Page 1 of 1

GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS

Posted: Wed Aug 03, 2011 7:56 pm
by KALAHARIBEES
Manne! Ek sien Gabriel adverteer 'replacement-shocks' vir die OEM stelsels - ek lei af hulle wou nie se OME nie! Ek het hulle geskakel en hulle bevestig dat dit gemaam is om te pas op voertuie wat reeds gelig is met een of ander stelsel - blykbaar kan die skokbrekers op 5-6cm speling hanteer en dit klnk volgens hulle na 'n sterk shock. Het enige iemand dit al probeer?

Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS

Posted: Wed Aug 03, 2011 8:11 pm
by CasKru
Nog nie probeer nie maar as ek nou reg onthou is die prys nie ver van die Real McCoy af nie so mens kan maar net sowel die regte ding koop

Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS

Posted: Thu Aug 04, 2011 9:06 am
by jacques kotze
Dit lyk na n goeie produk, sal ook graag wil weet hoe goed/sleg hy is in vergelyking met ander in dieselfde klas.

Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS

Posted: Thu Aug 04, 2011 10:40 am
by KALAHARIBEES
Die prys verskil drasties: OME 4 Shocks op D4D R7200 in Bloem, Safari HDP R890 P.Shock by Autozone... Presies die helfde. Ek is net onseker oor hoe die goed gaan hou! Gaan maar die kans vat! Sal laat weet as Boesman op sy pens le in Sossusvlei!

Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS

Posted: Thu Aug 04, 2011 11:20 am
by george
KALAHARIBEES wrote:Die prys verskil drasties: OME 4 Shocks op D4D R7200 in Bloem, Safari HDP R890 P.Shock by Autozone... Presies die helfde. Ek is net onseker oor hoe die goed gaan hou! Gaan maar die kans vat! Sal laat weet as Boesman op sy pens le in Sossusvlei!
Dis 'n goeie prys op die Safari.Die ouens het gereken dit gaan tussen R1350-R1500 per shock wees

Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS

Posted: Thu Aug 04, 2011 11:51 am
by Turbo
Die Gabriel HDP is slpinternuut op die mark.

Jy sal seker een van die eerstes wees om dit te fit.

Ek is seker dit sal van uitstaande gehalte wees :thumbup: