Ek's hond....wie is jou Brahman!!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Die naweek by my ma hulle en my broer se vrou het so lawe Brahman bulletjie wat dink hy is 'n hond
Julle moet die ding ervaar, maar ek sien laaaaannnggg trane, die ding is so sterk soos 'n bees en stamp blerry seer
Hulle plaas hek bordjie gaan so iets lees "As die bul jou nie kry nie, gaan die honde en as jy nog steeds staan of hier is, die 9mm behoort af te rond"
Hoe proe die biltong goed???

Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Hulle is te oulik! Wees net versigtig, hulle besef nie hoe sterk hul regtig is nie, en kan iemand baie seermaak. Ek het 'n marino ram hans groot gemaak en die vrouens het deur geloop en die volk moes uit sy pad bly (regte hond manier gehad en sommer saam met die ander honed langs die bakkie in die veld gehardloop). Twister, die skaap, het langs my en my vriend voor in die bakkie gery, gesit soos 'n hond, en die hond moes agter klim! Hy was al in die dorp ook en middag-ete saam in die spur geeet, totdat iemand bietjie aanstoot geneem het oor sy geburrrp!.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Rianc wrote:Hulle is te oulik! Wees net versigtig, hulle besef nie hoe sterk hul regtig is nie, en kan iemand baie seermaak. Ek het 'n marino ram hans groot gemaak en die vrouens het deur geloop en die volk moes uit sy pad bly (regte hond manier gehad en sommer saam met die ander honed langs die bakkie in die veld gehardloop). Twister, die skaap, het langs my en my vriend voor in die bakkie gery, gesit soos 'n hond, en die hond moes agter klim! Hy was al in die dorp ook en middag-ete saam in die spur geeet, totdat iemand bietjie aanstoot geneem het oor sy geburrrp!.
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
daai klein meisie gaan gou vegetarier raak wanneer dit tyd raak vir biltong maak ....
maar altyd die geneek met sulke hans plaas diere.
Kon self net nie my skape eet nie ...
maar altyd die geneek met sulke hans plaas diere.
Kon self net nie my skape eet nie ...
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Oops, daai klein dogtertjie slag al van kleins af, self gese, dis nogal jammer om te dink eendag gaan ons hom moet slag, maar gelukkig is hy nog hier vir 'n ruk
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
dan is sy n proper plaas meisie, nie baie jong mense wat daai begrippe het nie. nie eens baie groot mense wat daai plaas siklus verstaan nie ....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Los haar, sy soek skenkel!
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Te oulik! My swaer het 'n trop van daai grys en wit Brahmans, die goed is heeltemal mak en kom aan gehardloop as jy hulle roep. En ja, hulle besef nie hul eie sterkte nie - stamp jou plat met 'n spelerige kop swaai.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
LOL jy moet sien hoe jaag hy die honde as hulle op sy bersie gaan slaap! Ek is net nie seker hoe hulle hom gaan hanteer oor 'n paar maande nie, klaar te rof soms en jy kan niks neer sit nie, nie koffie, biltong, bier, whiskey of chips nie, hy proe aan alles!!!
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
baie oulik
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Ek's hond....wie is jou Brahman!!
Dagse Johan, ons skop jong en daai kant?