12V Krag box

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

12V Krag box

Post by merwn »

Ek het vir my die box gebou het 4 hella plugs 1 Lighter plug en 2 Brad harris plugs
Elke plug het sy eie fuse het fuse box ingesit en die twee fuses op die batt is vir die Brad harris plugs
Het ook 'n volt gauge ingesit op die battery box ,sal photos laai sodra ek dit reg kry sukkel bietjie
Before.jpg
IMG00806-20120427-1612.jpg
IMG00807-20120427-1612.jpg
IMG00810-20120427-1613.jpg
IMG00811-20120428-1350.jpg
IMG00812-20120428-1350.jpg
IMG00813-20120428-1350.jpg
IMG00814-20120428-1350.jpg
IMG00817-20120428-1351.jpg
IMG00819-20120428-1351.jpg
IMG00824-20120428-1824.jpg
After.jpg
Last edited by CasKru on Mon Apr 30, 2012 11:07 am, edited 1 time in total.
Reason: Pics added on behalve
Image
User avatar
Sifu-Lux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 636
Joined: Tue Sep 11, 2007 9:46 pm
Town: Mount Vernon Illinois
Vehicle: GMC Sierra SLT Z71 (Used to drive a '91 SFA Hilux YN67R 4x4 ,Full OME, ARB lockers front and rear, Ford 3L V6, 35mm axle move, 33" General Grabber X3's and dual transfer cases....... Keep her safe Mud Dog!
Real Name: Andrew

Re: 12V Krag box

Post by Sifu-Lux »

:thumbup:
Sifu-Lux....I will miss you
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 12V Krag box

Post by OOOOMS »

Netjies :thumbup:

Dit lyk asof daar nog baie plek is in die boks....wat gaan jy nog indien wel daarin pak?

Net 'n voorstel met die siggy plugs, jy is bietjie beperk as jy goed daarop wil pak(weet nie?) maar dalk 'n idee om die plugs te beskerm ingeval daar iet op val terwyl jy ry.....dalk is dit nie jou plan nie?

Maar verder lyk dit netjies gedoen :thumbup:
User avatar
merwn
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 354
Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
Town: Kriel
Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
Real Name: Nick

Re: 12V Krag box

Post by merwn »

Dankie
Ek het klaar my tester daar in gesit ,en sover gaan daar niks op gepak word nie as ek iets daar op moet sit sal ek eers beskermik daar op sit.My folgende goed wat ek wil maak is 'n alu canopy en rakke binne indie bak.
Image
Post Reply

Return to “Build your own:”