Ons kamp by die huis.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Ons kamp by die huis.
Vriende van ons bly net byte Stellenbosch en het ons genooi vir 'n "Kamp naweek" by die huis. Ek het gedink ek sal 'n paar foto's op sit om te wys hoe lekker 'n mens by die huis kan kamp.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Louis het 'n lekker bos braai gebou. Ons werk nog aan 'n naam vir die plekkie.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Ons het gou die tente op geslaan en op gery vir die sunset en mens was dit nie mooi nie kyk net.......
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Sondag oggend op gestaan en om gery dam toe, vir lekker braai en swem.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
En so was die kamp, nie baie 4x4 gery nie maar ons gaan vroeg volgende jaar, so draai ry en 'n roete maak.
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Ons kamp by die huis.
Nice . All of this in the backyard
Lovely stuff!
Lovely stuff!
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- hendrik.earle
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
- Real Name: Hendrik
- Location: Potchefstroom
Re: Ons kamp by die huis.
Ek sal nie mind om by my huis te kamp as my agterplaas so gelyk het nie. Baie mooi!!!
We never really grow up, we only learn how to act in public.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Ons kamp by die huis.
Ditto.hendrik.earle wrote:Ek sal nie mind om by my huis te kamp as my agterplaas so gelyk het nie. Baie mooi!!!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Ja,nee dit is lekker. Wat ek probeer sê het deer die post te doen is. 'n Kamp "hoef" nie altyd ver van die huis gehou word nie. Gaan kyk maar binne 50Km van die huis af en julle sal sien daar is een of twee kamp plekke wat jy nooit aan gedink het nie.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Ons kamp by die huis.
Absoluut Andre. Ek bly in Mosselbaai en ons kamp gereeld op Hartenbos, Glentana, Victoriabaai en helaas Santos Strand, wat presies 1km van my huis is.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Jis, Arno ek wil so graag Mosselbaai se kant toe, 'n naweek reel. Louis 'n vriend van my het gesê dat Vleesbaai so lekker roete het.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Ons kamp by die huis.
Hier is baie lekker roetes binne 'n radius van 50km rondom Mosselbaai. Julle manne kan gerus 'n groepie maak en kom kuier.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
aRNO ek dink ek sal jou vroeg in die nuwe jaar dalk op neem op daai offer. Dankie!!!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Ons kamp by die huis.
Hi Arnoarnize2 wrote:Absoluut Andre. Ek bly in Mosselbaai en ons kamp gereeld op Hartenbos, Glentana, Victoriabaai en helaas Santos Strand, wat presies 1km van my huis is.
Moet jy dit nou onder ons valies se neuse invryf?Ek kom nou net van Hartenbos af.Baie lekker gekuier by jou.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Re: Ons kamp by die huis.
Lekker man, dis mos hoe dinge gedoen word
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Ons kamp by die huis.
Jislaaik Dawie, dit was regtig 'n lekker kuier. Die weer is verskriklik mooi.Lollie wrote:Hi Arnoarnize2 wrote:Absoluut Andre. Ek bly in Mosselbaai en ons kamp gereeld op Hartenbos, Glentana, Victoriabaai en helaas Santos Strand, wat presies 1km van my huis is.
Moet jy dit nou onder ons valies se neuse invryf?Ek kom nou net van Hartenbos af.Baie lekker gekuier by jou.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Johan Havenga
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 371
- Joined: Tue Sep 27, 2011 7:46 am
- Town: Heidelberg Gauteng
- Vehicle: Toyota Prado 120 V6
- Real Name: Johan
Re: Ons kamp by die huis.
Vriende van ons woon op 'n plaas net suid van Heidelberg. Die van julle wat die N3 en spesifiek De Hoek Tolplaza ken, hulle plaas is in die koppies oos van die Tolplaza.
Hulle het die hele Desember in hulle karavaan op verskeie plekke op die plaas gekamp. Die vrou is payroll manager by die mpy wat geel toerusting verkoop naby die lughawe en moes werk. Elke aand as sy by die plaas aankom, kom haal haar man haar met sy F250 en ry hulle op in die berg waar hulle kamp!
Ek dink ek moet self die naweek van die nuwejaarskok ontslae raak en my trailer daar iewers gaan opslaan!
Hulle het die hele Desember in hulle karavaan op verskeie plekke op die plaas gekamp. Die vrou is payroll manager by die mpy wat geel toerusting verkoop naby die lughawe en moes werk. Elke aand as sy by die plaas aankom, kom haal haar man haar met sy F250 en ry hulle op in die berg waar hulle kamp!
Ek dink ek moet self die naweek van die nuwejaarskok ontslae raak en my trailer daar iewers gaan opslaan!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Die lekker van so kamp is dis meeste van die tyd onbeplan. Wat ek bedoel is geen stressss.....v.b.............jy kan nie laat wees nie as jy iets vergeet het maak dit nie saak nie jy is by die huis.(t..papier)!!!! En jy kan en "Hoef" nie te kla nie want jy is by jou uie plek.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
Kyk gou na die foto's. Ons was die naweek op die plaas (Kotzesrus).Hulle by 10Km van die foto's af.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Ons kamp by die huis.
O,ja en kyk wat het met my gebeur.......voor 'n kamp wat toe getrek was met Hilux's
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre