Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Hoping recent travelers can advise on this trail.
The trail is between Koekenaap and Groenriver.
Is hy oop of toe ????
hoop julle kan help
enige tips vir n toer in die omgewing ??
The trail is between Koekenaap and Groenriver.
Is hy oop of toe ????
hoop julle kan help
enige tips vir n toer in die omgewing ??
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Chris, dui aan op 'n kaart hoe jy wil ry, ek ken die area goed...
..die kalmste is om belangrik te bly...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Dankie Riaan, ek sal vanaand met my buurman, ook Riaan, gesels en die kaart kry van die roete wat hulle wil doen - dis maar die tipiese roete wat in die WEG is.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Chris, The trail is easier to do from North to South due to two patches of soft sand which I think could be South of Groen Rivier. I did it going up which was not a problem in L-Range 2nd/3rd. From the Northern side they warn you of the soft patches but no warning signs from the South. I was trundelling up in 2/W/D when I was caught unawares by the soft stuff, so I reversed out and started over with a bit of momentum and experienced no problems...
Most of the way is a comfortable drive in 2/W/D with amazing scenery with plenty of places to camp and fish amongst the numerous bays. Be warned that there will be very little shelter if the wind picks up, which is apparently the norm...
There are tracks very close to the water which have thicker sand here and there, but the path 100-200m from the coast is 2/W/D stuff, except for the 2 patches mentioned above...
We travelled from the salt mine in the south to just south of Hondeklipbaai in the North(probably about 180kms if I can remember correctly - we also travelled alone)...

HABOOB means "Dust Storm"
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Thanks Edge.
My neighbour will be in the Prado. His aunt, now 80's, grew up near Springbok. so it is sort of a trip down memory lane. They wont be camping with the old lady. So the wind should not be an issue, short of crunchy lunch ...

Okay hier die kaart ... wel so deel van .... een kaart wys die onderste deel, en die ander die boonste deel ...
Die deel tot Lambertsbaai ken ons.
VRAAG - die pad tussen Lambertsbaai en Doring baai, is dit "oop" en okay ??
Tot by Koekenaap is okay.
VRAAG - die pad tot Groenrivier, die Weskus 4 wheel drive trail, is die "oop" en okay ? Is daar kostes ? Moet mens erens boek/reel ??
Die deel tot Lambertsbaai ken ons.
VRAAG - die pad tussen Lambertsbaai en Doring baai, is dit "oop" en okay ??
Tot by Koekenaap is okay.
VRAAG - die pad tot Groenrivier, die Weskus 4 wheel drive trail, is die "oop" en okay ? Is daar kostes ? Moet mens erens boek/reel ??
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Ek hoop jy kan uitmaak wat ek hier probeer doen het met die screen shots...jy kan die spoor pad ry as jy wil, (tussen Doringbaai en Lambertsbaai), maar dan moet jy die laaste kruising lings draai soos op die kaart aangedui, want die wagte sit waar ek in rooi omkring het naby Lambertsbaai...dis nie veel van 'n draai nie...
Jy kan ook strand-langs hou as jy wil, 2 spoor paadjie...onthou net om die hekke toe te maak asb..laaste wat ek hom gery het was hy maar baie sleg...
Die Groenrivier omgewing ken ek gladnie, jammer..
Jy kan ook strand-langs hou as jy wil, 2 spoor paadjie...onthou net om die hekke toe te maak asb..laaste wat ek hom gery het was hy maar baie sleg...
Die Groenrivier omgewing ken ek gladnie, jammer..
..die kalmste is om belangrik te bly...
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Dankie Riaan
As mens te laat draai ... gaan mens probleme optel met die wagte ??
As mens te laat draai ... gaan mens probleme optel met die wagte ??
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Chris, lyk my jou kaart dui die grond paaie aan & nie die twee spoor wat langs die kus loop nie. Dit behoort nie 'n probleem te wees nie, maar daar gaan hulle nie eers die see kan sien nie. Ek het nie eers my wiele afgebllas om langs die see te ry nie. Die Prado sal dit maklik kan hanteer. Die twee spoor langs die kus af kan jy ook maklik in 'n dag afle...
HABOOB means "Dust Storm"
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Chris
Ek was einde Mei daar deur, het met die mense in die Namakwa Kus Reservaat ook gesels en daar was geen sprake van toegang wat beperk gaan word nie. Jy kan steeds deur ry, en moet nie dat mense jou onnodig bang praat nie, daai area is absoluut geen uitdaging om te ry nie tensy jy absoluut niks van 4x4 weet nie.
As jy Angola of Kaokoland gaan besoek, haal jou kaarte uit en beplan reg, maar nie vir die area nie, jys mos nie vandag se kind wat 4x4 betref nie, jy ken mos jou storie.
Geniet, dit bly my gunsteling wegkom area.

- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
This Westcoast trip is really one of my first planned trips on my bucket list ,so I hope and pray to be able to experience this awsome part of our country before it also becomes totally restricted.
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sat Aug 01, 2015 4:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2006 Toyota Prado Petrol
- Real Name: Jerry
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
I did the Weskus trip from Kleinsee hugging the rugged coastline exiting to Lutzville in Dec. Six leisurely days sleeping on/alongside the beach in the most beautiful spots imaginable. Travelling with two D4D Luxes my Prado experienced no problems whatsoever and the sand was super soft and dry at that time of the year. Just deflate your tyres down to above a bar or thereabouts and you'll get though most spots in high range. Low range made it a breeze for the V6 4lit.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Weskus four wheel drive trail - open or closed ??
Dankie manne :)
Ons braai juis netnou saam, dan sal ek my buurman die goeie nuus gee.
Ons braai juis netnou saam, dan sal ek my buurman die goeie nuus gee.