96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
zoeper
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:13 pm
Town: Rawsonville
Vehicle: 96 SFA Hilux
Real Name: Pieter
Location: Rawsonville

96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by zoeper »

My Hilux SFA se arter wiele gryp as ek net effens hard op die briek trap. Ek praat nou nie van pedaal wegtrap nie, maar trap geleidelik en dan ewe skielik gryp die brieke dood vas sonder waarskuwing.
Ek het nog nie oopgemaak om te kyk nie, en wil graag eers julle raad inwin voor ek hom op blokke sit.
Enige raad sal waardeer word.
Pieter
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by Borntofish »

Daar is n load cencor valve onder die bak. Ek is seker die slim mense sal ons kan vertel hoe om hom te stel.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by CasKru »

Klink vir my of jou skoen met al sy meganiese komponente nie reg terug gesit is toe hy die laaste keer geservice is nie.

Dit kan ook die load senor wees. maar die load sensor laat hom net meer briek hoe swaarder hy gelaai is en sal nie veroorsaak dat hy net byt nie
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by CasKru »

Borntofish wrote:Daar is n load cencor valve onder die bak. Ek is seker die slim mense sal ons kan vertel hoe om hom te stel.
Jy kan die artikel raadpleeg : http://www.hilux4x4.co.za/brakes/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
zoeper
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:13 pm
Town: Rawsonville
Vehicle: 96 SFA Hilux
Real Name: Pieter
Location: Rawsonville

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by zoeper »

Baie dankie vir die inligting, klink of ek solank die blokke moet nadersleep...
Ek het onlangs die voertuig 2de hands gekoop en dit sal seker nie skade doen om maar alles self weer deur te gaan nie. Ek is bang vir die bakkie op grond (en teer) want brieke wat vasslaan klink vir my na moeilikheid wat 'n plek soek om te gebeur..

Ek luister graag as nog manne raad het.
Pieter
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by Hoppy »

Dit is iets meganies, of iets lek binne in die drom, as hy remvloeistof of olie inkry, dan maak hy so n taai pasta wat daai kan veroorsaak.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by dd6 »

As jy nog nie weet nie, Hoppy se woord is wet! Hy verstaan...
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by dd6 »

So gepraat van die load sensor, bloei hom saam met die brieke. Die mense doen dit nie.
zoeper
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:13 pm
Town: Rawsonville
Vehicle: 96 SFA Hilux
Real Name: Pieter
Location: Rawsonville

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by zoeper »

Ek het gou onder die bakkie ingeduik om die load sensor te beloer. Die lang rod wat die load sensor met die diff verbind is baie verbuig en die arm is op sy boonste limit by die load sensor asof die bakkie tot maks gelaai is. Load sensor kan dus niks verder beweeg as vrag gelaai word nie.
My bakkie se vere agter hang al bietjie wat seker kan bydra tot die probleem. Dit sal maklik genoeg wees om om die rod te buig/ stel om weer te funksioneer.
Dit lyk vir my of dit dalk die oorsaak kan wees vir die brieke wat onnodig vinnig byt agter, of is dit nie alleen genoeg om die probleem te veroorsaak?
ek sit kiekies by vir die manne wat nie kan lees nie :siffler:

Image Link Broken

Image Link Broken
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by dd6 »

Die vere wat gesak het dra definitief by! Stel hom af en kyk wat maak die brieke.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by Mud Dog »

Klink asof die LSPV nie reg gestel is nie (die 'gebuigde' rod is normaal). Stel hom effens af, maar ek glo nie dis die oorsaak van jou probleem nie, daai is seker binne in die dromme self. Iets is daar nie pluis nie - 'n veer wat los gekom het of dalk heeltemaal weg is, miskien iets gebuig of die meganisme is verkeerd aanmekaar gesit.

Daars 'n paar verskillende set-ups - as jy oop maak kan jy vergelyk watter een het jy teen die drie hieronder, en check dat als pluis is. ;-)

Brake drum RN36, RN46 models.pdf
(94.49 KiB) Downloaded 73 times
brake drum YN63 model.pdf
(147.36 KiB) Downloaded 73 times
Brake drum YN 65, YN 67 models.pdf
(86.32 KiB) Downloaded 70 times
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
zoeper
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:13 pm
Town: Rawsonville
Vehicle: 96 SFA Hilux
Real Name: Pieter
Location: Rawsonville

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by zoeper »

Dankie Andy,

Ek gaan die naweek onder hom induik en sal dan kyk of ek sy probleem kan opspoor.

Pieter
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: 96 SFA Hilux - Rear wheels lock up.

Post by Oupa Stig »

Check daai ratchet megafter wat die remskoene uitmekaar druk, myne was verkeerd om in, soortgelyke issues gehad. Ek weet tot vandag toe nie watter kant om hy moet ingaan nie, het laas die agterste remme laat skim etc by brake en clutch, so hulle het die goed hopenlik die keer reg om ingesit.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
Post Reply

Return to “The Workshop”