Waterpomp

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Waterpomp

Post by batavia »

Die waterpomp van my Hilux 4y, 1991, lek. Gaan dit self vervang. Is Midas se waterpompe goed genoeg of moet mens maar belê in Toyota sin?
Enige spesifieke raad.

Christo
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Waterpomp

Post by The Legend »

Christo,Ek sal gaan vir egte Toyota water pomp.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Waterpomp

Post by Masekind »

Ek stem alles wat my baie geld kan kos as hy breek of my lewe kos koop ek Toyota parte
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Waterpomp

Post by Mud Dog »

Die seels van die Midas pomp sal nie so lank hou as die egte ene nie ,,,, dan sal jy al daai werk moet oor doen. :crazy:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Waterpomp

Post by Mars »

Kry pryse op Toyota en die ander make. Daar is verskillende kwaliteit "after market" pompe beskikbaar. Ek het 'n GMB pomp op my D4D gesit. Control Instruments versprei hom en ek is na 60 000 kilos nog 100% tevrede.
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Waterpomp

Post by batavia »

Dankie menere. Toyota vra R1900 terwyl Midas en Autozone hier rondom R200 is. Groot verskil. Nou net uitvind hoe groot die job is indien dit weer gedoen moet word. :surrender:

Christo
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Waterpomp

Post by Borntofish »

Die impeler is ook anders op die Toyota pomp. Vervang sommer die Thermostaat ook met n regte Toyota een terwyl jy besig is.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Waterpomp

Post by The Legend »

batavia wrote:Dankie menere. Toyota vra R1900 terwyl Midas en Autozone hier rondom R200 is. Groot verskil. Nou net uitvind hoe groot die job is indien dit weer gedoen moet word. :surrender:

Christo
Christo,Dit gaan nie oor hoe groot job dit is nie.As daardie pirate part jou op die lang pad in die steek laat of jy verloor jou engine weens oorverhitting gaan jy baie spyt wees.Om die waterpomp te vervang is n maklike en eenvoudige joppie.

Die keuse is joune
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Waterpomp

Post by Borntofish »

het jy al die prys gekry by gemini?
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Waterpomp

Post by Mars »

Die impeller op die oorspronlike pomp en die aftermarket was absoluut indenties op my bakkie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Waterpomp

Post by The Legend »

Mars wrote:Die impeller op die oorspronlike pomp en die aftermarket was absoluut indenties op my bakkie.
Marcus,hoe seker is jy dat die ou waterpomp wel n egte Toyota een was?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Waterpomp

Post by batavia »

Hi Lollie, Borntofish, Mars en andere,
Ek waardeer julle insette. Die R200 waterpompe sal ek seker nie insit nie. Die Toyota part is seker wat ek moet doen, maar nou te duur. Sal nog so dag of wat deur die whiskey bottle daarna kyk :subscribed: en verder ondersoek instel. Ek dink ek moet eers 'n draai gaan maak by 'n Indie wat ek so elke tweede jaar besoek.
Sal op hoogte hou.

Christo
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Waterpomp

Post by Mars »

Christo
Ek sal 'n beter kwaliteit aftermarket insit. Ek sal nie daardie prys betaal vir 'n egte Toyota pomp wat in elk geval vir Toyota gemaak word deur 'n derde party nie. 'n Waterpomp is 'n eenvoudige komponent. Soos dit is neig die D4Ds se oorspronklike waterpompe om te begin lek. Myne het gehou tot 190 000 maar my broer sin het nie eers 100 000 gesien nie. Moet nie die goedkoopste een kry nie. Daar is beter kwaliteit pompe. 'n Paar oproepe maak na 'n paar van jou plaaslike Parte plekke is al wat jy hoef te doen en ek het al reeds vir jou 'n naam gegee vir 'n aftermarket pomp wat goed gemaak is, sovêr goed hou, deur 'n Maatskappy versprei word met 'n goeie reputasie, in Japan gemaak word en die helfte kos van die "egte" Toyota part.
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Waterpomp

Post by batavia »

Mars
Jy het en ek het dit misgekyk. :thumbup: Sal vandag google. Die indie dink ook in die rigting wat jy voorstel.

Christo
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Waterpomp

Post by Baasvark »

Ek dink Aisin maak baie van toyota se parte vir hulle. Weet net nie van jou spesifieke motor nie.
Ek kon vir die prado 'n Aisun water pomp kry by die sparesmanne. Presies dieselfde pomp, kom net nie in 'n toyota boksie nie.
R1300 vir hom betaal 4 maande terug.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Waterpomp

Post by The Legend »

Baasvark wrote:Ek dink Aisin maak baie van toyota se parte vir hulle. Weet net nie van jou spesifieke motor nie.
Ek kon vir die prado 'n Aisun water pomp kry by die sparesmanne. Presies dieselfde pomp, kom net nie in 'n toyota boksie nie.
R1300 vir hom betaal 4 maande terug.
:thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
FIRSTGEER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1536
Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
Town: King WilliamsTown
Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
Real Name: Tony Geer
Club VHF Licence: HC 109

Re: Waterpomp

Post by FIRSTGEER »

I recently replaced the water pump on my 2,5 d4d with a GMB make which I purchased through Midas for about R600. I understand that GMB make good quality parts like pumps,universal joints etc.
Image
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Waterpomp

Post by batavia »

Dankie vir die insette. Aisin en GMB is die voorkeurkeuse. Gaan maar die bakkie vir die indie gee en is gemaklik met enige van die twee.

Christo
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Waterpomp

Post by pietpetoors »

Vra die partewinkel vir hulle beste maak. Hulle het self ook goedkoop en goeie maak.
Ek het nog nooit probleem met 'n gewone partewinkel pomp gehad nie, moet net nie die goedkoopste een vat nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Waterpomp

Post by batavia »

Om die waterpomp sage af te sluit. Het 'n echlin pomp ingesit. R350. :punch:
Nou hoop en knyp.
Wag eers dat dit breek voor julle aanval. :yahoo:

Christo
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Waterpomp

Post by Mars »

Echlin is ook 'n goeie maak. Ek gebruik al jare lank Echlin komponente. Ek dink nie jy gaan spyt wees nie.
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: Waterpomp

Post by batavia »

Terugvoering.
Dit is nou amper 12 maande. Het al so 14 000 km afgelê waarvan 6 500 km die Julie vakansie in Namibië was. Moet nog baie myle aflê om die vorige pomp te ewenaar.
:subscribed:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Waterpomp

Post by LouisZ »

Mens onderskat die goeie Aftermarket parte.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Waterpomp

Post by Mars »

Die GMB pomp wat ek in my D4D gesit het hou nou al 80 000 kilos. Nog geen probleme nie.
Post Reply

Return to “The Workshop”