Lockers - The good, the bad & the ugly
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ander ry weer sonder lockers want hulle kan nie decent lockers bekostig nie, maar dit maak dit heelwat meer fun om te ry, en te leer sonder lockers.......... :D :D :D
Johan Marais
- Pietman
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
- Real Name: Pieter
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
I found out what my lux could do when I didn't press the locker knoppie. It's a nice to have but I think it sometimes take the fun out of a trip. So when I get to an obstacle I ask myself do I want to test my 4x4 skills and lines or do I just want to drive through the obstacle. A IFS without lockers have to do the thinking all the time. I take my hat off for those guys. I think sometimes they have more fun than I do in my SFA , but then I don't use my lockers again and I have the same fun :D .
Use it don't use it, it's your choice, as long as you enjoy it!
Use it don't use it, it's your choice, as long as you enjoy it!
EX ALTO VINCIMUS
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
If you want to speed trought an obstacle with a IFS,then you dont need a locker.And there is enought power to do so. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- swifty
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 369
- Joined: Wed Jun 27, 2007 8:17 am
- Town: Sutherland
- Vehicle: Hilux 2.7 SC
- Real Name: Martin
- Location: Sutherland
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Lockers vs geen lockers, SFA vs IFS en die manne raak sommer warm!
Gelukkig sit ek weerskante van die draad, my 2.7 IFS het 'n locker en 'n SFA.....
Gelukkig sit ek weerskante van die draad, my 2.7 IFS het 'n locker en 'n SFA.....
2003 HILUX 2.7i SRX S/C; Solid front axle conversion with Cruiser coil springs, 4.88:1 diff ratios, Iron Man rear suspension with extended greasable shackles, Gearmax diff lock, 150 liter feul tank, NudgeM bumper with recovery shackles, BF Goodridge Baja 33x10.5x15 tyres
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Op die ou einde van die dag gaan dit ook oor hoe hard jy jou wa wil punish. Mens sit minder strain op die voertuig met 'n locker aan maar dit is dan nie so groot "ego" streler nie enoll.... en ek dink dit is waar die hele kruks van die storie lê
To God be the glory
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Net as ek dink die topic is dood begin hy weer. :D Die locker-ding is eintlik 'n lekker debat. As dit so aan hou word dit die topic met die meeste replies (Ek dink dis naby). Hou so aan ! Lockers is seker een van die top mods wat 'n helse verskil maak aan jou voertuig se capabilities. Lockers is lekker ! :)
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Mmm... ek dink dit het meer te doene met die drywer se capabilitiesUmvubu wrote: Lockers is seker een van die top mods wat 'n helse verskil maak aan jou voertuig se capabilities. Lockers is lekker ! :)
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ja dis waar wat jy daar sê Bennie. Die drywer se vermoë is die kruks in die saak . As jy nie kan ordentlik kan bestuur nie , dan is dit 'n "lost case". Ja, met gadgets gaan jy regkom maar jy kul jouself. Ek gebruik my lockers omdat ek van die goed hou, hoekom al die geld spandeer om hulle te laat installeer as jy hulle nie gaan gebruik nie. As die ouens sê dis vir sissies dan is ek maar een.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Dan is lockers die ding! Want my ondervinding is dat 95% van alle bestuurders redelik min of baie 'average' skills het as drywers. Voor almal my stenig sal ek die voorbeeld van rugby spelers wat in klub rugby speel en die wat Springbokke is. Hulle kan almal rugby speel maar natuurlik is daar n groot verskil in skill, spoed ens. Dis natuurlik nie te se dat ondervinding en opleiding nie die skills sal verbeter nie want dis sal al die basiese dinge leer en hoe om situasies reg te benader. Dis hoekom ek maar die afleiding maak dat lockers vir die gewone ou op die ou ent miskien nie so sleg is nie. Weereens, ek probeer niemand afmaak nie, ek self moet nog basies al's leer so ons sal maar sien of ek lockers nodig het (nie nou tyd vir hulle nie)
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- LouisK
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
- Real Name: Louis Kriel
- Location: Durbanville
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Watse ding is 'n locker? Is dit nou diff-lock? Ek glo nie die SFA Hilux het dit nodig nie. Of kom ek stel dit so, ek jag die afgelope 6 jaar by Noenieput in die Kalahari, daar het ek nog nie difflock nodig gehad nie. My hilux word ook gebruik vir die herwinning van koedoes op 'n plaas buite Willowmore. Daar waar die kudu val daar word hy gehaal. Ook daar was difflock nie nodig nie.
Ek sien noudie dag 'n plakker op 'n Isuzu: "4x2 plus diffloc = 4x4" Ek dink nie dis waar nie, maar ek het geen ondervinding van 4x2 met diffloc nie. Ek weet egter dat ek redelik gou moet oorskakel na 4x4 lowrange as ek self my pad moet maak om 'n kudu te gaan laai!
Ek sien noudie dag 'n plakker op 'n Isuzu: "4x2 plus diffloc = 4x4" Ek dink nie dis waar nie, maar ek het geen ondervinding van 4x2 met diffloc nie. Ek weet egter dat ek redelik gou moet oorskakel na 4x4 lowrange as ek self my pad moet maak om 'n kudu te gaan laai!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Dis wat ek teen lockers het. Meeste ouens gebruik net heeldag die goed en leer nie om die lyne reg te lees nie of om hulle driving skils te verbeter nie. EK sê nie 'n locker is 'n slegte ding nie maar baie ouens het al hulle hard verdiende geldjies gemors om onnodig 'n locker in te sit. Wat ek weer gaan sê is dat 'n locker die laaste mod is om te doen as jy weet dat jy kan nie meer op plekke ry nie omdat die probleem met jou voertuig en nie met jou skills lê nieKing Rat wrote:Dan is lockers die ding! Want my ondervinding is dat 95% van alle bestuurders redelik min of baie 'average' skills het as drywers.
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek het begin 4x4 sonder enige lockers. Toe ek tevrede is ek weet so half wat ek doen , het ek besluit om lockers in my Hilux te sit. Kyk my platkar waarmee ek trails saam met my gesin doen het nie lockers of snaakse traction controls nie. Dus gun ek myself om lockers in my ander voertuie te sit. Ek wag juis nou vir lockers van Amerika af wat Dieseldog vir my daar bestel het, dan sal my D/K gelock wees voor en agter. :D
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek het darem baie leermeesters hier om te help leer lyne lees. My idee van n 'steep learning curve' is nie afrol by n berg nie :|
I recon I'll get bullied into doing driving the right way on the trails
I recon I'll get bullied into doing driving the right way on the trails
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek stem glad nie met jou saam nie, Bennie! Ek dink dis die 2de laaste mod wat jy doen - 'n winch is heel laaste...BenHur wrote: Wat ek weer gaan sê is dat 'n locker die laaste mod is om te doen as jy weet dat jy kan nie meer op plekke ry nie omdat die probleem met jou voertuig en nie met jou skills le nie
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek kan net imagine hoe kom ek en boemaaantoetjie by die rock crawl aan sonder 'n locker
Johan kan getuig watse gedoente dit is om saam met Markie hulle te ry met hul 2 lockers en ons is net agter gelock.
Johan kan getuig watse gedoente dit is om saam met Markie hulle te ry met hul 2 lockers en ons is net agter gelock.
Grensvegter van LANDROVIA
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
OK jy is reg ek as jy wel iemand is wat 'n which oorweeg maar ek dink nie ek sal sommer oit daarna kyk nie, ek het genoeg tjommies as ek gaan speel.Scorpion wrote:Ek stem glad nie met jou saam nie, Bennie! Ek dink dis die 2de laaste mod wat jy doen - 'n winch is heel laaste...BenHur wrote: Wat ek weer gaan sê is dat 'n locker die laaste mod is om te doen as jy weet dat jy kan nie meer op plekke ry nie omdat die probleem met jou voertuig en nie met jou skills le nie
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek ook, maar as ek offroading doen dan het ek 'n probleem - meeste van my tjommies ry X5's, Land Rovers en JEEPs...BenHur wrote:
ek het genoeg tjommies as ek gaan speel.
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ons sal jou moet regkry jy meng met die verkeerde crowds vir 4x4ing :!: :!: :!: , daai tiepe pelle is goed vir braais en so maar nie vir 4x4 nie, nou nou spoil hulle manicured hande dalk as hulle 'n snatch starp moet vasmaak
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ezere,
Nou weet ek hoekom jou onderwerp getitel is "... The good, the bad & the ugly" :D Kyk net, jy het 'n klein oorlog veroorsaak om die "knoppie" te druk. :D
Louis
Nou weet ek hoekom jou onderwerp getitel is "... The good, the bad & the ugly" :D Kyk net, jy het 'n klein oorlog veroorsaak om die "knoppie" te druk. :D
Louis
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ons het onlangs n trail gedoen en ek was seker die eenigste daar sonder lockers en toe se ek vir die manne ek het meer pret as hulle want dis nie net vir ry nie daar moet gedink word ook. My lux het oorals gegaan waar die ouens met lockers gegaan het.Een ou het toe ook nie meer sy difflock gebruik nie en ons het n lekker dag gehaad.Die ou was seker n bietjie BUSHGEWACK gewees
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
"What ever floats your boat" sê hulle. Laat die wat met lockers wil ry voortgaan en dit doen. Die van ons wat sonder lockers ry weet ons het meer fun
Al wat ek dalk kan bylas is dat daar geen alternatief is as dit kom by lockers nie.
Daar is natuurlik gevalle wat mens nie waag om sonder lockers te gaan nie en dit is nou daar waar Blommie van praat. Ek meen as jy in 'n kompetisie is dan wil mens soveel moontlike traction devices gebruik wat in jou klas toelaatbaar is want dit gee jou daai edge :) Maaaaaaar.... 'n locker moet nog steeds reg gebruik word anders kan dit 'n groot nadeel ook wees
Al wat ek dalk kan bylas is dat daar geen alternatief is as dit kom by lockers nie.
Daar is natuurlik gevalle wat mens nie waag om sonder lockers te gaan nie en dit is nou daar waar Blommie van praat. Ek meen as jy in 'n kompetisie is dan wil mens soveel moontlike traction devices gebruik wat in jou klas toelaatbaar is want dit gee jou daai edge :) Maaaaaaar.... 'n locker moet nog steeds reg gebruik word anders kan dit 'n groot nadeel ook wees
To God be the glory
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Louis
Ek het geweet toe ek die topic begin, dat daar aksie sal wees. Kyk net die aantal replies op die topic, dit word vinnig die topic met die meeste. Ja, 'n paar ouens het hulle speelgoed uit die pram probeer gooi.
Ezere
Ek het geweet toe ek die topic begin, dat daar aksie sal wees. Kyk net die aantal replies op die topic, dit word vinnig die topic met die meeste. Ja, 'n paar ouens het hulle speelgoed uit die pram probeer gooi.
Ezere
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Nee wat ,ons gooi mos nou nie ons speelgoed uit die pram uit nie,want ons is mos almal HILUX manne en ons gaan mos nou nie mekaar se bakkies afkraak nie.Of hoe se ek nou. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Hoor hoor! :)legend35 wrote:Nee wat ,ons gooi mos nou nie ons speelgoed uit die pram uit nie,want ons is mos almal HILUX manne en ons gaan mos nou nie mekaar se bakkies afkraak nie.Of hoe se ek nou. :)
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Dit is die ding van die BB ondersteuners wat ek die meeste geniet.... hulle kort geheueBenHur wrote:Ja gelukkig gaan die Bulle Saterdag daai cheetakies wee trap
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Lockers is goed vir IFS voertuie op ekologiese sensitiewe plekke, om te help met min wheelspin. Difflock of SFA is groot pret waaneer jy dit "moet" gebruik omdat jou voertuig sy limiet bereik het deur goeie bestuurs vernuf.
Maar jy kan ook maklik jou voertuig beskadig deur die difflock verkeerd te gebruik op enige voertuig so difflocks is vir die wat voel hulle wil dit gebruik. My SFA kan nogsteeds ry met oop diffs waar my pa se bus (fortuner), vriende se 2.7 CRD Cherokee en 2.7 IFS almal diff lock moet gebruik. SO ek het lank nie `n diff lock nodig nie...........
Wat die rubgy betref is dit maar soos hulle in Engels; " horses for courses".
Ek sal kyk en dan besluit v ir wie ek gaan skree die naweek.

- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
So whats the verdict?
Lockers suck if you dont have them and cant drive where the guys who have them can?
Or I am very experienced I dont need lockers even if I have a wall off mud in front of me, all I need is speed and the correct line?
Kill this thread!

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
The real verdict of this thread is that nobody can tell anybody else to either fit or remove their lockers. It is a personal thing, and everybody is entitled to his/her own opinion and that should be respected.
This thread has been dead for a while, but I agree, I will clean it up and then put it to bed.
PS I love my locker...
This thread has been dead for a while, but I agree, I will clean it up and then put it to bed.
PS I love my locker...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- High Range 2WD
- Posts: 12
- Joined: Thu Jan 08, 2009 7:49 am
- Town: Worcester
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7 4x4 2001
- Real Name: Christoff
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek gebruik baie vinniger my difflock as wat ek my bakkie in 4x4 sit! As ek by 'n sand gat kom , wat nie te rof lyk nie, skakel ek veel eerder my bakkie se diff lock aan as wat ek hom in 4x4 sit! Die eenvoudige rede daarvoor is ek moet uit klim om die hubs te lock! Ander kant uit skakel jy hom weer vinnig af!
Daar is maar altyd daai gat of bult wat 'n mens nie kan uit nie! En daarvoor werk die lockertjies dam net te lekker!
Het iemand al 'n locker op sy voorste diff gesit van die 1999 on Toy's?
Daar is maar altyd daai gat of bult wat 'n mens nie kan uit nie! En daarvoor werk die lockertjies dam net te lekker!
Het iemand al 'n locker op sy voorste diff gesit van die 1999 on Toy's?
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Wou nou al laasjaar gecomment het....
Ek sukkel nog steeds om te sien waar almal so "warm onder die kraag geraak het" ......hierdie is een vd politeste forums....daar word baie erger dinge op baie ander forums gese.....en almal is agterna nog buddies....

As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Maar niemand het kwaad geword nie ons het maar net mekaar se chains so biekie ge yank
Maar jy is reg ons Hilux ouens is nogal polite, ons ma's het ons mos mooi maniere geleer
Maar jy is reg ons Hilux ouens is nogal polite, ons ma's het ons mos mooi maniere geleer
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Jong ...maniere.....ek weet nie....
Die hilux eienaars hier in ons valley dink almal as hulle gaan sit sak die son.....maar julle ouens is nie te sleg nie.....
Die hilux eienaars hier in ons valley dink almal as hulle gaan sit sak die son.....maar julle ouens is nie te sleg nie.....
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
BBBBbbbbbbbbrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr vir my Hannes
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Nee jong ken net van GGGGGRRRRRRRRRR!!!!!!!!!!!
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Wat meen jy hulle dink so... dit is mos soHannesCreamsoda wrote:Jong ...maniere.....ek weet nie....
Die hilux eienaars hier in ons valley dink almal as hulle gaan sit sak die son.....maar julle ouens is nie te sleg nie.....
To God be the glory
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
You must stay at the bottom of the mountain if you dont want lockers. Baboons pass was hectic!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Maar ek dink ons moet maar hierdie topic afsluit. Ek sal gou gou die discussion hier opsom en daarmee is die saak afgehandel.
Lockers is vir Sissies finish en klaar
Lockers is vir Sissies finish en klaar
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Dans jy halwe sisie want jyt mos een locker van my gekoop!
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Bennie, nou maak jy my boos! Ek huil sommer van kwaadgeit!
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Dis nou net 'n moderator wat so grootmond kan wees.
Dis jou opinie, ek laaik my lockers ! Sit sommer nog een in. :roll:
Dis jou opinie, ek laaik my lockers ! Sit sommer nog een in. :roll:
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Hey ek het gesê topic closed.
Coenie wil jy 'n tissue hê
Darryl daai locker is vir waneer my vrou bestuur ek issie 'n sissie nie en in anycase ek moet nog besluit of ek hom eendag wil insit of nie.
BTW jy weet nie dalk waar kan ek 'n gearmax difflock kry nie?
Coenie wil jy 'n tissue hê
Darryl daai locker is vir waneer my vrou bestuur ek issie 'n sissie nie en in anycase ek moet nog besluit of ek hom eendag wil insit of nie.
BTW jy weet nie dalk waar kan ek 'n gearmax difflock kry nie?
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ja ek het een R2500
-
- High Range 4WD
- Posts: 84
- Joined: Mon Nov 17, 2008 1:42 pm
- Town: cape town
- Vehicle: 2.4petrol dc hilux 4x4
- Real Name: reynhard
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ag nee man nou is ek ook n m-*-f-f-i-e,het net vandag vir my n gearmax locker gekoop R 4000 soek nou net iemand in die kaap om die ding vir my in te sit,ek het dit maar net gekoop vir die wis en die onwis het die ander dag gecros axle in die duine en ek kon nie omdraai nie toe sou daai ou lockerjie darem baie gehelp het.ps ek het daai bakkie so vinnig daar uitgegrawe was bang my boetie met sy colt sien my en ek het hom net 20 min voor dit gered uit die sand uit.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Nou waar is die slot????BenHur wrote:Hey ek het gesê topic closed.
Johan Marais
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek het nou die dag hier by Pick a Pay n randsteen opgery sonder om my locker te gebruik. 8 )
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Nie in my Lux se ewenaar nie.JohanM wrote: Nou waar is die slot????
Mooi so Johan ek is trots op joulegend35 wrote:Ek het nou die dag hier by Pick a Pay n randsteen opgery sonder om my locker te gebruik. 8 )
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Dankie,dankie.Maar nou vir n dom vraag.Ek het gehoor van n centre diff lock.Wat is dit want ek verstaan dit is nie n locker soos ek dit ken nie.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Johan op 'n part time 4x4 is die voor en agter aste gelock in die transfercase, maar op permanente 4x4s selectable 4x4s wat ook op teer in 4wd kan ry soos my Pajero is daar 'n extra diff in die transfer case wat tussen die voor en agterste propshafts werk en sodoende axle wind up in die transfer case verhoed as jou voor en agterste aste teen verskillende spoed draai. Dan kom baie sulke voertuie met 'n centre difflock uit sodat jy die voor en agter propshafts met mekaar kan verbind soos 'n selectable 4x4 as jy offroad gaan.legend35 wrote:Dankie,dankie.Maar nou vir n dom vraag.Ek het gehoor van n centre diff lock.Wat is dit want ek verstaan dit is nie n locker soos ek dit ken nie.
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Sien wat ek bedoel....geen maniere nie....
Bennie het moes gese topic gesluit!
Grappie ne?
Bennie het moes gese topic gesluit!
Grappie ne?
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Nee die keer was ek baie ernstigHannesCreamsoda wrote: Grappie ne?
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Ek souk nou dringend ARB lockers vir voor en agter. Import diff. Wie het die beste pryse?BenHur wrote:Maar ek dink ons moet maar hierdie topic afsluit. Ek sal gou gou die discussion hier opsom en daarmee is die saak afgehandel.