F_D, Riaan en die res, wanneer gaan ons weer speel??
My agterwereld jeuk al klaar weer.
NW Speel Kuier
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: NW Speel Kuier
Hi Andre,
I've just (yesterday) returned from a week in "Sunny" Durban... rained every day bar the last two days. It was freezing, and cold, and wet, and misty. :roll:
I never took any warm clothing with, because Durbs is supposed to be hot.... Not! I now am sniffing and sneezing and full of cold/flu or whatever.
My 'flu jabs really have let me down this year! Seem to have encouraged it, if anything.
Down with Durban!
EDIT:
'Flu permitting, I am aiming to be at the Dam this weekend, want to try my "old" boat out that has just had a new engine fitted. Some kind of water festival is also on the go, so am keen to see what's all happening there!
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: NW Speel Kuier
Andre, ek jeuk netso vir speel.
Was veronderstel om die naweek Doornrivier toe te gaan, maar het vroeer kuikens gekry.
Dit was dan ook my laaste kans gewees vir die jaar, basies. Ek is nou op standby, want baba kom oor n maand, maar ons
wag maar om te sien of sy besluit om vroeer te kom. So ek moet maar by die huis rondhang vir in geval ek dalk in rekordtyd Klerksdorp toe moet jaag
So ek reken speel die jaar is uit vir my, tot vroeg volgende jaar, dat sussie en mamma eers rustig raak en al daai dinge.
Intussen wil ek kyk of ek nie die SFA so n ligte make over kan gee nie - paar ligte roes plekke regkry en nuwe spray job.
Maar die hang af van hoe gaaf my medies gaan wees met die geboorte se finansies.

- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: NW Speel Kuier
Julle twee is regtig nie pret nie.
Ek gaan sommer in Mosambiek visvang vir die naweek.
Ry more.
Ek gaan sommer in Mosambiek visvang vir die naweek.
Ry more.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: NW Speel Kuier
Nog grieperig, maar voel beter.
Bring vir my 'n vissie terug (Mermaid sal maar ook OK wees... )
Geniet dit!
-F_D
Bring vir my 'n vissie terug (Mermaid sal maar ook OK wees... )
Geniet dit!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Rampie
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: '10 Pajero Sport
- Real Name: Andre
Re: NW Speel Kuier
Hi F_D
Sorry, very sorry. Moz has no fish, nor mermaids or prawns left. A few beers remained, but they're out of mix for your scotch as all the water is salty. Glad to report that good fun was had by all.
We'll have to go visit our poor friend in chains on the farm to provide some moral support.
Sorry, very sorry. Moz has no fish, nor mermaids or prawns left. A few beers remained, but they're out of mix for your scotch as all the water is salty. Glad to report that good fun was had by all.
We'll have to go visit our poor friend in chains on the farm to provide some moral support.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: NW Speel Kuier
Visvang is soos n spookstorie - jy hoor daarvan, maar jy sien dit nooitRampie wrote:Hi F_D
Sorry, very sorry. Moz has no fish, nor mermaids or prawns left. A few beers remained, but they're out of mix for your scotch as all the water is salty. Glad to report that good fun was had by all.
We'll have to go visit our poor friend in chains on the farm to provide some moral support.
Dis darem nie so erg nie Andre, die kettings is darem nie vas nie, maar as ek n move wil maak, gaan hulle gesluit word pappie.
Ek het net hierdie alewige jeuk om die SFA te vat en te gaat speel, maar nou ja, daai tye sal weer kom