KZTE Cylinder Head Removal

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Hi guys

My KZ is still overheating after the replacement of the radiator cap, thermostat & waterpump. The next step will be the head - check for cracks and head gasket replacement. Is this something one can d.i.y.? or is it to be left for the specialists? Is there anyone on the forum that has done a head gasket replacement.

All help, suggestions will be appreciated.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Thabogrobler »

Hallo Louis,

Kontak vir Stuart Gravett, dis al persoon wat ek naby my Hilux vertrou - hy werk self aan die voertuig, nie 'n handlanger of appy nie.

083 292 1577
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Ai Louis

Ek is jammer om te hoor jou bakkie word nog warm.Ek was eintlik bly vir jou part toe jy laat daar van St lucia af laat weet het hy word nie meer warm nie.

Ek hoop daar is nie groot fout met die head nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Dawie

Op die stadium verwag ek die ergste - Gekraakte Head :thumbdown: .

Ek het besluit om nie die perd op te saal nie en my KZ na 'n besigheid toe gevat wat my vriend altyd gebruik. Ek het 'n bietjie met die eienaar gepraat en dit klink asof hy weet wat hy doen - hy gebruik ook net egte onderdele. My KZ sal ook nie die eerste wees wat hy so 'n probleem uitsorteer nie. Dit maak my nogal bekommerd oor my besluit 2 jaar gelede of diesel die regte besluit is/was :confused: . Indien dit die head is, is die raming so R13000 :thumbdown: indien net 'n gasket dan sal dit so R4000 uitwerk.

Ek hou julle op hoogte
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Hi Louis

Ek het baie respek vir die KZTE masjien.Volgens my een van die beste masjiene wat Toyota ooit gemaak het.Dit blyk dat die head by sommige kraak.Sterkte ek hoop dit is net n gasket.

As ek weer n Toyota moet koop.sal dit n KZTE wees.

Groete
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Dawie

Dankie, nou voel ek heelwat beter :yahoo: . Die plek vat vandag my radiator in. Hulle vermoed daar is dalk 'n probleem :beg: . Ek hou nogals van hulle benadering - begin by die basics :thumbup: .

Groete
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Vlak vark »

hi Louis.
Hou ons maar op hoogte. Lyk vir my ek en jy is in die selfde bootjie.
Ek het my lux se water pomp afgehaal en hy makeer niks nie. Die manier wat die water vloei as die waterpomp af is maak nie baie sin nie.
Dit lyk meer asof die water amper net in die blok sirkileer alhoewel die radiator ook warm word.
Ek het n ekstra heat sensor en gaudge gekoop wat ek wil insit on te kyk hoeveel verskil daar is.
One life, one dream, one toyota
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Hallo almal

Op die stadium lyk dit nie te sleg nie :yahoo: . Hulle het die rad vir 'n derde keer getoets, en met lug (sonder water) nogals 'n redelike ernstige lek gekry. So my KZ kry 'n nuwe rad :dance1: :dance1: :thumbup: . Ek hou rerig van hierdie ouens se benadering. Hulle begin by die begin :thumbup: :thumbup: . Sal hopelik my KZ Vrydag terug kry, en dan is hy reg vir volgende naweek - Marekele. Ek hou julle op hoogte indien die situasie verander.

Groete
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Hi Louis

Is jou bakkie nou reg?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Dawie

Hulle sê so. Ek kry hom more terug. Die voor diff het by die side shaft seël gelek - ek het dit sommer ook laat reg maak.

Was die fout toe net by die radiator?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Yip, hulle sê so. Ek sal die water in elk geval van nou af meer check, veral in die begin. Dit is interessant dat 2 Silverton Radiators nie die lek opgetel het met hulle druk toets nie. Die lek het eers gewys toe die rad leeg was en hulle dit met lug gedruk toets het. Hulle (Centurion) mening was 70% head gasket - amper was die head af. Het heelmoontlik iets te doen met dat water se molekules groter is as suurstof s'n.

Wel tyd sal leer, maar 'n mens moet ook maar glo en vertrou.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Hi Louis

Hoe loop jou bakkkie nou?Is hy reg?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Hilux01 »

Louis hou ons op hoogte.

Ek ondervind dat die hitte meter ook styg op my KZ wanneer ek swaar gelaai is en teen bulte opgaan op warm dae veral nou toe ons in die Karoo was oor Des. Ek gaan verseker die radiator eerste laat check. (Hy styg so tot tussen die rooi en die halfpad merk - drie kwart?)

By wie het jy die "lug" toets gedoen?
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Henk

Ek het my KZ by TDL Auto Service in Harties gehad. Hulle het hom met lug laat toets.

Ek het gister weer gesleep (temp was ±30 grade) en geen probleem nie. Vandag het ek vir so 4 ure "ge-off road" hiet by Marekele, en ook geen probleme nie. Sy watervlak bly ook konstant en die temp meter so net onder half. Ek het met al die gesukkel ook my rad cap en thermostat vervang. As ek jy is begin ek met dit. Ek het myne by Toyota gekoop - so ± R600. Ek hoop die info sal help.

Groete
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Vlak vark »

Louis, dit is uitstekende nuus. Ek het ook vanoggend my trok se radiator ingevat. Een gat gehat waar hy gesweet het. Hy het nie water gebruik nie, so ek hoop my probleme is ook opgelos.
One life, one dream, one toyota
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Nico

Ek hoop vir jou part ook so. Dit is nie lekker as daar fout is, en 'n mens kan nie die fout raakvat nie.

Sterkte
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Hilux01 »

Dankie Louis :thumbup:

Ek gaan verseker begin by die begin, ek gaan ook n snorkel opsit hierdie week sal interessant wees om te sien of dit al help of nie... :problem:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Ek is besig om pryse te kry om my head te vervang - sorry nie myne nie, my KZ s'n :oops:

- Die goedkoopste kwotasie tot op hede is ±R13000 vir die hele job insluitende 'n nuwe head :cry:
- Toyota vra my R11900 net vir die head (sonder valves) :thumbdown: :(
- SAC vra R18000 om die job te doen :o:
- Ek kan 'n nuwe head vir R3400 kry en so ±R150 per valve = R4600
Ek moet nog pryse vir gaskets ens. kry en vir ingenieurs werke (valves fit ens), maar kom ons
sê/hoop dit sal nie meer as R2500 alles saam wees nie.
Dit behoort my dan so rondom R7000 te kos ipv die goedkoopste R13000. My broer het
aangebied om te help en hy maak nogals uit

Ek wil dan ook terselfder tyd 'n EGT gauge installeer - weet iemand dalk waar ek een kan koop. Ek soek nie die "clamp" tipe nie. My inlet manifold moet in elk geval af, so ek wil dit eerder "behoorlik" doen. Sodra die KZ weer "reg" loop wil ek monitor wat die uitlaat gasse se temp is.

Sodra ek data het sodat ek die EGT kan vergelyk, wil ek die "intercooler & Chip" roete gaan - ek sal nog 'n bietjie oplees op die website wat ander manne tot nou toe gedoen het.

Maar voor ek 'n skroef/bout/moer los maak, moet SAC vir my check en sê wat hulle opinie is. Dit kos R450.

Ek hou julle op hoogte van die vordering.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Sterkte Louis

Ek hou jou vordering dop.Ek het so gehoop dat dit nie nodig vir jou sal wees om die head te vervang nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Dawie

Ja, ek het ook so gehoop, maar dit lyk my die probleem is by die head.

Groete
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Hilux01 »

Louis,

Ek stem saam, laat hulle eers 100% seker wees dit is die head wat gegaan het, dis baie geld om uit te le as dit nie die moeilikheid is nie... :shock:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Louis

Is die head nou al af?Het jy die fout gekry?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Dawie

Die head is nog nie af nie, maar hy "gaan" af. My KZ was by Dastek Donderdag en hulle het 'n druk toets gedoen. Die resultate was "negatief", m.a.w. daar is 'n lek - of gasket of gekraakte head. :cry: . Die goedkoopste kwotasie tot nouis R13 000 en die duurste R38 000. Dit is 25% van wat ek vir my KZ betaal het.

1) Die Head kom 8 Feb af.
2) Maandag gaan dit in vir 'n pressure test R200.
3) Indien die head nie gekraak is nie kry hy nuwe valves en valve guides.
4) Indien hy gekraak is, kry hy 'n nuwe "pirot" head R4250 met valves. Gasket set, nuwe head boute ens. Kos so ±R1000.
5) Ek gaan probeer om 'n EGT gauge terselfdertyd te installeer.
6) Sodra ek seker is die probleem is opgelos en ek het 'n paar EGT lesings (gewoon ry, woonwa sleep ens) dan kom die intercooler en chip - Dastek op die stadium en behalwe as iemand anders 'n beter verskaffer het. Ek doen dit nie vir ekstra krag nie (ek is nie haastig nie, en my KZ ry vir my lekker soos hy is), maar vir 'n koeler inlaat en dan natuurlik 'n koeler uitlaat .

Ek hou julle op hoogte

Groete
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Hi Louis

Dink jy n "pirot" head is die regte ding?Kry jy enige waarborg op hom?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Prowler
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jan 23, 2011 6:01 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: Hilux 3.0KZ-TE
Real Name: Scott

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Prowler »

Hi Guys! Joined recently. Bought my KZ-te last yr. Similar problems!
Have you maybe thought about buying a imported engine and starting out fresh. Toyota quoted me R75000 to replace head and for a new block cause one of the sleeves was warped as well. Cylinder head cracked
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Thabogrobler »

Prowler wrote:Hi Guys! Joined recently. Bought my KZ-te last yr. Similar problems!

Got a block for you!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Niel »

Scott welcome to the forum. That is a hell of an amount of money - why not then rather go for as second hand D4D motor?
esajoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Thu Mar 19, 2009 8:19 am
Town: Benoni
Vehicle: Isuzu D/C 2.8 & Toyota D/C 3.0 KZ-TE
Real Name: Jose

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by esajoda »

Prowler wrote:Hi Guys! Joined recently. Bought my KZ-te last yr. Similar problems!
Have you maybe thought about buying a imported engine and starting out fresh. Toyota quoted me R75000 to replace head and for a new block cause one of the sleeves was warped as well. Cylinder head cracked

They not call stealers for fun!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Lollie wrote:Hi Louis

Dink jy n "pirot" head is die regte ding?Kry jy enige waarborg op hom?
Dawie

Hier is die "gamble".

Toyota vra ±R14000 vir 'n head (saam met valves). Ek kan 'n imported engine kry vir R14500 - op 'n foto lyk die engine nie te goed nie (witroes), hoeveel kilo's het die ding gedoen ens. ens.? Die aftermarket head kos 'n derde van die prys. Op 4X4Community is daar ouens wat sukses gehad het met aftermarket heads (http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=60048" onclick="window.open(this.href);return false;). Die head het 'n 12 maande waarborg. Ek hou julle op hoogte - hopelik kan my geval weer baie ander ouens met soortgelyke probleme 'n arm en 'n been spaar.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

louis fourie wrote:

Sterkte Louis,Ek hoop dat jou bakkie aan die einde van die dag reg sal wees(soos wat jy wil he hy moet wees)kan nie anders wees nie want jy sit kwaliteit tyd in.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Thabogrobler »

Louis,

Hey jy Head for Africa probeer en ook Headzone?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Skilpad4X4
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Sun Sep 05, 2010 8:47 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2004 Toyota kzte
Real Name: Dawie

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Skilpad4X4 »

Hallo Louis
Voor jy iets koop moet jy net seker maak ivm die head en valves jy kry 2tipes heads en die valves is verskillende lengtes wat die gasket aanbetref is jou beste om by toyota te koop nie groot verskil in prys kyk ook na die dikte van die gasket, as jy iets verder wil weet kan jy my kontak
Dawie
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Skilpad4X4 wrote:Hallo Louis

PM my asb met jou sel nommer. Ja ek is bewus van die verskillende diktes head gaskets. Daar is 'n 0.8 - 0.9mm (word aangedui met "1 gat" aan die agter kant van die gasket), 0.9 - 1.0mm (2 gate), 1.0 - 1.1mm (3 gate). Ek weet ook van die valve lengtes, ek sal dit check sodra die head af is.

