Watse size is die beste?
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Watse size is die beste?
Hi almal
Ek is amper due vir nuwe bande.
Ek weet almal se ek moet 31"s kry maar wat is fout met 32" gaan ek te veel krag verloor? gaan my diff nie hou nie? gaan my diesel verbruik baie versleg?
Hoekom beveel almal aan 31" en nie 32" nie??
Julle raad sal regtig waardeur word?
Ek is amper due vir nuwe bande.
Ek weet almal se ek moet 31"s kry maar wat is fout met 32" gaan ek te veel krag verloor? gaan my diff nie hou nie? gaan my diesel verbruik baie versleg?
Hoekom beveel almal aan 31" en nie 32" nie??
Julle raad sal regtig waardeur word?
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Watse size is die beste?
Ek dink ratio gewys werk dit seker die beste saam die gearbox, diffs en die engine...??
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Watse size is die beste?
Ek gaan n suspension lift ook laat doen.ToyX4 wrote:Ek twyfel of 32" gaan pas.
Re: Watse size is die beste?
OOOODS se Tuna het 31's op en is met 35mm voor gelig. Dit raak wel as jy skerp draai. Met 32's sal dit erger wees!
Agter nie 'n probleem nie(standaard) maar wel voor!
Jou brandstof verbruik sal op gaan so 0.8 - 1.0l / 100km
Glo nie daar behoort 'n probleem te wees met die diff nie.
Jy sal ook krag verloor (bietjie) maar nie baie merkwaardig met die 4.0l nie!
Agter nie 'n probleem nie(standaard) maar wel voor!
Jou brandstof verbruik sal op gaan so 0.8 - 1.0l / 100km
Glo nie daar behoort 'n probleem te wees met die diff nie.
Jy sal ook krag verloor (bietjie) maar nie baie merkwaardig met die 4.0l nie!
Re: Watse size is die beste?
AJ meer hier! viewtopic.php?f=12&t=11519" onclick="window.open(this.href);return false;
en hier: viewtopic.php?f=94&t=4443&start=20" onclick="window.open(this.href);return false;
Lyk my 32 kan wel werk
en hier: viewtopic.php?f=94&t=4443&start=20" onclick="window.open(this.href);return false;
Lyk my 32 kan wel werk
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Watse size is die beste?
Ekt n 3l D4DOOOOMS wrote: Jy sal ook krag verloor (bietjie) maar nie baie merkwaardig met die 4.0l nie!
Re: Watse size is die beste?
Jammer AJ die OOOOOOOOMPIE / TOPPIE se brille is missingA.J. wrote:Ekt n 3l D4DOOOOMS wrote: Jy sal ook krag verloor (bietjie) maar nie baie merkwaardig met die 4.0l nie!
Glo nie met die 3.0l sal daar veel van 'n verskil wees nie!
Wastse bande het jy nou op (wou nog vra) en die 32's AT / MT? wat jy wil opsit.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Watse size is die beste?
Jy pasop vir te groot gaan want dan begin jy ook van jou articulation verloor omdat die bande dan meer skuur. Pal van my het 33" mt's op en moet nog sy vooras skuif, hy het ook n 100mm lift gedoen maar dit is nog steeds n pyn in die gat. Dit lyk natuurlik baie nice en dit is ook hoe ver dit gaan. M2CW
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Watse size is die beste?
Ek het nou 29" dunlops op en wil kumo kl71 31" 32" opsitOOOOMS wrote:Wastse bande het jy nou op (wou nog vra) en die 32's AT / MT? wat jy wil opsit.A.J. wrote:Ekt n 3l D4DOOOOMS wrote: Jy sal ook krag verloor (bietjie) maar nie baie merkwaardig met die 4.0l nie!
Maar dit lyk of maar by 31" moet bly die 32" het te issues.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Watse size is die beste?
AJ if your intention is to do overlanding trips into deep dark Africa, I would go with 31's... from the chatter of the overlanding crowd on the forum, I heard the 32's are not readably available outside the borders of SA... while sizes up to 31 are pretty easy to get... might be an issue if you loose a tyre or 2 on a long trip to the middle of nowhere...
Mr B
Mr B
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Watse size is die beste?
OK I think I will then stick to 31" So by the way what will happen if you drive to your nearest repearer with different tyres size's? Im gona put the 29"s on the trailer. And I this bother me If I had to take the 29" and fit it on with the rest of the tyres being 32"s
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Watse size is die beste?
With two different size tyres on your 'Lux, you will never be able to drive in 4x4 mode! ;)
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Watse size is die beste?
ThanksFamily_Dog wrote:With two different size tyres on your 'Lux, you will never be able to drive in 4x4 mode! ;)
-F_D
-
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: Watse size is die beste?
Mark - hoe seker is jy hieroor. Tuna's kom uit met 'n 31.2" band - sonder om te raak. Ek het 32" op en hulle het gerub onder artikulasie terwyl ek draai. Na my lift is dit heeltemal weg.OOOOMS wrote:OOOODS se Tuna het 31's op en is met 35mm voor gelig. Dit raak wel as jy skerp draai. Met 32's sal dit erger wees!
Agter nie 'n probleem nie(standaard) maar wel voor!
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Watse size is die beste?
32 raak
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices