Dankie vir die Sneeu kykers

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Dankie vir die Sneeu kykers

Post by bosjakkals »

Wat n verwarde mens was ek nie vanmiddag toe ek in die daglig die roete tussen Van Reenen en Harrismth aanpak van die werk af, gewoontlik ry ek dit donker oggend en donker aand.

Dit is net ongelooflik hoeveel mense geen respek het vir hulle self en die omgewing nie.Oral waar die mense gestop het om fotos te neem van mammie en die kinders in en op die sneeu en die oulikste sneeu manne bou het hulle alle tipe JUNK net daar langs die pad gelos. Van gebruikte baba doeke tot brandy bottels ens........

As dit weer so mooi sneeu hier by ons en hulle hulle maniere by die huis los bly dan sommer ook by die huis want sulke morsjorse is nie welkom nie en ek dink almal voel so oor hulle area waar hulle bly

Nou het ek klaar gal bebraak en kan vir almal wat nie hier was nie se dit was besonder mooi en heerlik tot die ys begin smelt toe hol ek weg Rustenburg toe sal later fotos post

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

Post by OOOOMS »

Ai dis sad.... :thumbdown: Seker ouens wat nooit uitkom nie, dis die ouens wat moan oor die 4x4's maar hulle is ongelig..... :twisted: :twisted: :twisted:
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

Post by AM Racing »

And they want to regulate us.......
ImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

Post by CasKru »

Ai dis jammer om te hoor CJ. Party mense het absoluut net geen respek vir hulle self en hulle mede mens nie... Is soos 'n kanker in die land van ons :(
To God be the glory
Bernie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 83
Joined: Mon Nov 17, 2008 10:04 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2004, Legend 35
Real Name: Bernie

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

Post by Bernie »

Once an Honorary Office at one of the Parks found a full bag of urine neatly placed next to the road...used nappies are common.

I think we should start a "Hate noise and rubbish" in nature campaign.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

Post by ChrisF »

CJ ek het so paar jaar terug gaan sneeu kyk buite Ceres, Matroosberg se kant toe.

Welgestelde mense, in hul mercs en allerlei 4x4's ... Die heining drare is sommer plat getrap dat mamma en kinders makliker in die landerye\vrugte boorde kan instap ....

ek het my GESKAAM vir my medemens op daai dag ! en dis "ons mense" .... :(

volgende keer neem ek fotos en plaas dit oral waar mense kan sien hoe "ons mense" hul soos ongemanierde "goed" gedra .......
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Dankie vir die Sneeu kykers

Post by bosjakkals »

volgende keer neem ek fotos en plaas dit oral waar mense kan sien hoe "ons mense" hul soos ongemanierde "goed" gedra .......[/quote]


Klink vir my na plan :banned:
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
Post Reply

Return to “Open Discussion”