Oesfees - Dwaalboom

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Oesfees - Dwaalboom

Post by Black Sam »

Ek plaas hierdie uitnoging names n mede 4x4 freak...

Dwaalboom is in die bosveld en so ongeveer 70km van Thabazimbie af, hulle hou jaarliks n oesfees en het die jaar besluit om n 4x4 kompitisie ook deel daarvan te maak.

ek post hulle uitnodigings brief met kontak details sou iemand belangstel.
Die pryse is glo die moeite werd.
Julle kontak persoon is Hannes Coetser 072 172 2921

hoop daar is belangstelendes.
Attachments
Oesfees 4x4 dag.docx
(90.89 KiB) Downloaded 69 times
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
Bliksempie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 487
Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
Town: Pretoria Montana
Vehicle: 2.4 SFA
Real Name: Robbie
Club VHF Licence: HC115
Location: Pretoria Montana

Re: Oesfees - Dwaalboom

Post by Bliksempie »

Het familie op Dwaalboom. Sal met Mamma-Beer praat en moontlik die affêre bywoon.
When Life knocks you down, make sure you fall on your back. If you can look up, you can get up

Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”