Waterpomp
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Waterpomp
Christo,Ek sal gaan vir egte Toyota water pomp.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Waterpomp
Ek stem alles wat my baie geld kan kos as hy breek of my lewe kos koop ek Toyota parte
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Waterpomp
Die seels van die Midas pomp sal nie so lank hou as die egte ene nie ,,,, dan sal jy al daai werk moet oor doen.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Waterpomp
Kry pryse op Toyota en die ander make. Daar is verskillende kwaliteit "after market" pompe beskikbaar. Ek het 'n GMB pomp op my D4D gesit. Control Instruments versprei hom en ek is na 60 000 kilos nog 100% tevrede.
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Waterpomp
Dankie menere. Toyota vra R1900 terwyl Midas en Autozone hier rondom R200 is. Groot verskil. Nou net uitvind hoe groot die job is indien dit weer gedoen moet word.
Christo
Christo
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Waterpomp
Die impeler is ook anders op die Toyota pomp. Vervang sommer die Thermostaat ook met n regte Toyota een terwyl jy besig is.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Waterpomp
Christo,Dit gaan nie oor hoe groot job dit is nie.As daardie pirate part jou op die lang pad in die steek laat of jy verloor jou engine weens oorverhitting gaan jy baie spyt wees.Om die waterpomp te vervang is n maklike en eenvoudige joppie.batavia wrote:Dankie menere. Toyota vra R1900 terwyl Midas en Autozone hier rondom R200 is. Groot verskil. Nou net uitvind hoe groot die job is indien dit weer gedoen moet word.
Christo
Die keuse is joune
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Waterpomp
het jy al die prys gekry by gemini?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Waterpomp
Die impeller op die oorspronlike pomp en die aftermarket was absoluut indenties op my bakkie.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Waterpomp
Marcus,hoe seker is jy dat die ou waterpomp wel n egte Toyota een was?Mars wrote:Die impeller op die oorspronlike pomp en die aftermarket was absoluut indenties op my bakkie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Waterpomp
Hi Lollie, Borntofish, Mars en andere,
Ek waardeer julle insette. Die R200 waterpompe sal ek seker nie insit nie. Die Toyota part is seker wat ek moet doen, maar nou te duur. Sal nog so dag of wat deur die whiskey bottle daarna kyk en verder ondersoek instel. Ek dink ek moet eers 'n draai gaan maak by 'n Indie wat ek so elke tweede jaar besoek.
Sal op hoogte hou.
Christo
Ek waardeer julle insette. Die R200 waterpompe sal ek seker nie insit nie. Die Toyota part is seker wat ek moet doen, maar nou te duur. Sal nog so dag of wat deur die whiskey bottle daarna kyk en verder ondersoek instel. Ek dink ek moet eers 'n draai gaan maak by 'n Indie wat ek so elke tweede jaar besoek.
Sal op hoogte hou.
Christo
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Waterpomp
Christo
Ek sal 'n beter kwaliteit aftermarket insit. Ek sal nie daardie prys betaal vir 'n egte Toyota pomp wat in elk geval vir Toyota gemaak word deur 'n derde party nie. 'n Waterpomp is 'n eenvoudige komponent. Soos dit is neig die D4Ds se oorspronklike waterpompe om te begin lek. Myne het gehou tot 190 000 maar my broer sin het nie eers 100 000 gesien nie. Moet nie die goedkoopste een kry nie. Daar is beter kwaliteit pompe. 'n Paar oproepe maak na 'n paar van jou plaaslike Parte plekke is al wat jy hoef te doen en ek het al reeds vir jou 'n naam gegee vir 'n aftermarket pomp wat goed gemaak is, sovêr goed hou, deur 'n Maatskappy versprei word met 'n goeie reputasie, in Japan gemaak word en die helfte kos van die "egte" Toyota part.
