Watse Bande???
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Watse Bande???
Ek moet nuwe bande op my Hilux Double cab sit en mens hoor so baie stories van bande dat ek nou glad nie meer weet watter om op te sit nie.Ek dink aan 245/75/R15 maar watse maak is die probleem.Ek weet daar gaan baie verskillende menings wees van wat die beste bande is maar al wat ek graag wil weet is watse ondervinding die manne het met watse bande.Ek wil nie graag elke 4 maande vervang nie maar ek ry baie teerpad maar wil ook nie my naam weg gooi as ek offroad gaan nie.
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Watse Bande???
BFG. Muds. Hierdie topic is baaie al oor ge pos.
- Evert Deyzel
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
- Real Name: Evert
Re: Watse Bande???
Aangesien jy so baie teerpad ry sal ek sê
BFG A/T
Beter grip op die teer as die bfg muds, veral nat teer.
Kry beter kilos as muds
Minder roadnoise as muds op teer
Bietjie beter economy as muds op teer
Glad nie te sleg in die veld nie
M2CW
Evert
BFG A/T
Beter grip op die teer as die bfg muds, veral nat teer.
Kry beter kilos as muds
Minder roadnoise as muds op teer
Bietjie beter economy as muds op teer
Glad nie te sleg in die veld nie
M2CW
Evert
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift
MikeM suspension with 50mm lift
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Watse Bande???
Ek stem saam met Evert hierso oor die Bande. Ek sal eerder `n All terrain band aanraai as Mud terrains. Ek ry nou al my 3rde Stel BFG AT's op My hilux en is baie tevrede tot dusver.
Kilo's is baie goed en pad geraas baie min met genoeg traction in die veld.
Ek hoor die goodyear wrangler ATR's is ook baie lekker bande, maar gee blykbaar net so 40000 op `n stel.
Kilo's is baie goed en pad geraas baie min met genoeg traction in die veld.
Ek hoor die goodyear wrangler ATR's is ook baie lekker bande, maar gee blykbaar net so 40000 op `n stel.
Johan Marais
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Watse Bande???
AT's is n gemors van geld, BFnuds gee jou die selvde kilos of meer.
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Watse Bande???
My ondervinding AT's
CJ
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Watse Bande???
Stadig oor die klippe my vriend Klippe,dit is jou Haailaks wat jou daar kry met enige bande of tipes van bande.Hoekom mense so baie geld op die soort of daai soort spandeer weet ek nie maar ek se jou dit..........koop waarvan jy hou of wat jy kan bekostig.As jy nie in die modder speel nie kan jy eerder gaan vir A/T. Ek weet van baie manne wat hierdie duur bande verloor het op n trippie Suidwes toe en dan huil hulle sulke lang trane.Ek het nou n stel Firestone Destenations op,maar te vroeg om te spog.
Die vorige stel was Contitracks en het so 55000 km gegee.Hou maar by die bekende goed en jy sal nie probleme he nie.Pasop vir die ingevoerde goed. 8 ) 8 ) 8 )
Die BF manne gaan my seker nou gas gee.
Die vorige stel was Contitracks en het so 55000 km gegee.Hou maar by die bekende goed en jy sal nie probleme he nie.Pasop vir die ingevoerde goed. 8 ) 8 ) 8 )
Die BF manne gaan my seker nou gas gee.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Watse Bande???
Baie Dankie vir almal se menings.Johan hoeveel kilo's kry jy som min of meer op die BFG A/T ? Ek het jou tekkies die naweek gekyk en dit lyk netjies.Het iemand ondervinding op Safari Tyres se Pitbull Rebuild Tyres.Hulle lyk baie netjies maar eish ek weet nie so mooi nieJohanM wrote:Ek stem saam met Evert hierso oor die Bande. Ek sal eerder `n All terrain band aanraai as Mud terrains. Ek ry nou al my 3rde Stel BFG AT's op My hilux en is baie tevrede tot dusver.
Kilo's is baie goed en pad geraas baie min met genoeg traction in die veld.
Ek hoor die goodyear wrangler ATR's is ook baie lekker bande, maar gee blykbaar net so 40000 op `n stel.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Watse Bande???
Hentey
Gaan kyk op die forum onder die Berakah subject se foto's van die naweek se trippie.Daai Moegoe wat in die modder vas sit is ek, en dit is oor ek met "racing slicks" volgens die manne in die modder wil speel.Al is my bynaam klippe love ek dit om in die modder te speel.
Gaan kyk op die forum onder die Berakah subject se foto's van die naweek se trippie.Daai Moegoe wat in die modder vas sit is ek, en dit is oor ek met "racing slicks" volgens die manne in die modder wil speel.Al is my bynaam klippe love ek dit om in die modder te speel.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Watse Bande???
Gerhard ek kry maklik so 70000 km per stel met nog om heelwat om te gaan. Ek moes my vorige stel vervang het op 65000 km omdat iemand my bande gesny het. Hulle het to so 40% loopvlak oorgehad.klippe wrote:Johan hoeveel kilo's kry jy som min of meer op die BFG A/T ? Ek het jou tekkies die naweek gekyk en dit lyk netjies.Het iemand ondervinding op Safari Tyres se Pitbull Rebuild Tyres.Hulle lyk baie netjies maar eish ek weet nie so mooi nie
Ek het nog nooit 'n ander band gery as die BF's op my hilux vandat ek hom het nie, dus kan ek net se na 100000 km se ry op Bf's is ek lief vir die band. Kan baie vat, en soos enige AT band chip hulle tread maklik as jy rof spin in die klippe.
Gerhard, ek moet se na die naweek en die modder ry saterdag oppad terug het die bande nie eers gechip nie, so asof ons teerpad gery het....
Ek het my 31x10.5x15 bande by Tiger wheel gekry vir R 1700-00 per band met die extra versekering wat die bande dek tot op 50000 km.
Was nie die goedkoopste nie, maar ek verkies om weer op bande te ry wat ek ken.
Johan Marais
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Watse Bande???
Dankie Johan
As ek so 70 000 kry op die bande dan sal ek meer as tevrede wees.Sal bietjie rond bel en pryse kry.Ek het bietjie gaan rondsoek op die internet en afgekom op website van Safari Tyres.Hulle het 'n Pitbull rebuild tyre daar wat so ongeveer R650 elk kos.Ek dink sterk daaraan om vir my ekstra stel rims te kry en dan van hulle op te sit vir speel, sodat mens dan jou A/T bietjie spaar.
Hier is foto's van die Pitbull Tyres
As ek so 70 000 kry op die bande dan sal ek meer as tevrede wees.Sal bietjie rond bel en pryse kry.Ek het bietjie gaan rondsoek op die internet en afgekom op website van Safari Tyres.Hulle het 'n Pitbull rebuild tyre daar wat so ongeveer R650 elk kos.Ek dink sterk daaraan om vir my ekstra stel rims te kry en dan van hulle op te sit vir speel, sodat mens dan jou A/T bietjie spaar.
Hier is foto's van die Pitbull Tyres
- Attachments
-
- 001T.jpg (2.96 KiB) Viewed 2337 times
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Watse Bande???
Gerhard, dis n goeie idee en die pad tyres by langer heel. Het self 2 stelle Coopers en Duelers
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Watse Bande???
Daai Pitbull tires are remoulds , ek sallie dit aanraai nie , Veiligheid Nr 1 . Selfde patroon as bf muds , as ek dit nie mis het nie .
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Watse Bande???
Een stel vir werk toe en terug ry en een stel as mamma tygervallei toe gaanNiel wrote:Gerhard, dis n goeie idee en die pad tyres by langer heel. Het self 2 stelle Coopers en Duelers
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Watse Bande???
ek visit ten minste nie die big 5 nie
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Watse Bande???
Het vandag met die manne gepraat wat agente is vir die pitbull tyres.R600 stuk en hulle beveel dit net aan vir 4x4 gebruik en nie vir elke dag se ry nie.Kan Goodyear Wranglers A/T kry vir R750 stuk. Krot dan nog net ekstra stel rims of mags vir die Pitbulls
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Watse Bande???
Daai loopvlak lyk dieselfde as die vorige Cooper STT's.
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Watse Bande???
Alot of guys around here have fitted Pitbulls. Most say they are very hairy to say the least at high speed eg 120km/h so just be very sure before you fit.
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light