is daar enige ouens op die wesrand wat al klaar die lexus conversion gedoen het? ek wil net weet wat gaan vir wat.
1. watse gearbox?
2. watse bellhousing?
3. engine mounts?
4. wiring en efi?
5. aircon?
6. powersteering?
7. air filter en snorkel fittings
ek wil nie kop oor gat in n ding inspring en dit is nie wortj my while nie want n ander kzte lump gaan my R16000-00 kos en ek sit tussen 2 vuure. HELP ASB!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
wie het dit al klaar gedoen?
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
wie het dit al klaar gedoen?
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: wie het dit al klaar gedoen?
Howzit, Martin!
Blom is besig met my Lexus in my SFA en hy staan in Krugersdorp. Die motor en ratkas is in, maar ons is nou net besig om alles klaar te wire en netjies te maak, dan sal alles weer uitkom om skoon te maak en te verf voor alles vir die laaste keer terug gesit sal word. Ek skat ons is seker meer as 80% klaar. Die antwoorde op jou vrae:
1.) Ons gebruik die standaard Hilux 5 spoed handrat, maar jy kan die Lexus se autobox ook gebruik. Jy sal nie die adaptor vir die Transfer case nodig he vir die autobox nie, aangesien jy 'n 4x2 het.
2.) Blom het dit by 'n ingenieurswerke laat maak (sal hom vra waar), maar daar is baie plekke wat dit doen. Met die autobox is dit natuurlik nie nodig nie.
3.) Dis een van Blom se eie patente.
4.) Blom glo net in Microtech vir die EMS. Hy het lang redes hiervoor wat alles baie sin maak, maar as jy na sy eie Lexus luister en in hom ry, sal jy ook die roete loop! (En amper almal wat 'n aner EMS hier het het probleme... )
5.) Die Lexus motor kom met 'n aircon pomp, so dit sal seker net 'n kwessie wees van alles weer opkoppel.
6.) Bly ook behoue, maar ons is nog nie daar nie, so sal jou nog nie kan se hoe nie.
7.) Die Lexus soek BAIE lug, so as jy meer in die dorp gaan ry moet jy 'n goeie cone filter opsit, maar vir die grondpad of snorkel sal jy 'n groter Donaldson nodig he.
Hoop dit help!

1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: wie het dit al klaar gedoen?
Koop eerder 'n nuwe bakkie, om 'n engine en 4x4 conversion te doen gaan jy baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaie meer uit die sak jaag. Moet nooit so tipe conversion op jou ryding doen nie, oraait vir jou speelding maar nie jou ryding nie
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: wie het dit al klaar gedoen?
Dit was my raad aan hom ook, Bennie, maar lyk my nie hy wil luister nie...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: wie het dit al klaar gedoen?
moenie tussen die vure sit nie !!!! laat waai jy gaan nie spyt wees nie !!!!ecotech wrote:is daar enige ouens op die wesrand wat al klaar die lexus conversion gedoen het? ek wil net weet wat gaan vir wat.
1. watse gearbox?
2. watse bellhousing?
3. engine mounts?
4. wiring en efi?
5. aircon?
6. powersteering?
7. air filter en snorkel fittings
ek wil nie kop oor gat in n ding inspring en dit is nie wortj my while nie want n ander kzte lump gaan my R16000-00 kos en ek sit tussen 2 vuure. HELP ASB!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
lexus rules !!!
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: wie het dit al klaar gedoen?
Ben se raad is waar - as dit jou ry / werk esel is, moenie peuter nie. Daar is altyd die "reliable factor" wat verlore gaan met conversions. Koop dan eerder die "real McCoy" en spaar 'n paar rande. Die mark is nou goed vir kopers en daar is baie 4x4's beskikbaar, selfs by die dealers waar jy jou ou skip kan inruil.
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: wie het dit al klaar gedoen?
I am busy putting a "bolt on" kit together, this includes bell housing, flywheel, engine and gearbox mounts, the same as for the 2.5 Ford/ Mazda Turbodiesels.
The Electronics i won't touch or comment on.
I prever a manual gearbox, but the one i'm busy with now uses a KZTE imported Auto Box that bolts directly onto the Lexus bell housing.
The Electronics i won't touch or comment on.
I prever a manual gearbox, but the one i'm busy with now uses a KZTE imported Auto Box that bolts directly onto the Lexus bell housing.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "