Toyota stickers(decals)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 164
- Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X07
Toyota stickers(decals)
Goeie dag. Ek het nuwe decals vir my Hilux gekoop nadat ek die tailgate gesprei het. Ek weet dit is seker nie te moeilik om dit self te mount nie, maar waar kan ek gaan in Kaap area om dit te mount of is daar iemand wat dit al gedoen het wat my kan help? Dankie
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Toyota stickers(decals)
As jy dit self doen, moenie rondkarring met seep en sulke goed nie.
Trek die backing af van bo af, maar net so bietjie, een of 2 cm, en vou plat sodat die gom daar exposed is. Nou kan jy die hele ding mooi "op-line" deur die UN-exposed deel te druk teen die voertuig, met ander woorde die deel waar die backing nognie terug getrek is nie. Sodra jou sticker dan reguit sit vat jy een vingertjie op en druk liggies centre-top om hom in posisie te kry.
Anders gaan jy jou gaai afsukkel om 'n exposed sticker op te line en die dêm ding GAAN opmdie verkeerde plekke plak.
En nou begin die werk, want jy moet daai deel waar die gom exposed is eers mooi vas en bubble-loos kry deur versigtig en geduldig te vryf met jou ou vingertjie, mooi egalig, begin bo, vee horisontaal, overlap elke vorige stroke met so 2 of 3 mm. As die hele exposed gedeelte bubble-loos vas is, trek jou backing nog so 2cm af en gaan voort met strokes. Met tyd gaan dit makliker. Maar frankly, ek vat eerder bietjie langer as wat ek sit met bubbles of 'n skewe sticker.
Sterkte !

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Toyota stickers(decals)
Nee wat Mickey,
Jy hou van sukkel! Maak 'n spuit bottel vol seepwater en spuit die hele oppervlak nat. Trek sticker se backing af en spuit sticker ook papnat.
Plaas sticker waar jy hom wil he, skuif hom rond totdat hy presies is. Gebruik nou 'n kredietkaart om die watee en bubbles uit te vry - so van die middel af buitentoe.
Enige signage plek sal jou kan help(sekerlik met seep...)

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Toyota stickers(decals)
Jy kan ook vir Francois by 4xlux vra of hy kan help. Ek dink hy het voorheen by n signage plek gewerk.
Hy is in Brackenfell.
Hy is in Brackenfell.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Toyota stickers(decals)
Daai seep trick werk baie goed.
Maak net 'n flouerige mengsel met Sunlight liquid en smeer/spuit aan oppervlak, nie te veel nie, jy moet die decal ne-net kan rond beweeg.
Of gooi mengsel in n platterige bakkie, trek die decal se backing af en "sleep" decal deur mengsel. Laat ergste seepwater afdrup en dan is jy reg om te plak.
Waneer jy die bubbles uitvryf kom meeste seep mengsel saam uit in elk geval. Krediet kaart of enigiets dergliks werk baie goed vir die doel soos Thabo sê.

- Knuppel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 553
- Joined: Sat Aug 29, 2015 2:11 pm
- Town: Somewhere in Africa
- Vehicle: '87 SFA HILUX D/CAB
- Real Name: Marius
Re: Toyota stickers(decals)
+10 vir met die seep water