Hilux dies in reverse gear

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Hi all - as always this is my first stop for some mechanical info - hope somebody can help.

Long story short the bolt that holds the pulley tensioner for my fan belt came loose and caused me to break down as the fan stopped spinning. There was lots and lots of smoke from the exhaust when this happened. I replaced the bolt and set the tensioner on the pulley (fan belt can move about 1 cm up and down), as well as fitted a new radiator. :thumbup:

Everything works 100% and I drove around the last few days, but in reverse gear the engine dies. ONLY in reverse, no matter how much diesel I give, she dies as soon as I let the clutch go. It is as if there is not enough diesel going through, but as I understand going forward or backwards the same injectors and belts are used?

Any ideas if the above 2 issues could be related or is there something else I am missing.

In advance thank you to all.
Vossie
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by BosveldBul »

"Hilux dies"? Never heard these words in my LIFE.

Hope someone here can help. What model hilux?
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

:lol: OK - she "stalls" when in reverse.

Its the 5L engine - 3 liter Diesel 4x4 1999 model.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Mud Dog »

Not sure the two issue can be related ...... sounds as if it could be an electrical problem .... like the reverse lights or reverse light sender unit may be interfering with the power to something like the diesel pump / injectors. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Thabogrobler »

Check die earth straps baie mooi!

Die enjin/ratkas bewwg anderste as jy agtertoe gaan as vorentoe en die earth strap kan dalk gebreek wees en met daai bietjie beweging kontak verloor.

Onthou die feedback!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Mars »

Thabo maak 'n baie interessante punt. Het jou bakkie 'n elektriese diesel pomp? Ek ken hulle nie so goed nie maar ek stem saam. Dit klink soos 'n elektriese fout.

Het die enjin baie warm geword voor jy agtergekom het die belt het afgekom?

Baie keer as die belde afspring dan beskadig hulle ander goed soos die drade wat aan die temperatuur sensors ens. kom ook. As die probleem onstaan het na die belt afgespring het sal ek die hele area aan die vookant van die enjin goed deurgaan en elke draadjie en koppelingkie inspekteer om te kyk of die draadjie af of los is.

Hoop dit help
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Polarbear2008 »

Vossie

Jou diesel hoort n cut-off solinoid te he (anders sal hy nooit kan afsit nie). Ek vermoed daar is erens n short tussen die revese ligte/switch en die diesel cut-off solinoid of dalk die ignition switch.

Het jy opgelet of jou dash enigiets snaaks doen wanneer dit gebeur? Dalk liggies wat flou aankom? Want wanneer jy jou sleutel "af sit" sny die solinoid the supply wat maak dat die engine vrek, want n diesel loop mos op compression ignition, wat bteken dat solank daar diesel is die engine sal aanhou loop!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Dankie manne - ek sal kyk en laat weet. Dit maak sin. Die engine het baie warm geword toe die belt pap geraak het, die onderste waterpyp het selfs afgeskiet van die radiator af. Natuurlik het die engin alle kompressie ook verloor.
Daar is nou al vir n maand of so n definitiewe short iewers op die bakkie - as ek die bonnet toeslaan gaan die hazzards aan (flikker twee keer). Ek het ook die central locking fuse uitgehaal - die battery drain vreeslik vinning as die fuse inbly.

Ligte op die dash kom aan (glowplugs ens., maar die radio, horlosie en lighter werk nie ( ek weet nie waar daai fuse is nie)

So daar is iewers n short - sal ondersoek instel en laat weet wat ek kry.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Mud Dog »

Vossie wrote:Dankie manne - ek sal kyk en laat weet. Dit maak sin. Die engine het baie warm geword toe die belt pap geraak het, die onderste waterpyp het selfs afgeskiet van die radiator af. Natuurlik het die engin alle kompressie ook verloor.
Daar is nou al vir n maand of so n definitiewe short iewers op die bakkie - as ek die bonnet toeslaan gaan die hazzards aan (flikker twee keer). Ek het ook die central locking fuse uitgehaal - die battery drain vreeslik vinning as die fuse inbly.

