Search found 690 matches

by Andre du preez
Mon Jan 30, 2012 8:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: There goes Atlantis Dunes
Replies: 75
Views: 6024

Re: There goes Atlantis Dunes

Manne kom ons maak dit werk.......Ek ken nie al die persone wat betokke is by die "workshops" nie.Ek wil net baie dankie sê vir julle.
by Andre du preez
Mon Jan 30, 2012 7:11 am
Forum: Humor
Topic: More signs
Replies: 5
Views: 990

Re: More signs

Lekker..... :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by Andre du preez
Thu Jan 26, 2012 10:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Falcon A/T tyres
Replies: 2
Views: 821

Re: Falcon A/T tyres

Hullo Eugene ek weet nie so mooi van die maak af nie. Pryse wel nie regtig goedkoop nie. As ek vir jou kan raad gee in die self prys klas kan jy al begin kyk na Federal Couragia bande ook. Hulle A/t en M/t is nie sleg. Die probleem met van die onbekende make maar altyd seker maak oor beskikbaarheid....
by Andre du preez
Thu Jan 26, 2012 9:50 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana, Namibia, Zimbabwe December 2011 and January 2012
Replies: 42
Views: 8192

Re: Botswana, Namibia, Zimbabwe December 2011 and January 20

te, mooooooiiii.................!!!!!!!!!!!!!
by Andre du preez
Thu Jan 26, 2012 9:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member -Pierre Oosthuizen
Replies: 15
Views: 1982

Re: New Member -Pierre Oosthuizen

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Baie welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Thu Jan 26, 2012 9:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stubsie is not well
Replies: 20
Views: 2436

Re: Stubsie is not well

:wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave:


Hoop dit gaan gou beter met jou en dat jy sommer gou weer reg is om daai Super Lux van jou te bestuur.
by Andre du preez
Thu Jan 26, 2012 4:20 pm
Forum: Humor
Topic: Toyota doen dit weer...met die nommerplaat
Replies: 14
Views: 1936

Re: Toyota doen dit weer...met die nommerplaat

So,jaaaaAAAAAaaaaa...............!!!!!!
by Andre du preez
Thu Jan 26, 2012 4:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New tyre law to start next month
Replies: 27
Views: 3226

Re: New tyre law to start next month

Ek weet nie meer nie..............................................................
by Andre du preez
Mon Jan 23, 2012 9:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Please sign this Petition
Replies: 38
Views: 5377

Re: Please sign this Petition

:thumbup:
by Andre du preez
Sat Jan 21, 2012 9:25 am
Forum: Humor
Topic: WARNING:
Replies: 10
Views: 909

Re: WARNING:

sO,JAAAAAaaaaaaaaaaaaaaaaAAAAAAAAAA......!!!!
by Andre du preez
Wed Jan 18, 2012 9:56 pm
Forum: Build your own:
Topic: Roof console - SFA
Replies: 37
Views: 8526

Re: Roof console - SFA

Baie mooi gedoen. :clap:
by Andre du preez
Wed Jan 18, 2012 9:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Atlantis Experience
Replies: 20
Views: 1909

Re: Atlantis Experience

Lyk lekker.
by Andre du preez
Wed Jan 18, 2012 9:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Zero Koelkas
Replies: 12
Views: 2026

Re: My Zero Koelkas

Julian al wat ek kan lees (Model code cr35 en class N). Ek weet die verkoper het genoem dit is 'n 40L.
by Andre du preez
Wed Jan 18, 2012 10:03 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Zero Koelkas
Replies: 12
Views: 2026

Re: My Zero Koelkas

Manne baie dankie vir al die post. Nou is ek eers bly ek het die kas gekoop. Gaan na die naweek se kant kyk om te begin met my projek.
by Andre du preez
Tue Jan 17, 2012 10:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tamiya R/C cars
Replies: 35
Views: 3505

Re: Tamiya R/C cars

Lekker speel goed.........kos net baie....$$$$$$$$$$

My een staan al twee jaar op die kas. Het al paar gehaat. R/c monster trucks kan meer geld kos as 'n regte Hilux (88 model) :lmao:
by Andre du preez
Tue Jan 17, 2012 10:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Zero Koelkas
Replies: 12
Views: 2026

Re: My Zero Koelkas

Danie baie dankie vir die mooi post. Dit is wat ek wou hoor. Ek werk nog aan paar idee's van wat ek gaan doen. Ek sal tog paar foto's op laai wanneer ek begin met my projek. Ek weet ek vra baie maar as iemand 'n foto of twee het vir so iets om dit te post GrOOT ASB!!!!!
by Andre du preez
Tue Jan 17, 2012 10:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Zero Koelkas
Replies: 12
Views: 2026

Re: My Zero Koelkas

'n foto van die kas.
by Andre du preez
Tue Jan 17, 2012 10:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My Zero Koelkas
Replies: 12
Views: 2026

