WERK JULLE NIE??
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
WERK JULLE NIE??
4x4BEES, Ali3n, Andrew Schmidt, Baidu [Spider], Bing [Bot], BushMad, Bushwacker, CasKru, ChrisF, dcsmax, Die$eL, Dingo, Dodging, Ebersohn, george, Google [Bot], Google Adsense [Bot], Google Feedfetcher, grobbepj, Harold, Hilux 1, jacovisagie, jmouton, Johan Havenga, johanstr, jvt172, Kaaskrul, Khakiebos, koedoe, Masekind, mossie89, Mr_B, Mud Dog, Musselcracker, NathanX4, Obelix and Dogmatix, Oosie101, Oupa Stig, pietpetoors, Pora, Pote, Ratel-06, Reinart21, Scott, ThysdJ, Toppie4x4, tuff tralies, Tyrone D4D, Ultred, VANS, Warrior, WayneSchalk, Yahoo [Bot], Zandyl, ôita
dink dis die meeste mens wat ek al gesien het die forum op eenslag gebruik
dink dis die meeste mens wat ek al gesien het die forum op eenslag gebruik
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: WERK JULLE NIE??
Ek wil my nou nie so vroeg inndie jaar ooreis en dalk n spier rek nie... So ek cruise nog in dit in!! :-)
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: WERK JULLE NIE??
grobbepj wrote:Ek wil my nou nie so vroeg inndie jaar ooreis en dalk n spier rek nie... So ek cruise nog in dit in!! :-)
toe maar ek ook, moenie my baas vertel nie asb
- Ratel-06
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
- Town: Melkrivier - Limpopo
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
- Real Name: Albert
Re: WERK JULLE NIE??
Dis die Dakar en Geniel se skuld......
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: WERK JULLE NIE??
Me 2Hilux 1 wrote:grobbepj wrote:Ek wil my nou nie so vroeg inndie jaar ooreis en dalk n spier rek nie... So ek cruise nog in dit in!! :-)
toe maar ek ook, moenie my baas vertel nie asb
..die kalmste is om belangrik te bly...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: WERK JULLE NIE??
Ons is uitgehonger na die vakansie
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: WERK JULLE NIE??
vir 'n valansie!!pietpetoors wrote:Ons is uitgehonger na die vakansie
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!

- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: WERK JULLE NIE??
Ek werk maar het n groot probleem en die AA kani help nie
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: WERK JULLE NIE??
Ons sit en kyk wie was op vakansie en kyk na al die mooi pic's en verbeel ons, ons was ook daar
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Johan Havenga
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 371
- Joined: Tue Sep 27, 2011 7:46 am
- Town: Heidelberg Gauteng
- Vehicle: Toyota Prado 120 V6
- Real Name: Johan
Re: WERK JULLE NIE??
As jy dink ons werk nie!
Most users ever online was 10,329, Yesterday at 04:57 PM.
4x4 Community se count!
Most users ever online was 10,329, Yesterday at 04:57 PM.
4x4 Community se count!
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: WERK JULLE NIE??
Show off :-)Dodging wrote:Nee ek is op vakansie
Geniet hom!!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: WERK JULLE NIE??
Net jammer hulle site wys nie oor watter tydperk nie.As jy dink ons werk nie!
Most users ever online was 10,329, Yesterday at 04:57 PM.
4x4 Community se count!
Mens stel die forum om te kan wys wanneer hy dink iemand nie meer daar is nie. Ons sin is op 60 minute gestel. SO al is jy ingelog maar het vir 60 minute niks gedoen nie, tel hy jou nie meer nie.
Ek kan dit na 9000 minute verander en die aanlyn user count verhoog as ek wil.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: WERK JULLE NIE??
Almal sit en wag vir die nuwe jaar spesiaals wat die lede binne kort sal begin adverteer.
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: WERK JULLE NIE??
working on driving swambo up the wall but am back tomorrow.dammit.but life is such.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: WERK JULLE NIE??
NEE, werk is vir manne wat nie verlof het nie
laas jaar te hard gewerk .... Desember sien ons ek dra te veel verlof oor, toe MOET ek maar 4 weke insit
raak nou net lekker gewoond aan die rus ..... voet-sole is kliphard en gekraak van kaal voet loop :)
maar die week is bietjie "wierd" .... is by die huis, terwyl die manne gat grawe vir n swembad in my agterplaas .....staan baie buite by die manne, sommer gister self die graaf gevat en saam gewerk. En dan kom sit ek weer binne en speel bietjie op die forum.
hopelik kan die manne Woensdag die staal raam begin .... hou duim vas asseblief.

- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
WERK JULLE NIE??
Toemaar Chris, ek gaan volgende donderdag op my eerste 5weke verlof vir 2015 dan het ek nog so 5 van hulle oor vir die jaar. [FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE][FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE][FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND WINKING EYE]
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: WERK JULLE NIE??
last three days working close to 30 to 40 megawatt furnaces outside it is 32c what a pleasure but the upside is that three long weekends in February.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: WERK JULLE NIE??
Ons buurvrou is n verpleegster.
weet nie of ek moet lag of huil oor die stories wat sy nou vertel nie .....
3 Januarie raak hulle BESIG !!!!!!
Een vrou kom in en sê sy wil "getoets" word en als wat verkeerd is moet reg gemaak word .... kom later uit, Mei 2014 was hul medies uitgeput, sy het net gewag tot die nuwe jaar se voordele inskop. Paar dae in die hospitaal, HELE paar rand se toets - makeer NIKS !!
4 Januarie toe raak hulle BAIE BESIG - sien dis mos nou tyd vir siek briewe vir die wat nie 5 Januarie wil inklok nie ....
glo hulle sal 11 Januarie nog besiger wees ......
onse volkie darem ..... :) (en dis die middelklas die !)