2,5 4x4 SRX kort krag help

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Jacquespj
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jan 06, 2013 7:05 pm
Town: Douglas
Vehicle: 3Lxcab 4x4;2.5 SRX4x4
Real Name: Jacques

2,5 4x4 SRX kort krag help

Post by Jacquespj »

kan iemand vir my dalk se wat kan ek doen om my Hilux 2.5 meer krag te gee.
Ek weet ek het te groot tyers op gesit.
Hoe goed werk n cip??
Last edited by Jacquespj on Sun Jan 06, 2013 9:53 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: 2,5 4x4 srx

Post by JJBotes »

Goeie naand Jacques, en welkom.

Intercooler en chip ? en as dit nie genoeg is nie verander jou "diff-ratio" . . .

Maar die slim mann sal jou seker binne-kort `n beter antwoord kan gee . . .
Last edited by JJBotes on Sun Jan 06, 2013 9:29 pm, edited 1 time in total.
:thumbup:
Jacquespj
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jan 06, 2013 7:05 pm
Town: Douglas
Vehicle: 3Lxcab 4x4;2.5 SRX4x4
Real Name: Jacques

Re: 2,5 4x4 srx

Post by Jacquespj »

Dankie sal maar na almal se raad luister
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: 2,5 4x4 srx

Post by jacques kotze »

Ek het n intercooler en chip op met 31 x 10,5 x 15 bande, en vir my is sy krag genoeg.
Jacquespj
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jan 06, 2013 7:05 pm
Town: Douglas
Vehicle: 3Lxcab 4x4;2.5 SRX4x4
Real Name: Jacques

Re: 2,5 4x4 srx

Post by Jacquespj »

Ek het 265/75R16 tyers
Bakkie loop oraait tot 120kmh maar daarna mors dood 4de dan kry jy 140 ek hoor almal praat van chip ma werk dit???
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2,5 4x4 SRX kort krag help

Post by Thabogrobler »

Jong, dit bly 'n diesel trokkie.

Chip help, maar al manier wat jy daai trok bietjie meer lewe - onder die voet en ook lewens jare - gan gee is met 'n intercooler EN chip.

Jou naaste gaan sekerlik SAC in Bloem wees?

Die 2.5 maak so 100kw met die chip en cooler.

Ek sien jy ry ook 'n 3.0L? Dis dalk hoekom die 2.5 so swak voel....???
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: 2,5 4x4 SRX kort krag help

Post by Johan Kriel »

Chip help bietjie, maar kom nie naby die 3l nie. Verby gaan was nog steeeds n probleem, toe maar verkoop. Maar goeie werks bakkie. Ek ry baie lang distansies en het maar iets sterker gekoop.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
damazon
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Fri Jan 07, 2011 12:05 pm
Town: Hillcrest
Vehicle: 2009 Audi A5 Coupe AT. Need to get a Hilux again, has to be auto.
Real Name: Dave

Re: 2,5 4x4 SRX kort krag help

Post by damazon »

Hi had chip intercooler and free flow exhaust fitted

Stats as follow:
chip fitted: 99.6Kw @3500rpm, 283.2Nm @2500rpm
exhaust fitted: 104.4Kw @3500rpm, 294.7Nm @2000 rpm
Intercooler: 116.5Kw @3500rpm, 355.2 @2000rpm

Not in 3.0L territory but close!

I had 31x10.5x15 fitted in November after running 245x75x15 and although their is a slight difference it is not bad at all.
Jacquespj
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jan 06, 2013 7:05 pm
Town: Douglas
Vehicle: 3Lxcab 4x4;2.5 SRX4x4
Real Name: Jacques

Re: 2,5 4x4 SRX kort krag help

Post by Jacquespj »

Baie dankie manne vir al die raad ,gaan kyk wil ok nie n plaas se geld spandeer nie. Bakkie is 2011 model werk ma hard en ry moeilike terrein ek warry nie so erg oor spoed nie ma sleep n 4m dubbel dek sleepwa kort net daai bietjie krag wil ok nie die enjin breek nie!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2,5 4x4 SRX kort krag help

Post by Traveler »

Jacques, ek het 2 SRX'e al besit. Beste ding wat jy kan doen, laat sit 'n freeflow in van net agter die turbo tot verby die stert. En daardie 90Deg draai agter die turbo..... raak ontslae daarvan. Die manne moet vir jou mooi kurwes insit sodat die lug lekker vinnig kan hardloop.

Daarna kan jy chip en intercooler. Die uitlaat maak die grootste verskil.

As ek vandag 'n 2.5 koop is die uitlaat die heel eerste ding wat ek laat doen.
Image
Image

Know what you don't know.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”