Groete
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:Louis,

Hey jy Head for Africa probeer en ook Headzone?
Thabo

Is Heads for Africa die een in Krugersdorp?
User avatar
MonsterKZTE
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Sat Jun 12, 2010 7:09 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Toyota Fortuner D4D 4x4
Real Name: Klippies
Location: Vanderbijlpark

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by MonsterKZTE »

Het net verlede week my KZTE terug gekry nadat sy head ook vervang is deur F&D Tune Up in Vanderbijlpark (pa en seun).
Hulle het nuwe head ingesit asook thermostat vervang, Toyota antifreeze ingegooi, pressure test gedoen vir R 8500.00.
Het alreeds so 'n 1000 km afgele en enigste probleem wat ek het en dit lyk my dit is 'n common probleem is dat die heat gauge na driekwart gaan met opdraandes as dit warm is.

Groete
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Thabogrobler wrote:Louis,

Hey jy Head for Africa probeer en ook Headzone?
Thabo

Die prys wat ek gekry het is by Components for Africa in Krugersdorp.

Ek verstaan nie die volgende nie:

Ek het nou net (Dinsdagmiddag 18:30) my rad cap oopgemaak nadat ek Sondag laas met die KZ gery het. Die verkoelingssisteem was onder druk en het geblaas. Indien daar 'n lek/kraak was sou die druk teen die tyd al "uitgelek" het. Dit slaan my dronk :disgust: :shock2:

Nou net met my broer gepraat en dit maak s'n. Die druk van die pistons is hoër as die druk in die verkoeling sisteem, so die druk sal nie verlaag en uitgaan soos dit ingekom het nie. Die positiewe kant van dit is dat die verkoeling sisteem nie lek nie! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Last edited by louis fourie on Tue Feb 01, 2011 6:46 pm, edited 1 time in total.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

MonsterKZTE wrote:Het net verlede week my KZTE terug gekry nadat sy head ook vervang is deur F&D Tune Up in Vanderbijlpark (pa en seun).
Hulle het nuwe head ingesit asook thermostat vervang, Toyota antifreeze ingegooi, pressure test gedoen vir R 8500.00.
Het alreeds so 'n 1000 km afgele en enigste probleem wat ek het en dit lyk my dit is 'n common probleem is dat die heat gauge na driekwart gaan met opdraandes as dit warm is.

Groete
Klippies

Dit is hoekom ek van plan is om 'n EGT gauge te installeer en die CHT probe te gebruik om water temp te meet. Die akkuraatheid van die meter op die dash is so akkuraat soos wanneer jy 'n shifting vir 'n vernier gebruik :o: :cry: .
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Thabogrobler »

louis fourie wrote:
Thabogrobler wrote:Louis,

Hey jy Head for Africa probeer en ook Headzone?
Thabo

Is Heads for Africa die een in Krugersdorp?
Jip, so ver ek kan onthou het my neef so jaar of twee gelede 'n kz head daar gery vir iets soos R4000.

MAAR ek weet Headzone het 'n A en B tipe - iets met kwaliteit ens te doen. Maak maar mooi seker.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Vlak vark »

Het iemand al die "Famous" kraak al gesien. Ek is nie n mechanic nie maar my ondervinding is dat daar 2 tipes "crack head of blown head gasket" is.
1.Kraak na n olie kanaal- kry water in die olie.
2.Kraak na piston- kry water wat uitblaas uit sisteem en pype laat bars.

Ek het ook al alles gedoen behalwe head vervang. Myne verloor nie water nie, en het ook nie water in die olie nie?
Hy word net warm as ek hard ry op n opdraande?
One life, one dream, one toyota
Prowler
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jan 23, 2011 6:01 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: Hilux 3.0KZ-TE
Real Name: Scott

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Prowler »

Good luck! Bought an imported engine for R12500 with a 3month guarantee.
Has 90602Km. Looks really good. It's a risk but seemed the best solution for me.
Only time will tell.
Tough choices, will keep you posted
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Vlak vark »

Vervang die enjin (R15000) enjin den. Nuwe head R3000 en hy is bare back.
Ek begin dink dat die probleem le by die sirkulasie. Daar gaan te min water na die verkoeler en die water sirkuleer meer in die enjin.
Sal die naweek die termostaat af haal, warm maak en kyk hoet seat in die blok. Dan vat ons dit van daar af.
One life, one dream, one toyota
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Wel, more kom die head af. Dan sal ek in 'n beter posisie wees om 'n besluit te neem. As die pistons goed lyk en die blok is nie "ge-warp" nie (wat ek nie glo sommer sal gebeur nie) dan dink ek, ek gaan die "head roete" volg.

Thabo

Ek het gister met Werner van Headzone gepraat en jy is reg, daar is 2 tipes heads. 'n A-Tipe wat 'n Italiaanse maak is met brons valve guides, en 'n B-Tipe wat êrens van die Ooste af kom. Altwee is turbo heads. Werner meen dat die "goedkoop" heads van sy mededingers aangepas word vir 'n turbo, maar dat hulle nie lank hou nie. Volgens hom is die A-tipe beter as die Toyota head. Hy sê ook dat EGT baie belangrik is. By 752°C begin Aliminium se struktuur verander. Volgens hom is 340°C tot 650°C normaal, en solank jy die EGT onder 650°C hou sal jy nooit 'n probleem kry nie. Hy meen ook dat dit nie 'n slegte idee is om 'n EGT gauge op te sit nie. Die A-Tipe kos R7800 en die B-Tipe R5400. Headzone vra dan so ±R750 om die ou head "oor te bou" op die nuwe head. Werner sê ook dat 'n intercooler jou enjin warmer laat loop. Die intercooler koel die lug af en verhoog dan die digtheid van die lug wat beter verbranding tot gevolg het, m.a.w. warmer EGT. Maak sin vir my.

EGT gauge kyk ek na Comet Aviation se TC-1. Hulle sê jy kan die CHT kanaal van die TC-1 gebruik om water temp te meet. Totale koste (gauge en 2 probes is R1890).
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Die Head is toe Vrydag aand af en hieronder 'n bietjie terugvoer.

Ek het so 16:30 begin en 21:00 was die head af. Dit is nie 'n te groot werk nie.

Op die foto hieronder kan julle sien dat die Exhaust manifold & turbo assembly nie af is nie. Dankie Dawie (Skilpad4X4) vir die raad om die exhaust manifold studs uit te draai. Logies hoef jy dan nie die manifold weg te trek om die head uit te kry nie. Ek glo dit het baie tyd gespaar.
Head Removed
Head Removed
Gister het ek die head ingevat na Head Zone toe (Thabo - Dankie vir die verwysing). Ek moes so 'n bietjie wag gisteroggend, want hulle is nie op Saterdae oop nie. Werner van Head Zone het na die head gekyk en in geen onduidelik taal my mee gedeel dat die head nie meer reg is nie. Hy is gekraak tussen die outlet en exhaust valve van silender 2, 3, en 4 :disgust: :aggresive: :o: . Die strepie tussen die 2 valves is waar die kraak is.
Kraak in head
Kraak in head
Crack.jpg (51.63 KiB) Viewed 9894 times
Ek noem dit "goeie slegte nuus" :yahoo: :yahoo:. As jy die threads op dié website en 4X4 Community en ander sites lees is dit 'n 50/50. As die head getoets word en die toets wys nie 'n kraak nie dan is daar nog steeds 'n kans dat die head gekraak kan wees. Ten minste weet ek nou wat om te besluit en dat die geld wat ek uitgee nie verniet is nie

Ek koop 'n AMC Head (Italiaans) by Head Zone. Werner van Head Zone meen dat die kwaliteit van die head beter is as Toyota s'n. Gaan lees op http://www.amc.es/" onclick="window.open(this.href);return false; van die maatskappy. Hulle maak net enjin komponente waarvan heads hulle "core" besigheid is - bestaan al van 1960 af, so ek glo hulle weet wat hulle doen. Jy betaal ook vir die "know how" :eh: - R7800.

Gister het ek die tappet cover, cam shaft oil seal retainer plate :crazy: , blok en exhaust manifold skoongemaak. Al die ander parte het ek by Toyota in Centurion gekoop - Marius, Gawie en Arno by onderdele is baie hulpvaardig en hulle wil jou help, anders as ander Toyota dealers (ek het ook 20% afslag op alles gekry). Ek ry eerder 20km en kry diens voor ek na bv. Menlyn (3km) ry en mense kry wat dink hulle doen jou 'n guns as jy daar parte gaan koop.
Cleanded block
Cleanded block
Nou is dit die wag vir parte. Ek sal bietjie later probeer om 'n Exel sheet met al die pryse op te sit, maar nou moet ek eers kerk toe.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

louis fourie wrote:Die Head is toe Vrydag aand af en hieronder 'n bietjie terugvoer.

Ek het so 16:30 begin en 21:00 was die head af. Dit is nie 'n te groot werk nie.

Op die foto hieronder kan julle sien dat die Exhaust manifold & turbo assembly nie af is nie. Dankie Dawie (Skilpad4X4) vir die raad om die exhaust manifold studs uit te draai. Logies hoef jy dan nie die manifold weg te trek om die head uit te kry nie. Ek glo dit het baie tyd gespaar.
Block 2.JPG
Gister het ek die head ingevat na Head Zone toe (Thabo - Dankie vir die verwysing). Ek moes so 'n bietjie wag gisteroggend, want hulle is nie op Saterdae oop nie. Werner van Head Zone het na die head gekyk en in geen onduidelik taal my mee gedeel dat die head nie meer reg is nie. Hy is gekraak tussen die outlet en exhaust valve van silender 2, 3, en 4 :disgust: :aggresive: :o: . Die strepie tussen die 2 valves is waar die kraak is.
Crack.jpg
Ek noem dit "goeie slegte nuus" :yahoo: :yahoo:. As jy die threads op dié website en 4X4 Community en ander sites lees is dit 'n 50/50. As die head getoets word en die toets wys nie 'n kraak nie dan is daar nog steeds 'n kans dat die head gekraak kan wees. Ten minste weet ek nou wat om te besluit en dat die geld wat ek uitgee nie verniet is nie

Ek koop 'n AMC Head (Italiaans) by Head Zone. Werner van Head Zone meen dat die kwaliteit van die head beter is as Toyota s'n. Gaan lees op http://www.amc.es/" onclick="window.open(this.href);return false; van die maatskappy. Hulle maak net enjin komponente waarvan heads hulle "core" besigheid is - bestaan al van 1960 af, so ek glo hulle weet wat hulle doen. Jy betaal ook vir die "know how" :eh: - R7800.

Gister het ek die tappet cover, cam shaft oil seal retainer plate :crazy: , blok en exhaust manifold skoongemaak. Al die ander parte het ek by Toyota in Centurion gekoop - Marius, Gawie en Arno by onderdele is baie hulpvaardig en hulle wil jou help, anders as ander Toyota dealers (ek het ook 20% afslag op alles gekry). Ek ry eerder 20km en kry diens voor ek na bv. Menlyn (3km) ry en mense kry wat dink hulle doen jou 'n guns as jy daar parte gaan koop.
Block Cleaned.jpg
Nou is dit die wag vir parte. Ek sal bietjie later probeer om 'n Exel sheet met al die pryse op te sit, maar nou moet ek eers kerk toe.
Louis

Ten minste weet jy darem nou waar die fout is.

Sterkte
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Hilux01 »

Louis,

Sterkte en hou ons ophoogte, ek volg graag jou vordering
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Hi Louis
Is die head al terug gesit?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Thabogrobler »

Klink of jou lang pad einde se kant toe staan?

Gaan jy sommer die radiator ook laat skoonmaak terwyl jy besig is?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Thabo

Die radiator is nuut, hy het gelek, en ek dink dit is waar my probleme begin het.

Thabo & Dawie

Amper klaar :yahoo: , Het gister my EGT Gauge gekry - EMS2. Ek kan EGT, Water Temp, Water vlak (Is daar water of nie - nie rêrig die level nie), Olie druk en Olie temp meet. Die olie temp gaan ek op die stadium los, omdat ek nie weet waar ek dit moet meet nie. Ek sien daar is ouens wat die probe in die sump plug insit, maar dit is iets wat gaan uitsteek en kan skade kry as ek 4X4. Die magneet gaan dan ook iets van die verlede wees. Ek het eers vanoggend besluit om die olie druk sensor ook te kry. Ek dink ek gaan moeilik wees om onder die inlet manifold te werk. As dit nie was vir dié laat besluit nie sou ek vanaand klaar gemaak het. Ek het vanaand net die cam seal retainer plate (daai plaat waarin die olie seel vir die cam is) opgesit, timing belt, aircon pomp, heat shield, en tappet cover. Glo ek sal more klaarmaak.

Ek bel gister vir Northern Diesel om te hoor wat hulle my gaan vra om die injectors te toets - R550 :o: . Ek bel toe vanoggend vir Mark van Pretoria Diesel in Potgieter str. Ek het laas jaar my injectors by hom laat recon - was so R1800. In elk geval, hy vra my toe NIKS om die injectors te toets nie. Dis diens :yahoo: . Ek gaan hom weer ondersteun.

Ek het AMC in Italie Sondag ge-email om te uit te vind hoe ek hulle head kan uitken. Maandag oggend terugvoer per mail gekry en 'n half uur later het hulle verspreider my gebel. Jammer ek het nie voor die tyd hulle ondek nie. Sou 'n paar ponde kon spaar. Ek moet ook sê Werner en sy mense by Headzone is vriendelik en weet waarvan hulle praat. Op die stadium ook iemand wat ek weer sal ondersteun. Alert Engine parts verkoop ook die AMC Head.

Rofweg die pryse:

Head R7800
Gaskets, Headboute, waterpype ens. R3500
My arbeid R50 000 :o: gaan maar koeldrank blikkies verkoop en hopelik kan ek myself teen die einde van die jaar betaal :o: ;-) :lol:

Hier is 'n paar foto's van my vordering tot gister. Ek het nie vanaand foto's geneem nie.
Head without cam.jpg
Head from Front.jpg
Exhaust manifold & head torqued.jpg
EGT Probe fitting.jpg
NB: Ek laat weet julle sodra hy loop - ek moet sê, die AMC Head lyk na goeie kwaliteit met sy brons guides en al.
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Andries »

Hello Louis, ek het so 6 maande gelede my buurvrou se KZTE se top gedoen. Het alles Toyota parte gebruik. Maak net seker jou valve clearence is reg voor jy die engine start, valve settings word gewoonlik met chims gedoen, want haar bakkie s'n was verkeerd, het dit by ingenieurs laat regmaak, hulle het die valves geskim om clearence reg te kry, dus nie nodig gewees vir chims nie. Chims is nogal skaars.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Andries

Headzone het dit alles gecheck toe hulle die head aanmekaar gesit het. Ek glo dit sal reg wees.

Groete
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Andries »

Dan sal daar nie fout wees nie. Hoop jy is gou weer op die pad. :yahoo: :yahoo:
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Hilux01 »

Sterkte Louis,

Hoop jou moeilikheid nou op n einde
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

HY LOOP!
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by The Legend »

Mooi man,Nou met hy net koud bly :thumbup: :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Lollie wrote:Mooi man,Nou met hy net koud bly :thumbup: :thumbup:
Gisteraand 60km gery, en vanoggend werk toe (50km). Die watervlak in die reservoir is mooi op die vol merk - glad nie opgestoot nie. Die KZ trek ook heelwat beter. Oor 2 naweke sleep ek weer woonwa. Dit sal interessant wees om al die lesings EGT, water temp ens te monitor.

Probe vir EGT klaar in, ook die oliedruk sensor. Vanaand/more moet die water temp en water vlak probes in. Die sump plug het nie 'n magneet in nie, so ek gaan 'n nuwe een koop, gat in boor en olie temp sensor in die plug insit. Steek so 10mm verder uit, maar ek glo nie dit sal 'n probleem wees nie.
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Hilux01 »

Louis,

Ek ook nou dieselfde bootjie as jy, lyk of dit ook n AMC head is wat bestel is, hoe ken ek dit uit se jy?

Het jy n uiteensetting van die kostes?
Sal graag wil vergelyk en kyk hoe dinge uitwerk
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by louis fourie »

Hilux01 wrote:Louis,

Ek ook nou dieselfde bootjie as jy, lyk of dit ook n AMC head is wat bestel is, hoe ken ek dit uit se jy?

Het jy n uiteensetting van die kostes?
Sal graag wil vergelyk en kyk hoe dinge uitwerk
Henk

PM jou selfoon nr. vir my. Dan skakel ek jou.

Groete
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: KZTE Cylinder Head Removal

Post by Donkey »

Louis thank you for the info, effort to do the write up and all the leads and estimates. My opinion is that you know about diesels and so may be able to guide me too.

Last year November took the turbo in for a service. When I took it off I realised number 3 cylinder (counting from firewall) was slightly wet, my guese was that its either sludge or oil, since after replacing the turbo it smoked and has started using oil. What are the possible causes and perhaps also their remedies.

Regards.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
Post Reply

Return to “The Workshop”