Ek wil graag uitvind of mens 'n 4x4 conversion op my 2005 3.0 KZTE kan doen?
En ook wat is die finansiële implikasies daaraan verbonde?
Byvoorbaad dank...
![Thinking :think:](./images/smilies/icon_think.gif)
Ja jy kan en dit kan jou R 29754.34 kosBoks wrote:Goeiedag...