WIe het al met hierdie perde gery?? hoe vergelyk kilo etc met ander fabricate eg General Grabbers??
ek is besig om raad op te raak met die gesoek
Firestone Destination mud terrains??
- Dowe Koos
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1053
- Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
- Real Name: Hennie
Re: Firestone Destination mud terrains??
Hallo Tertius.
Ek ry al die jare Dunlop. Op die oomblik ry ek met Dunlop SP Trackgrip. Het die Richtersveld en Lesotho se paaie onder verskillende omstandighede gery. Ook vyf 4x4 dagroete gery. Geen probleme en goeie prys.

Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
- Houkswyn
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Mon May 31, 2010 4:29 pm
- Town: Parow
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 4X4
- Real Name: Etienne
Re: Firestone Destination mud terrains??
Tertius, lyk my daar is min ouens wat hierdie bande gebruik.
Ek het nou wel die all terrain bande, maar ek oorweeg om hulle weer te kry. Ek kan nie kla oor hulle nie, Dit lyk of die all terrain so tussen 60K en 80K kilos kan gee. EK het om en by 70K al gedoen met myne en daar is nog bietjie loopvlak oor. Goeie grip op nat pad en hulle was lekker stil toe hulle nuut was.
Offroad is hulle ook goed, miskien nie die beste in sand nie maar dis net my opinie, en jy soek muds wat die sand se baas is.
Die reviews van oorsee van die muds se dat hulle goed is. Hulle sal seker maar raas op teer want hulle lyk nogal aggresief?

- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Firestone Destination mud terrains??
Ja Etienne
ek verneem nou net die Destination Mud kom nie in 15" nie
ek verneem nou net die Destination Mud kom nie in 15" nie
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Firestone Destination mud terrains??
Tertius sit nou maar die BFG's op... ons weet almal jy wil dit baie graag doen.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Houkswyn
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Mon May 31, 2010 4:29 pm
- Town: Parow
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 4X4
- Real Name: Etienne
Re: Firestone Destination mud terrains??
Hilux 1 wrote:Ja Etienne
ek verneem nou net die Destination Mud kom nie in 15" nie
Hulle is beskikbaar in 15" Ek het laas jaar nog `n quote by mufasa tyres gekry op all terrain en mud terrain.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Firestone Destination mud terrains??
Mufasa prys :
31/10.5R15 General Grabber MT – R1735
31/10.5R15 General Grabber MT – R1735
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Firestone Destination mud terrains??
Ek dog jy sou ten minste 32" voorstel Eben.Warrior wrote:Mufasa prys :
31/10.5R15 General Grabber MT – R1735