Ligte op die dash kom aan (glowplugs ens., maar die radio, horlosie en lighter werk nie ( ek weet nie waar daai fuse is nie)

So daar is iewers n short - sal ondersoek instel en laat weet wat ek kry.
Op die SFA's sit daai fuse onder die drywer se kant 'kick-panel'. Kan dalk ook so wees vir die KZ. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Polarbear2008 »

Vossie daar is klein fuse panel regs van die stuurwiel naby waar die deur en die bakkie se dash bymekaarkom. Daar is so klein deurtjie met plek vir jou vingers om in te pas en dan trek jy dit oop - dit kom heel van die dash af. Binnekant van die deksel het fuse nommers op en die klein fuses sit in n swart raampie voor jou.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Mars »

Nog iets wat ek nou aan dink. Ek het al snaakse en heeltemal onlogiese goed sien gebeur met kar elektrieks as die grond nie goed is nie. Moenie net na die earth strap op die ratkas kyk nie maar gaan jou grond draad van jou battery af ook na.
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Ek sien daar is redelik baie korrossie opgebou op die negatiewe terminaal. Die battery is splinternuut en n maand terug ingesit. Moontlik is daar n earth short op die negative kabel.

Sal almal op hoogte hou.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Mars »

Ek het al baie kere gesien dat as 'n ou so 'n skelm probleempie probeer oplos en dan wel uiteindelik die fout vind na baie gestoei dat hy tog vir jou 'n aanduiding gegee het as jy net geweet het waarvoor om te kyk. Op my Nissan Trok het hy so begin het om die battery pole aan te pak en naderhand sommer op te vreet en dit was toe al die tyd die grond draad waar hy op die onderstel vas kom. Het als daar mooi skoongemaak en verseker dat daar 'n behoorlike kontak is en die probleem is dadelik uitgesorteer. Die trok het nou wel nie baie elektrieks nie maar die helder/domp ligte wou nie altyd oorskakel nie en soms as mens die volgende oggend daar kom het die ligte sommer self aangegaan! Ek dog naderhand dit is my arbeider wat my 'n streep trek. Elektriese stroom soek altyd die roete met die minste weerstand. Om een of ander rede omdat die grond sleg was het daar stroom oor die Ligte relay begin vloei! Als mooi uitgesorteer.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Polarbear2008 »

Julle ouens moet onthou dat die bakwerk ook deel vorm van die "circuit" asof dit ook n draad is. So as die kontak daarmee swak is, kan dit allerhande probleme veroorsaak. Kyk maar hoe lyk VW golfs se agterligte as daar n swak earth is - sit die flikkerlig aan en jy't n "portable christmas tree"!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Net n update. Het (vinning) na die negatiewe kabel gekyk en niks fout gesien nie. Gister was daar geen probleme met reverse nie - het 100% gery. MAAR, vanoggend het dit weer gebeur, maar ook as ek vorentoe ry. Hulle moes my sleep die laaste 100 meter werk toe.

Weet enige iemand of daar n elektriese manual op die forum is, maar selfs beter weet iemmand van n goeie auto electrician in Midrand of Centurion. Ek is skrikkerig om terug te ry huistoe ingeval sy stall by n kruising en iemand jaag in my vas...

Dit is definitief n short of n earth wat los is, maaar ek wil nie te veel karring aan die bedrading nie, dis n gemors om uit te sorteer as dit eers nie werk nie.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by 4x4Maniac »

Het jy al toe reggekom? Ek weet daar is n auto electrician agter in dieselfde straat as The Gas Company, kan nou nie op sy naam kom nie in Hennopspark.

Kyk ook dat die starter behoorlik vas is, ek het al n probleem gehad dat ek ry en weer wil start dan agv die geskud die bakkie nie wil start nie.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Update 2. Saterdag oggend gestart - so 15km gery toe stall die bakkie. Glow plugs kom aan, maar as jy sleutel draai vat-vat die engin en gaan dan weer dood, met n klomp swart rook wat by die exhaust uitkom. Jy kan ook die diesel baie duidelik ruik.
Op die rollback na n auto electrician in Botha laan. So ver die Diesel cut-off, diesel pomp en earth drade gecheck - alles 100%.

So ver nog niks gekry nie, maar sy wil nie start nie.

Sal hopelik more meer terugvoer he.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Haboob »

Hoop jy kry die probleem gou uitgesorteer
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Hoppy »

Jy sal n kompressie toets moet doen en die injector pomp uithaal en laat toets, die swart rook dui op onverbrande diesel, of die kompressie is te laag of daar is iets fout in die pomp wat verorsaak dat hy nie die regte hoeveelheid diesel lewer nie.

as die enjin klaar is, kry sommer n KZTE met n Colt injector pomp
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Ek dink ook die probleem kan dalk kompressie wees. As die lux start hardloop die engin, maar sodra jy wegtrek val die revs en daar is geen krag nie. Het nuwe injectors laat insit so 6 maande terug.
Sal alles check soos hier voorgestel - hopelik het ek haar terug voor die naweek. :thumbup:
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Update 3. Auto electrician het nou alles gecheck. Al wat oorbly is n compression test.
Is dit iets wat ek self kan doen? As nie, wat behoort n ou te betaal vir som iets en wie stel julle voor in Centurion?

Dankie
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by LouisZ »

Vossie wrote:Dankie manne - ek sal kyk en laat weet. Dit maak sin. Die engine het baie warm geword toe die belt pap geraak het, die onderste waterpyp het selfs afgeskiet van die radiator af. Natuurlik het die engin alle kompressie ook verloor.
Daar is nou al vir n maand of so n definitiewe short iewers op die bakkie - as ek die bonnet toeslaan gaan die hazzards aan (flikker twee keer). Ek het ook die central locking fuse uitgehaal - die battery drain vreeslik vinning as die fuse inbly.

Ligte op die dash kom aan (glowplugs ens., maar die radio, horlosie en lighter werk nie ( ek weet nie waar daai fuse is nie)

So daar is iewers n short - sal ondersoek instel en laat weet wat ek kry.

Watter toestand is die Battery? Ook die isolering van die positiewe draad wat vaskom op die glowpug rail, is dit gekraak? Op my 2L het ek al gehad dat die isolering gekraak was en die 2L wou nie lekker start.
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Die battery is splinternuut - het dit in Augustus gekoop. Glowplugs is getoets - alles 100% (so se die auto electrician)
Op die stadium start die lux glad nie, maar die glowplugs kom aan en gaan af op die dash. Ek sal bly wees as dit net n draad is - dit klink heelwat makliker en goedkoper as kompressie toetse.
Sal Saterdag die bakkie gaan tou en by die huis kyk wat is wat.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by LouisZ »

Laat Load test die battery. Miskien van die baie afloop kon die battery seergekry het. Diesels hou van 'n goeie battery om te start. Net seker maak van daai + wat na die rail toe gaan van die glowplugs en die insulasie.
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Update 4 : Die Lux hardlopp weer! :thumbup:
Volgens die workshop was die Hydraulic Lifters vuil / verstop met ou olie. Hulle is uitgehaal en skoon gemaak.
Sover nog net so 50 Km gery, maar sy start 100%, voel of daar bietjie meer woema is as jy wegtrek en daar is nou amper niks rook as jy normaal ry nie.

Sal nog n paar kilo's ry en almal laat weet.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Hoppy »

Ek ruik n rot, daai enjins het nie hydraulic lifters nie?
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by LouisZ »

Ditto Hoppy :?:
Vossie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Mon Apr 21, 2008 11:00 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota Hilux D/Cab 4x4 3.0 Diesel
Real Name: Jacques Vosloo

Re: Hilux dies in reverse gear

Post by Vossie »

Dis nie goeie nuus nie. Ek weet nie te veel meganies nie, so het net herhaal wat hulle vir my gese het.
Sal die ou bietjie bel en uitvind presies waar hy gewerk het.
Post Reply

Return to “The Workshop”