Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
-D-U-K-E-
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Nov 04, 2009 4:45 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota
Real Name: Rian

Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by -D-U-K-E- »

Goeie dag almal!

Ek ry (nog) nie 'n Hilux nie, maar ek sal graag van julle ondervinding gebruik wil maak.

Ek is besig om rond te kyk vir 'n tweedehandse Toyota Hilux double cab. Dit sal nice wees as ek 'n 4x4 kan kry maar ek sal tevrede wees met 'n 2x4. Ek het nie 'n spesifieke jaar model in gedagte nie, enigiets van 2000 af sal ok wees.

Koste is maar vir my 'n redelik belangrike punt en ek sal kan gaan tot omtrent R 100k of R120k.


Waaroor ek wonder is die volgende:

Wat is die beskikbaarheid van Hilux double cabs in hierdie prys klas, en waar sal die beste plek wees om te kyk? (Ek is in Witrivier in Mpumalanga.)

Wat is die voordele en nadele van die verskillende modelle en enjins? Betroubaarheid, petrol verbruik, dienste, probleme en so aan...

In hierdie prys klas, wat sal die beste model wees om voor te gaan, en waarna moet ek oplet as ek die dag na die kar kyk?


Enige raad sal baie waardeer word aangesien ek op hierdie stadium nie seker is watter model om voor te gaan nie, en dit is nie 'n keuse wat ek sal wil oorlaat aan 'n verkoopsman nie....
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by OOOOMS »

Baie welkom op die Hilux forum, bly jy het besluit dit moet 'n Hilux wees, ek so voorste alhoewel die voertuig waarna jy op soek is redelik skaars is moet 'n 4x4 wees om mee te begin. Die opsies in die toekoms as dan al hoe groter!

Groete, en sterkte! :thumbup:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by Hoppy »

In daai prysklas definitief n 2.7 4x4 DC voor 2003
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by Spartan »

Wat wil jy doen met die bakkie :?: Is dit net n twede ryding of is dit n toy :?: Want jy sal maklik vir minder as n R100K n goeie bakkie op die forum raak loop, wel ouer as n 02 model, wat jy nog nie weet nie is dat jy eintlik n SFA ( solid front axcel ) soek. Dan vat jy die geld wat oobly en maak hom soos jy hom wil hê. Voor jy dit doen dan ry jy net eers so bietjie met hom en kyk wat kan die ding wel doen voor jy geld spandeer op goed wat jy nie nodig het nie.
Welkom by ons en hoop jy sal die forum geniet, dit is wel verslawend so jy is gewaarsku. Party van ons is baie reguit en ander meer sensetief :twisted: maar jy vind gou uit wie is wie :lol:
En dit is m2cw :wave:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by pietpetoors »

Hi Riaan, lees http://www.hilux4x4.co.za/which-hilux-t ... /index.php dit kan jou dalk so min of meer 'n idee gee.

Kyk by http://www.autotrader.co.za dan sal jy sien jy kan nou al maklik 'n 2.7 DC 4x4 van so tussen 1999 en 2002 of selfs 2003 kry vir onder R120K

As dit in jou budget is koop eerder 'n bakkie wat 'n jaar ouer is, maar wel 4x4 as wat jy 'n jaar jonger een koop wat nie 4x4 is nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-D-U-K-E-
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Nov 04, 2009 4:45 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota
Real Name: Rian

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by -D-U-K-E- »

Hi Piet,

Dankie vir die link - ek sal dit gaan aflaai...

As 'n mens na min of meer die selfde bakkie kyk, wat is die prys verskil tussen 2x4 en 4x4?

(Julle is nou goed op pad om my te oortuig om die 4x4 roete te gaan...)
-D-U-K-E-
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Nov 04, 2009 4:45 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota
Real Name: Rian

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by -D-U-K-E- »

Ek het na die link gaan kyk (Which Hilux to choose) en soos Piet voorgestel het, lyk dit vir my dat hierdie my keuse sal wees:

Model : 1998 tot 2002 2.7i Double cab 4x4.
wacky
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 261
Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996 dc raider 2,4
Real Name: Deon

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by wacky »

It depends on what u wanna do with the vehicle: if u wanna do 4x4ing and lekka hardcore stuff ; then ill go with a SFA.If u wanna a double cab just for comfort;then ILL go with the d4d's etc.(not that the latter can't do offroading) :shock:
Image
chopper

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by chopper »

Pieter,
Jou "which-hilux-to-choose" link is 'n baie goeie induksie/inleiding vir newbies - ek vind dit self baie leersaam (al het ek vantevore 'n SFA en IFS besit) en beskou dit byna as 'n moet vir nuwe Forum manne (as 'n inleiding en sonder om voorskriftelik te wil wees!)
Baie dankie
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by Jaco Versfeld »

Hi Duke,

It depends on what you want to do.

If you want to do overlanding, the best option would be to get an IFS.

If you want to do hardcore 4x4 (which might include some overlanding) then the SFA is the way to go.

I will definitely look at a 4x4, and won't consider a 4X2.

Another question that you have to ask yourself is whether you are going to use the vehicle as a daily runner, or just over the weekends.

I had a single cab IFS, and now owns a SFA double cab. I still sleep like a baby after selling the IFS (waking up every 2 hours crying). I love the SFA, but my wife doesn't always share the same passion for the vehicle as the driving comfort is not the same as the IFS. I used the IFS as a daily runner, but sold it when I had to commute between Jhb and Pta. The SFA is my weekend vehicle.

My main objective with the SFA is to have a reliable vehicle which I can use for overlanding trips.

I think diesel versus petrol is a personal choice. I myself prefer petrol due to the longer service intervals, cost of repairs and availability of spares for the vehicle. An added advantage of the older SFAs, especially the ones with the 4y engine, is that most taxis have the same engine, thus you will get spares throughout South Africa and through the rest of Africa. The 4y is also at least halve the price of any other engine. At the stealers the 22R is around R 40k, while the 4y is R 20k. The generic 4y engines are even cheaper, around R 8k - R10k.

One disadvantage of the 4y is that it is not an ideal engine to tow with. The others can correct me, but the 2.7i would have beter towing capabilities.

Thats all that I can think of right now, in conjunction with Pieter's nice write-up...

-D-U-K-E- wrote:Goeie dag almal!

Ek ry (nog) nie 'n Hilux nie, maar ek sal graag van julle ondervinding gebruik wil maak.

Ek is besig om rond te kyk vir 'n tweedehandse Toyota Hilux double cab. Dit sal nice wees as ek 'n 4x4 kan kry maar ek sal tevrede wees met 'n 2x4. Ek het nie 'n spesifieke jaar model in gedagte nie, enigiets van 2000 af sal ok wees.

Koste is maar vir my 'n redelik belangrike punt en ek sal kan gaan tot omtrent R 100k of R120k.


Waaroor ek wonder is die volgende:

Wat is die beskikbaarheid van Hilux double cabs in hierdie prys klas, en waar sal die beste plek wees om te kyk? (Ek is in Witrivier in Mpumalanga.)

Wat is die voordele en nadele van die verskillende modelle en enjins? Betroubaarheid, petrol verbruik, dienste, probleme en so aan...

In hierdie prys klas, wat sal die beste model wees om voor te gaan, en waarna moet ek oplet as ek die dag na die kar kyk?


Enige raad sal baie waardeer word aangesien ek op hierdie stadium nie seker is watter model om voor te gaan nie, en dit is nie 'n keuse wat ek sal wil oorlaat aan 'n verkoopsman nie....
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by pietpetoors »

Dankie, maar is nie net my werk nie, 'n paar ander ouens het ook hulle insette gegee. DIt is dus 'n gesamentlike poging deur ons almal.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by pietpetoors »

Duke, lyk my jy kan 'n '99 4x2 vir onder R100K optel en die 4x4 weergawe net oor die R100K
Kyk na:
http://search.autotrader.co.za/www/cars ... 5186255623
http://search.autotrader.co.za/www/cars ... 4186240016
http://search.autotrader.co.za/www/cars ... 5186261272 (4x2)

Hoewel die ouens reken die 2.7 sal jou maklik 500,000km hou dink ek tog dit kan tot jou voordeel wees om een met minder as 200,000km te koop doodeenvoudig omdat jou herverkoopwaarde eendag beter gaan wees. As jy besluit om hom vir die volgende 10 jaar te ry behoort een met 250,000km ook nog goed te wees. Ek het myne op 338,000km gekoop en hy staan nou op 375,000km.

Daai eerste een in die lys lyk nogal na 'n goeie koop, as hy in 'n goeie toestand is. Helderkruin is daar naby Mark en Solly, ek is seker hulle sal vir jou gaan loer hoe hy lyk. Selfs No 2 lyk nie te sleg as jy kyk na sy lae kilos en prys. Onthou prys is meestal onderhandelbaar veral as jy die kontant het.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by bosjakkals »

Wat is die voordele en nadele van die verskillende modelle en enjins? Betroubaarheid, petrol verbruik, dienste, probleme en so aan...

Enige een, probleme is maar min :D:

Ek hou van die SFA idee Ek mis myne eindloos

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
chopper

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by chopper »

Die IFS is 'n goeie keuse; ek twyfel egter of jy gemoedsrus sal he tensy en/of totdat jy 'n SFA "gesmaak" het! Dit hang weereens van jou behoeftes af
-D-U-K-E-
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Nov 04, 2009 4:45 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota
Real Name: Rian

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by -D-U-K-E- »

Hi almal,

Baie Dankie vir julle raad en terugvoer!

Om 'n kar te koop is nie iets wat ek baie dikwels doen nie, en ek beplan om die Hilux te ry vir die volgende tien jaar of meer. Dis hoekom dit vir my so belangrik is om nou die regte keuse te maak.

