Mini?????????

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Mini?????????

Post by Piesang »

My seun wil volgende jaar Collage toe en sal dan sy eie vervoer nodig hê.

Hy het sy hart gesit op 'n Mini en nee die wat nou so populer is nie, hy soek 'n classic, iest soos die

Image

Ek kan 'n paar kry so in die omgewing van R10 000, ek weet dis ou voertuie, maar sal 'n ou nog parte vir hulle kan kry?
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Mini?????????

Post by ThysdJ »

parte is beskikbaar, maar die goed lek olie, en breek baie graag... Hulle ry baie lekker... en sit soos 'n poelieshond aan 'n staker om 'n draai.... :twisted: :twisted: :twisted:

As jy enigiets van 'n mini wil regmaak volg die volgende stappe (veral fan belts en plugs ruil) :

Stap 1 - Verwyder die Bonnet
Stap 2 - Verwyder die Enjin
Stap 3 - Doen wat jy moet doen
Stap 4 - Sit terug die enjin
Stap 5 - Sit terug die bonnet.....
:yahoo: :yahoo: :yahoo:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Maddoglips
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 777
Joined: Wed Dec 09, 2009 11:49 am
Town: P.E.
Vehicle: Raider 2.2 4x4; Mikem 50mm raised suspension, long range tank, Monroe gasses all round.
Real Name: Zane
Location: Port Elizabeth

Re: Mini?????????

Post by Maddoglips »

If the motor gives hassles, you can also fit a nissan 1400 engine :thumbup:
It's better to Burn Out then Fade Away.
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Mini?????????

Post by Piesang »

ThysdJ wrote:parte is beskikbaar, maar die goed lek olie, en breek baie graag... Hulle ry baie lekker... en sit soos 'n poelieshond aan 'n staker om 'n draai.... :twisted: :twisted: :twisted:

As jy enigiets van 'n mini wil regmaak volg die volgende stappe (veral fan belts en plugs ruil) :

Stap 1 - Verwyder die Bonnet
Stap 2 - Verwyder die Enjin
Stap 3 - Doen wat jy moet doen
Stap 4 - Sit terug die enjin
Stap 5 - Sit terug die bonnet.....
:yahoo: :yahoo: :yahoo:
Dit sal die lat kans gee om iets van karre te leer en gelukkig gaan hy naby my broer wees en die is 'n motor-mac.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Mini?????????

Post by Piesang »

Maddoglips wrote:If the motor gives hassles, you can also fit a nissan 1400 engine :thumbup:
Nou dit sal my broer graag doen hy is mos 'n N....N(wil nie daai woord hier gebruik) mac :laugh2: :laugh2:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Mini?????????

Post by King Rat »

Ken dalk nie 4X4's so goed nie maar ek het met Classics grootgeword en het nog n paar van hulle. Ek het ook n paar Mini's gehad en ek kan se dat dit so 2 dae van die maand nie moelikheid gee nie, en dis die dae wat jy te lui is om met hulle ry :razz:
Kry vir die seun n Volla! Die VW leer hom bestuur(vra iemand wat in sterk wind of as dit nat met die Kewers gery het) en leer hom die basiese meganiese goed m2cw
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Mini?????????

Post by Mr_B »

Even better get him an Alfa GT Junior...
User avatar
Houkswyn
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Mon May 31, 2010 4:29 pm
Town: Parow
Vehicle: Fortuner 4.0 V6 4X4
Real Name: Etienne

Re: Mini?????????

Post by Houkswyn »

`n Mini is soos `n afgod. As jy aan hom wil werk moet jy op jou kniee gaan!

Ek het `n 1275E gehad. Kyk hy kon darem draaie vat!
Image
User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 425
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Re: Mini?????????

Post by jan30 »

ek het die Mini Sunbeam gehad met die vinyl sunroof. Dit was fantasties maar in die winter moes ek sambreel binne in die kar gebruik.
Een ding wat ek geleer het is dit was makliker om die engine te laat sak en die kar bo oor te lig :thumbup:
Baie lekker studente kar gewees sal hom nooit vergeet nie al moes ek die ding meer stoot as petrol ingooi. :shh:
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Mini?????????

Post by ChrisF »

BESTE kar wat ek ooit gehad het ! :)

1275E, die een met die skerp neus.

Skerm voor die distributor - om die reen weg te hou, en heelwat Q20.

Die bande hou NIE lank nie.

Remme moet gereeld opgestel word - 1/4'' spanner. Help om die handrem op een klik te stel vir n week of wat ....

Beste om die gril los te maak as jy moet punte stel.

Van tyd tot tyg gaan die Exhaust loskom, by die outlet manifold. As dit eers begin kan jy hom maar net sowel invat dat hulle die pyp afhaal en weer behoorlik flare, anders sit jy hom volgende naweek weer op.

lekke - NIKS gehad nie (sit TWEE seels op die gear selektor shaft)

O-ja en daai SU carb. :) Auto-transmission olie in die pot, na jy als skoongemaak het met braso.

MENS dit was n lekker kar ! :)


PS - as n "persoon" met n Sentraa voor jou indraai gaan jy daai kar buig soos n piesang en die Mini kom NIKS oor nie, wel amper niks. Die distributor sit mos HEEL voor, toe kraak ek dit.
Post Reply

Return to “Open Discussion”