Wat lyk die beste
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Wat lyk die beste
Met die kapie of sonder, 31 x 10's of 30 x 9's? Die is my vrou se bakkie, en sy wil om die dood nie die kleiner wiele op he nie
Re: Wat lyk die beste
Net so allerdaags rondry....kappie af, lyk beter ook met 31's
Sonder kappie maak ook helwat verskil in brandstof verbruik!
Sonder kappie maak ook helwat verskil in brandstof verbruik!
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Wat lyk die beste
31's sonder canopy...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Wat lyk die beste
31's.....
Re: Wat lyk die beste
Stem saam met Heinrich
Nah - die 2de ene met die jagraam Dit lyk meer na besigheid
Nah - die 2de ene met die jagraam Dit lyk meer na besigheid
- Tiger7
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 972
- Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
- Real Name: Jonathan
Re: Wat lyk die beste
31"11.5" R15.
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Wat lyk die beste
Eerste foto!!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Wat lyk die beste
Ditto...31" sonder canopy met Roll bar
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
Re: Wat lyk die beste
31 sonder die kanopy maar ek sal jou ruil as jy wil
- NardusJVR
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: hilux 2.8TD
- Real Name: Nardus
- Location: Louis Trichardt
- Contact:
Re: Wat lyk die beste
31's sonde trali of kappie. net roll bar en tnneu cover!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Wat lyk die beste
tipies stads japie .... ek verkies METdie canopy .... dan kry jou goedjies nie so maklik voetjies nie .... (maar daai glas word GOU gebreek vir iets waardevol)
- Smurf
- High Range 4WD
- Posts: 70
- Joined: Thu Aug 26, 2010 8:39 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '93 hilux 4x4 d/c (2.2).31"bfg muds,long range fuel tank,tjm front bumper,canvas canopy,duel battery system,tnt branch+ss exhaust.
- Real Name: Pieter
Re: Wat lyk die beste
31's sonder kappie, sal miskien beter wees met kappie vir vrou.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Wat lyk die beste
jagermeister wat wil jy ruil? jou bakkie?
Moet se die bakie lyk die mooiste soos op foto 1, soos mamma se "dis my bkkie los daardie wiele op.........."
Moet se die bakie lyk die mooiste soos op foto 1, soos mamma se "dis my bkkie los daardie wiele op.........."