Namibie
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Namibie
Paul geen fotos = dit het nooit gebeur nie ......
o ja - ek IS jaloers ! Mens daai is n MOOI land en ek wil so gou moontlik weer n paar weke daar spandeer !
o ja - ek IS jaloers ! Mens daai is n MOOI land en ek wil so gou moontlik weer n paar weke daar spandeer !
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Namibie
ja nee ek wonder self of hy rerig erig da was
Re: Namibie
Yo Paul, dis seker die kortste report wat ek in 'n lang tyd gelees het....PAUL NEL wrote:Ons was vir ,n heerlike 7 dae in Namibie,van die oranjerivier deur kaokoland tot by Epupa valle en etosha pan
Hoop daar is nog info
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Namibie
beslis die kortste!OOOOMS wrote:Yo Paul, dis seker die kortste report wat ek in 'n lang tyd gelees het....PAUL NEL wrote:Ons was vir ,n heerlike 7 dae in Namibie,van die oranjerivier deur kaokoland tot by Epupa valle en etosha pan
Hoop daar is nog info
Laii darem 'n paar pics!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Namibie
Los hom ma , seker nog moeg na die trip . Ek is seker hy sal later foties stuur.
Re: Namibie
Janee, dit is nogals 'n ver trippie daai!TheoF wrote:Los hom ma , seker nog moeg na die trip . Ek is seker hy sal later foties stuur.
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Namibie
nog nie gedoen nie, droom nog, miskien volgende jaar.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Namibie
Eendag as ek groot is met n regte werk sal ek ook gaan. Toe ek nie my d/cab 4x4 gehad het nie toe kon ek bekostig om te gaan, nou het ek die d/cab paaiement, nou het ek nie geld oor om te gaan nie
- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Namibie
Sal interesant wees om bietjie meer info te kry. Waar het julle oorgeslaap, hoeveel km jul per dag gedoen het en wat is da om te sien by die bogenoemde plekke.
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: Namibie
Ek sou die thread so begin het.:
- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: Namibie
En die volgende post so iets :....