Uitlaatpyp

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Gemsbok
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
Real Name: Lappies
Club VHF Licence: HC186

Uitlaatpyp

Post by Gemsbok »

Die uitlaatpyp wat van die linkerkant van die enjin uitkom is baie laag aan die onderkant van my trokkie. Soveel so dat dit aan die voorste deel van die trokkie die punt is wat die laagste is. Kan mens die pyp sny en verander sodat dit uit die pad sal wees?
Attachments
Klerksdorp-20120311-00047 (Medium) (Small).jpg
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Uitlaatpyp

Post by Quintin »

Hi Lappies die pyp kan verander word en as jy dit nie self wil doen nie sal enige een van die exhaust plekke dit sommer chop chop vir jou doen, daai exhaust van jou sal oral vashaak en dit is tog nie wat n mens wil he nie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Gemsbok
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 73
Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
Real Name: Lappies
Club VHF Licence: HC186

Re: Uitlaatpyp

Post by Gemsbok »

Dankie Quintin. Ja, dit kan maklik gebeur. Ek was gelukkig tot dusver, maar dit is ook nie asof ek al van Zyls gaan ry het nie.
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Uitlaatpyp

Post by Quintin »

maar jy gaan nog en jy haak dalk net vas waar jy dit die minste verwag en dan is jy gestrand met dalk groter skade as net n gebuigte exhaust
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Uitlaatpyp

Post by Rebel 4x4 »

Nogal "weird" dat die exhaust ouens nie die "bends" volgens jou ou pyp gemaak het nie. Ek onthou toe ek Rebel se S/S s'n opgesit het, het hulle 'n masjien gehad wat dieselfde "bends" gemaak as die ou pyp.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: Uitlaatpyp

Post by Quintin »

:o: :o: dit is gewoonlik die operator wat maar net nog n exhaust bou het dalk nie eers self n voertuig nie so hy dink nie eers so ver ne want daar is mos baie plek daar so hoekom moet hy hom so tight maak. :shock2: :shock2:
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Uitlaatpyp

Post by ToyX4 »

Lappies, as jy daai exhaust wil uitsort, vat hom vir Pepa, hy is direk langs Toynis op die N12.
ImageImage
Image
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Uitlaatpyp

Post by george »

het al self gewonder oor die 2,7 IFS se pyp wat so onder die prop shaft loop.
Het iemand al die IFS se pypie verander?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”