Ek het solank al met 'n paar mense hier in die Laeveld gepraat en almal het voorgestel dat ek eerder in Johannesburg of Pretoria moet gaan soek aangesien die mark daar meer kompeterend is. My boekhouer het my vertel van 'n klient van haar wat in PTA in die motor bedryf is en wat vir my sal kan rondkyk vir 'n goeie tweedehandse Hilux sodra ek weet waarna ek op soek is.

Danksy julle raad kon ek nou 'n besluit neem om te gaan vir die 2002 DC 4x4 2700i.

Nou moet ek eers 'n koper vir my motorfiets in die hande kry...

Wil iemand 'n bike koop? :D:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by pietpetoors »

Jy is welkom om die motorfiets ook in ons 2de handse afdeling te adverteer aangesien jy hom wil verkoop om 'n Hilux te koop. Sien viewforum.php?f=7

http://www.wilddog.za.net/forum/ is ook 'n baie goeie plek om 'n motorfiets te adverteer.
So ook http://www.freeonlineads.co.za
http://www.junkmail.co.za
http://www.vottle.co.za
http://www.gumtree.co.za
http://www.theclassifieds.co.za/
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Big D
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 506
Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
Town: Pretoria
Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
Real Name: Deon

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by Big D »

Toe ek gesoek het vir n Hilux, toe kyk ek na betroubaarheid, en instandhouding kostes. As jy n tweede handse Voertuig koop, weet jy nooit wat om te verwag nie, en jy moet altyd die ergste verwag, Hou altyd n bietjie geld in die bank oor vir ingeval iets breek. Die SFA Hilux is baie goedkoop om instand te hou. Spares is die hele Afrika vol. Ja die 2.2 4y is seker nie die mees ekonomiese of kragtigste engine nie, maar goed koop om te vervang en maklik om in stand te hou, en BAIE BAIE betroubaar. SFA ry orals en ry vir altyd. VIVA SFA!

Ek kon of n IFS gekoop het en dalk nooit enige probleme gehad het nie of dalk kon ek met baie probleme gesit het. Of n SFA vir baie minder en die hele ding van voor tot agter reg maak vir die selfde prys as n IFS.

Dit hang meer af van jou Budget, maar laat altyd geld in die Kittie oor vir net ingeval iets fout gaan. Die kanse is min, maar daar is n kans.
'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
ImageImage

"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
wacky
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 261
Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996 dc raider 2,4
Real Name: Deon

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by wacky »

Big D wrote:SFA ry orals en ry vir altyd. VIVA SFA!
VIVAAAAAA
Image
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by WayneSchalk »

Petrol vs Diesel

My toppie het die 2.0 '85 SFA Hilux gehaad vir bajie jare en soos ander ook kan se die outjies suip petrol, ek het nou onlangs vir my die 2.8D '97 SFA Hilux gekoop en die outjie is heelwat ligter, ek kan so min of meer 10km op n lieter kry. Vir overlanding se ek vat 'n diesel, waar trokke loop sal jy diesel kry.

Op parte en dienste is petrol goedkoper as diesel.
-D-U-K-E-
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Nov 04, 2009 4:45 pm
Town: White River
Vehicle: Toyota
Real Name: Rian

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by -D-U-K-E- »

Ek het my KLR opgesit by die Wilddog Forum. Dit lyk vir my na die mees aktiewe plek om te adverteer en dit lyk vir my die KLRs gaan daar vir beter pryse... So kom ons kyk wat gebeur.

Ek begin al hoe meer agterkom hoe baie double cabs daar op die pad is. Elke tweede of derde voertuig is een!

My checklist op die oomblik:

:thumbup: Verkoop bike
:crazy: Besluit oor finansiering en deposito
:think: Soek Hilux
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by Hoppy »

Jou prioriteite is reg, 4x4 is baie beter as 2x1 :thumbup:
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
jsrossouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Apr 07, 2009 9:50 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2.7i Hilux
Real Name: Stephan

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by jsrossouw »

Ek besit presies die bakkie wat jy soek en elke keer as ek kyk na 'n foto of 'n clip van die SFA dan is ek regtig spuit oor my besluit. By gese, elke keer as ek ry in my IFS glimlag ek, en elke keer as ek park en somewhere loop kyk ek ten minste een keer terug en admire die Ayobaness van my bakkie. Wens ek het geld en parking gehad vir altwee. Viva SFA viiiiva.
chopper

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by chopper »

"Ayobaness"? (Wil net seker maak my trokkie het dit ook, so nie moet ek dit erens kry! :lol: )
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by OOOOMS »

"Ayobaness"?
Thinus, that's the sticker that says 'T O Y O T A' on the back of the van :thumbup:

If you have one, you are OK :D
chopper

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by chopper »

Thanx - what a relief! :lol:
User avatar
jsrossouw
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Apr 07, 2009 9:50 am
Town: Durbanville
Vehicle: 2.7i Hilux
Real Name: Stephan

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by jsrossouw »

Ayobaness is directly proportionate to tyre size and ride height.
chopper

Re: Nuwe Koper - Kan julle dalk help?

Post by chopper »

That's what one calls "limited relief" or relief of very short duration then?!
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”