GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
- KALAHARIBEES
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Mon Sep 06, 2010 6:32 pm
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4X4
- Real Name: Neville
GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
Manne! Ek sien Gabriel adverteer 'replacement-shocks' vir die OEM stelsels - ek lei af hulle wou nie se OME nie! Ek het hulle geskakel en hulle bevestig dat dit gemaam is om te pas op voertuie wat reeds gelig is met een of ander stelsel - blykbaar kan die skokbrekers op 5-6cm speling hanteer en dit klnk volgens hulle na 'n sterk shock. Het enige iemand dit al probeer?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
Nog nie probeer nie maar as ek nou reg onthou is die prys nie ver van die Real McCoy af nie so mens kan maar net sowel die regte ding koop
To God be the glory
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
Dit lyk na n goeie produk, sal ook graag wil weet hoe goed/sleg hy is in vergelyking met ander in dieselfde klas.
- KALAHARIBEES
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Mon Sep 06, 2010 6:32 pm
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4X4
- Real Name: Neville
Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
Die prys verskil drasties: OME 4 Shocks op D4D R7200 in Bloem, Safari HDP R890 P.Shock by Autozone... Presies die helfde. Ek is net onseker oor hoe die goed gaan hou! Gaan maar die kans vat! Sal laat weet as Boesman op sy pens le in Sossusvlei!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
Dis 'n goeie prys op die Safari.Die ouens het gereken dit gaan tussen R1350-R1500 per shock weesKALAHARIBEES wrote:Die prys verskil drasties: OME 4 Shocks op D4D R7200 in Bloem, Safari HDP R890 P.Shock by Autozone... Presies die helfde. Ek is net onseker oor hoe die goed gaan hou! Gaan maar die kans vat! Sal laat weet as Boesman op sy pens le in Sossusvlei!
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Turbo
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Town: Brackenfell Cape Off-road Country
- Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
- Real Name: Jaco
Re: GABRIEL SAFARI HDP SHOCKS
Die Gabriel HDP is slpinternuut op die mark.
Jy sal seker een van die eerstes wees om dit te fit.
Ek is seker dit sal van uitstaande gehalte wees
Jy sal seker een van die eerstes wees om dit te fit.
Ek is seker dit sal van uitstaande gehalte wees