Eksamen Flaters

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
Sliver
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Wed Nov 03, 2010 11:47 am
Town: Windhoek
Vehicle: HiluxVigo Smartcab D4D 4x4
Real Name: Werner

Eksamen Flaters

Post by Sliver »

* Graad 5 Afrikaans
Eksamen*



1. Waarvoor word beesvelle
gebruik?

Om die bees binne te hou



2. Wat is outobiografie?

Dis die ontstaan en geskiedenis
van die motorkar



3. Noem 5 dinge wat melk bevat?

Kaas, botter en 3 koeie



4. Wat is die verlede tyd van
eet?

Honger



5. Wat is die verkleinwoord van
Oupa?

Kleinseun



6. Wat is die teenoorgestelde van
kleinneef?

Kleinteef



7. Wat is die doel van die
kies-en oogtande?

Die kiestande kou die kos en die
oogtande kyk dat hulle die kouwerk Goed

doen.



8. Voltooi die volgende idioom:
Hoe meer Haas...

Hoe groter haaspastei



9. Wat is die meervoud van
kabeljou?

Kabeljulle



10. 'n Sin met "ter aarde
bestel..."

"Wie op ter aarde bestel so
'n groot koek?"



11. Formule vir 'n sirkel se
omtrek:

"paai straal kordaat"



12. Wat is teenoorstaande hoeke?

Hoeke wat vir mekaar kyk



13. Waarom is die seun in die
verhaal gestraf?

Omdat hy sy eie virgin van die
volkslied gesing het.



14 . Wat is 'n terminale siekte?

As jy op die lughawe siek word!



15. Vertaal in Afrikaans: "I
beg your pardon?" (My favourite) HuH?



16 . Wat noem ons iemand wat
velle looi?

Onderwyser



17. Wat kry jy as jy jou
melktande wissel?

Pepermenttande
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Eksamen Flaters

Post by Royco »

:lol: :lol:
Image Image Image Image
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Eksamen Flaters

Post by Rooies »

:lol: :lol: :lol:
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Eksamen Flaters

Post by jacques kotze »

:lol: :lol: :lol:
Post Reply

Return to “Humor”