Ek sal 'n beter kwaliteit aftermarket insit. Ek sal nie daardie prys betaal vir 'n egte Toyota pomp wat in elk geval vir Toyota gemaak word deur 'n derde party nie. 'n Waterpomp is 'n eenvoudige komponent. Soos dit is neig die D4Ds se oorspronklike waterpompe om te begin lek. Myne het gehou tot 190 000 maar my broer sin het nie eers 100 000 gesien nie. Moet nie die goedkoopste een kry nie. Daar is beter kwaliteit pompe. 'n Paar oproepe maak na 'n paar van jou plaaslike Parte plekke is al wat jy hoef te doen en ek het al reeds vir jou 'n naam gegee vir 'n aftermarket pomp wat goed gemaak is, sovêr goed hou, deur 'n Maatskappy versprei word met 'n goeie reputasie, in Japan gemaak word en die helfte kos van die "egte" Toyota part.
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Waterpomp
Mars
Jy het en ek het dit misgekyk. Sal vandag google. Die indie dink ook in die rigting wat jy voorstel.
Christo
Jy het en ek het dit misgekyk. Sal vandag google. Die indie dink ook in die rigting wat jy voorstel.
Christo
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Waterpomp
Ek dink Aisin maak baie van toyota se parte vir hulle. Weet net nie van jou spesifieke motor nie.
Ek kon vir die prado 'n Aisun water pomp kry by die sparesmanne. Presies dieselfde pomp, kom net nie in 'n toyota boksie nie.
R1300 vir hom betaal 4 maande terug.
Ek kon vir die prado 'n Aisun water pomp kry by die sparesmanne. Presies dieselfde pomp, kom net nie in 'n toyota boksie nie.
R1300 vir hom betaal 4 maande terug.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Waterpomp
Baasvark wrote:Ek dink Aisin maak baie van toyota se parte vir hulle. Weet net nie van jou spesifieke motor nie.
Ek kon vir die prado 'n Aisun water pomp kry by die sparesmanne. Presies dieselfde pomp, kom net nie in 'n toyota boksie nie.
R1300 vir hom betaal 4 maande terug.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Waterpomp
I recently replaced the water pump on my 2,5 d4d with a GMB make which I purchased through Midas for about R600. I understand that GMB make good quality parts like pumps,universal joints etc.
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Waterpomp
Dankie vir die insette. Aisin en GMB is die voorkeurkeuse. Gaan maar die bakkie vir die indie gee en is gemaklik met enige van die twee.
Christo
Christo
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Waterpomp
Vra die partewinkel vir hulle beste maak. Hulle het self ook goedkoop en goeie maak.
Ek het nog nooit probleem met 'n gewone partewinkel pomp gehad nie, moet net nie die goedkoopste een vat nie.
Ek het nog nooit probleem met 'n gewone partewinkel pomp gehad nie, moet net nie die goedkoopste een vat nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Waterpomp
Om die waterpomp sage af te sluit. Het 'n echlin pomp ingesit. R350.
Nou hoop en knyp.
Wag eers dat dit breek voor julle aanval.
Christo
Nou hoop en knyp.
Wag eers dat dit breek voor julle aanval.
Christo
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Waterpomp
Echlin is ook 'n goeie maak. Ek gebruik al jare lank Echlin komponente. Ek dink nie jy gaan spyt wees nie.
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Waterpomp
Terugvoering.
Dit is nou amper 12 maande. Het al so 14 000 km afgelê waarvan 6 500 km die Julie vakansie in Namibië was. Moet nog baie myle aflê om die vorige pomp te ewenaar.
Dit is nou amper 12 maande. Het al so 14 000 km afgelê waarvan 6 500 km die Julie vakansie in Namibië was. Moet nog baie myle aflê om die vorige pomp te ewenaar.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Waterpomp
Mens onderskat die goeie Aftermarket parte.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Waterpomp
Die GMB pomp wat ek in my D4D gesit het hou nou al 80 000 kilos. Nog geen probleme nie.