My Zero Koelkas

Ek het so week terug die kas oorgekoop. Dit is nog soos nuut. Ek het paar vrae oor die Zero. My bakkie gebruik ons net vir naweek kamp en as ons 'n trip aanvat is dit vir twee of so nagte. My bakkie het nie 'n canopie op nie (wil nog een bou). My eerste vraag is of iemand op die forum al hulle agter...
by Andre du preez
Mon Jan 16, 2012 4:16 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My New Project
Replies: 52
Views: 10371

Re: My New Project

Baie mooi....!!!
by Andre du preez
Mon Jan 16, 2012 2:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11884

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Dit klink na 'n lekker trip.....!!!
by Andre du preez
Mon Jan 16, 2012 2:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vredendal
Replies: 179
Views: 15365

Re: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vrede

Ja,nee nie mooi nie. Ek het amper die selfde ding oor gekom by die Melkbos interclub dag.
by Andre du preez
Sun Jan 15, 2012 12:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vredendal
Replies: 179
Views: 15365

Re: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vrede

Baie dankie almal vir die mooi post, ek is seker ons gaan baie happy wees..... :yahoo:
by Andre du preez
Sat Jan 14, 2012 11:46 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vredendal
Replies: 179
Views: 15365

Re: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vrede

Manne hoop julle het 'n baie lekker naweek........ek het nou net terug gekom vaN Walvisbaai af. Julle moet veilig terug ry.

Sorry ek wou ook so graag gegaan het...........maar soos almal sê ek het my rede!!!
by Andre du preez
Sun Jan 08, 2012 4:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!
Replies: 27
Views: 2993

Re: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!

Baie, welkom hoop jY gaan jou nuwe "wa" net so baie geniet, soos die forum. Ek wens self my pa moet weer vir hom ook 'n lux koop sodat ons kan gaan toer.
by Andre du preez
Sun Jan 08, 2012 3:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Manne ek soek 'n bak vir SFA.
Replies: 6
Views: 1519

Re: Manne ek soek 'n bak vir SFA.

dANKIE Blom maar dit is vir 'n plaas bakkie was skaap moet ry........indien ek nie reg kom nie sal ek jou tog vra. Kan jy dalk vir my PM wat jy wil he vir die bak. Baie dankie vir jou post.
by Andre du preez
Fri Jan 06, 2012 5:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vredendal
Replies: 179
Views: 15365

Re: 4x4 Camping Weekend;13 - 15 January 2012;BergKraal-Vrede

Sterkte ou Tiaan.........en voorspoed vir die nuwe jaar.Ek is daai tyd in Namibia anders was ek daar.
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello one Hello all
Replies: 17
Views: 2554

Re: Hello one Hello all

Baie welkom...!!!!
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie!!!
Replies: 11
Views: 1522

Re: Newbie!!!

Hulle Zak welkom.........Jy moet maar laat weet of jy hulp nodig het met die foto's?
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:51 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe Intekenaar
Replies: 12
Views: 1767

Re: Nuwe Intekenaar

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:baie welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:48 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Isuzu 4x2 sonder diff-lock :thumbdown: Ek het my Lux so-verlang.
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:41 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

O,ja en kyk wat het met my gebeur.......voor 'n kamp wat toe getrek was met Hilux's
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Kyk gou na die foto's. Ons was die naweek op die plaas (Kotzesrus).Hulle by 10Km van die foto's :lol: af.
by Andre du preez
Wed Jan 04, 2012 9:31 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Die lekker van so kamp is dis meeste van die tyd onbeplan. Wat ek bedoel is geen stressss.....v.b.............jy kan nie laat wees nie as jy iets vergeet het maak dit nie saak nie jy is by die huis.(t..papier)!!!! En jy kan en "Hoef" nie te kla nie want jy is by jou uie plek.
by Andre du preez
Fri Dec 30, 2011 11:51 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Radio help
Replies: 17
Views: 3379

Re: Radio help

Foto's ..............!!!!
by Andre du preez
Thu Dec 29, 2011 1:02 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie
Replies: 8
Views: 1212

Re: Newbie

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Thu Dec 29, 2011 12:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: @lantis Dunes Friday 30 December.
Replies: 57
Views: 5297

Re: @lantis Dunes Friday 30 December.

Lekkker............!!!!
by Andre du preez
Thu Dec 29, 2011 11:19 am
Forum: Daihatsu
Topic: Roof Rack complete - 90%
Replies: 10
Views: 6455

Re: Roof Rack complete - 90%

Nie sleg nie............ :thumbup:
by Andre du preez
Thu Dec 29, 2011 11:18 am
Forum: Western Cape
Topic: @lantis Dunes Friday 30 December.
Replies: 57
Views: 5297

Re: @lantis Dunes Friday 30 December.

Dylan wanneer kom jy Kaap toe ou vriend.
by Andre du preez
Thu Dec 29, 2011 7:57 am
Forum: Meet the People
Topic: TROTSE SFA HILUXER!
Replies: 8
Views: 1464

Re: TROTSE SFA HILUXER!

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Baie welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Foto's asb.............. :!: :!: :!: :!: :!: :!: :!:
by Andre du preez
Thu Dec 29, 2011 7:48 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Manne ek soek 'n bak vir SFA.
Replies: 6
Views: 1519

Re: Manne ek soek 'n bak vir SFA.

More, Allen my bakkie kort ook een. Wat soek jy vir die bak?

Maar, ja as jy dalk hoor van s/c een laat weet my asb. Die werk bakkie se bak is nou so sleg die skaap trap al deur die bak.
by Andre du preez
Wed Dec 28, 2011 4:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Manne ek soek 'n bak vir SFA.
Replies: 6
Views: 1519

Manne ek soek 'n bak vir SFA.

As iemand weet van 'n s/c bak vir Sfa pm my asb.
by Andre du preez
Wed Dec 28, 2011 3:41 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My new old baby
Replies: 12
Views: 3558

Re: My new old baby

Nie sleg nie....
by Andre du preez
Wed Dec 28, 2011 3:40 pm
Forum: Meet the People
Topic: New here - hi everyone !
Replies: 13
Views: 2228

Re: New here - hi everyone !

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Baie welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Andre du preez
Wed Dec 28, 2011 10:55 am
Forum: Meet the People
Topic: Gervis
Replies: 15
Views: 1521

Re: Gervis

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: Baie welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Waar boer jy Gerrit.....laat ek so vra waar is die plaas.
by Andre du preez
Tue Dec 27, 2011 9:44 pm
Forum: Western Cape
Topic: @lantis Dunes Friday 30 December.
Replies: 57
Views: 5297

Re: @lantis Dunes Friday 30 December.

Manne hoekom die 30' EK RY Vrydag Strandfontien toe..........


"Strandfontein"
by Andre du preez
Tue Dec 27, 2011 9:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: @lantis Dunes Friday 30 December.
Replies: 57
Views: 5297

Re: @lantis Dunes Friday 30 December.

Manne hoekom die 30' EK RY Vrydag Strandfontien toe.......... :aggresive: :aggresive: :aggresive: :aggresive:
by Andre du preez
Thu Dec 22, 2011 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: jack russel name help plz
Replies: 26
Views: 3520

Re: jack russel name help plz

:yahoo: :yahoo: "Superdog" :yahoo: :yahoo:

Dit is darm 'n baie mooi gesiggie daai.........!!!!!!!!!
by Andre du preez
Wed Dec 21, 2011 4:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: One and Only Club Sticker
Replies: 11
Views: 1685

Re: One and Only Club Sticker

So,jaaaaAAAaaaa.........baie mooi :!: :!: :!:
by Andre du preez
Wed Dec 21, 2011 1:16 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

aRNO ek dink ek sal jou vroeg in die nuwe jaar dalk op neem op daai offer. Dankie!!!
by Andre du preez
Tue Dec 20, 2011 5:24 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Jis, Arno ek wil so graag Mosselbaai se kant toe, 'n naweek reel. Louis 'n vriend van my het gesê dat Vleesbaai so lekker roete het.
by Andre du preez
Tue Dec 20, 2011 12:53 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Ja,nee dit is lekker. Wat ek probeer sê het deer die post te doen is. 'n Kamp "hoef" :lol: nie altyd ver van die huis gehou word nie. Gaan kyk maar binne 50Km van die huis af en julle sal sien daar is een of twee kamp plekke wat jy nooit aan gedink het nie.
by Andre du preez
Mon Dec 19, 2011 7:28 am
Forum: The Workshop
Topic: Baasjan word warm!!!!!
Replies: 6
Views: 1233

Re: Baasjan word warm!!!!!

Lehan jy moet vir Hoppy kry om te kyk. Het nog nie self by hom laat werk nie. Maar soos ek verstaan van die manne op die forum is hy 'n Hilux dokt!
by Andre du preez
Sun Dec 18, 2011 5:32 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

En so was die kamp, nie baie 4x4 gery nie maar ons gaan vroeg volgende jaar, so draai ry en 'n roete maak.
by Andre du preez
Sun Dec 18, 2011 5:29 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Sondag oggend op gestaan en om gery dam toe, vir lekker braai en swem.
by Andre du preez
Sun Dec 18, 2011 5:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Hier is 'n paar foto's van die bos braai.
by Andre du preez
Sun Dec 18, 2011 5:23 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Ons het gou die tente op geslaan en op gery vir die sunset en mens was dit nie mooi nie kyk net....... :clap:
by Andre du preez
Sun Dec 18, 2011 5:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Re: Ons kamp by die huis.

Louis het 'n lekker bos braai gebou. Ons werk nog aan 'n naam vir die plekkie.
by Andre du preez
Sun Dec 18, 2011 5:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ons kamp by die huis.
Replies: 22
Views: 2988

Ons kamp by die huis.

Vriende van ons bly net byte Stellenbosch en het ons genooi vir 'n "Kamp naweek" by die huis. Ek het gedink ek sal 'n paar foto's op sit om te wys hoe lekker 'n mens by die huis kan kamp.

Go to advanced search