Lexus V8 engine complete to swop

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Striker
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Fri Jan 23, 2009 12:20 pm
Town: Dunnottar
Vehicle: Hilux V8 Lexus 4x4 D/C
Real Name: Johan

Lexus V8 engine complete to swop

Post by Striker »

Ek sit die op namens 'n kennis,

Lexus 1UZFE met Spitronics management tans nog in die bakkie te ruil vir 'n 22R masjien in goeie kondisie.

Al wat ek weet is dat sy vrou met die bakkie werk toe ry en sy soek nie die V8 nie?
As daar iemand is wat belangstel, Pm my en ek stuur sy details.
ImageImageImageImage
Bring it on!
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Lexus V8 engine complete to swop

Post by swartvark »

yoh.........dit klink na 'n kwai deal. :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: Lexus V8 engine complete to swop

Post by SKRIK NIKS »

More Johan
ek het jou n Pm gestuur ,wil net weet of jy dit gekry het
ImageImageImage
SKRIK NIKS
User avatar
Striker
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Fri Jan 23, 2009 12:20 pm
Town: Dunnottar
Vehicle: Hilux V8 Lexus 4x4 D/C
Real Name: Johan

Re: Lexus V8 engine complete to swop

Post by Striker »

More manne, Ek het Vrydag gou deur gery Sasolburg toe om die ander Lexus enjin te gaan haal wat Danie verkoop het as parte. Die rede hoekom hy die enjin wou ruil vir 'n 22R was omdat hy tussen 5 en 6 km/l gekry het op die Lexus. Die Lexus is nog nie gemap nie en kan heel moontlik beter gestel word. Hy het die Lexus in 'n IFS gesit. Nadat ons gesels het, het hy egter daarteen besluit om die Lexus uit te haal, hy gaan hom nou eerder laat dyno.
ImageImageImageImage
Bring it on!
User avatar
Striker
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 177
Joined: Fri Jan 23, 2009 12:20 pm
Town: Dunnottar
Vehicle: Hilux V8 Lexus 4x4 D/C
Real Name: Johan

Re: Lexus V8 engine complete to swop

Post by Striker »

Sommer so vir die wis en on wis, As jy Lexus in het, maak seker jou air intake kan nie water in kry nie, het nou enjin gekoop wat water ingekry het - 2 conrods gebreek, deur die blok!
ImageImageImageImage
Bring it on!
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Lexus V8 engine complete to swop

Post by Ali3n »

Water is n groot probleem met daai enjins... Vra maar vir scorpion. :twisted:

Afhangend van hoe swaer sy wa is en watse bande en ratios hy gebruik sal ek se daai motor kort sy oorspronklike ECU. Nie nodig vir Dyno nie want dan werk al die sensors soos dit moet en hy leer dan hoe hy ry. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Post Reply

Return to “Open Discussion”