Lex conversion met snorkel ?
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Lex conversion met snorkel ?
Het ieman dalk al die conversion so gedoen ,Ek sal graag wil weet wat om te doen IVM.die air filter? n Vriend het n SFA met n lex motor en wil n snorkel op sit maar hy het tans n cone op.
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 312
- Joined: Mon Aug 20, 2007 11:32 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Hilex
Re: Lex conversion met snorkel ?
Ek het goed na Chris Ingram se lux gekyk en gaan my snorkel op 'n soortgelyke manier doen.
Hy het die cone filter in 'n aluminium boks gesit en die snorkel aan die boks konnek. Hy verwyder die deksel van die boks, wanneer hy dit nie nodig het nie, want die snorkel verminder te krag te veel.
Chris het ook 'n Colt V6 snorkel opgehad, want hy het nie geweet jy kan die intake manifold omdraai nie, en jy kry mos nie 'n snorkel vir 'n SFA aan die regterkant nie. Selfs met die V6 snorkel wat groter as 'n standaard hilux s'n is het hy nog steeds so 15kW verloor met die snorkel konnek.
Jy kan ook die cone filter in so 'n tube sit, en die snorkel in pyp.
http://www.autostyle.co.za/prodview.php ... dstr=&str=

Barto de Koning
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;