitbulls. Most say they are very hairy to say the least at high speed eg 120km/h so just be very sure before you fit.
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
Post Reply

Return to “The Workshop”