Net ñ 'tip' op IFS 2.7 Hilux 4x4 outer c.v joints.

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
J.C Avis
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
Town: Otjiwarongo
Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
Real Name: Japie
Location: Namibië

Net ñ 'tip' op IFS 2.7 Hilux 4x4 outer c.v joints.

Post by J.C Avis »

Ek het gou die naweek nuwe c.v joint rubbers vervang op ñ klient se d/c en soos die duiwel dit wil hê,met die uitslaan van die outer cv,breek die snapon ring. Nerens in Nam kry jy so ñ ring nie,net bestel,5 dae uit S.A.!!!! Toe vat ek ñ spring van die selfde size dikte en omtrek en knip hom op size,dit werk! So volgende keer,bakkies wat se kilos hoog is en cv's nie gedoen is nie se snapon ring kry ñ plat kant van wear en tear,dan kan die ring nie meer vanself meegee om die outer cv te laat uitkom nie. Die snapon ring is rond. Kry maar vroegtydig die snapon ring voor jul cv's doen,veral in Nam!! :thumbup:
J.C Avis
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Net ñ 'tip' op IFS 2.7 Hilux 4x4 outer c.v joints.

Post by OOOOMS »

Dankie Japie, as dit met my gebeur in Nam, bel ek jou sommer.... :lol: :lol: :lol:
Post Reply

Return to “The Workshop”