D-4D Limp mode
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
D-4D Limp mode
My 2.5 D-4D goes into limp mode. During town driving no problem, but as soon as you hit open road within 10 km the power is gone, 2500RPM max. If you switch it off completely (even on the run) and restart its back to normal for another few km. No indicator lights coming on, no warning. Had it at the stealers first time it happened, they replaced the diesel filter and it was fine until I left town late Friday afternoon (Delmas). I have no faith in our local agent after numerous issues with the Prado so out of principle will not take it there.
I pressurized the fuel line and checked for leaks even though I believe it is not fuel related as it is not an intermittent problem, else it would surface during town driving as well. I don't have a chip installed, all stock standard. Fuel consumption seems not to change, 11,9 Km/l allround, no smoking, the bloody thing just wont go!
Will appreciate some assistance from our forum experts or anybody who experienced the same problem.
I pressurized the fuel line and checked for leaks even though I believe it is not fuel related as it is not an intermittent problem, else it would surface during town driving as well. I don't have a chip installed, all stock standard. Fuel consumption seems not to change, 11,9 Km/l allround, no smoking, the bloody thing just wont go!
Will appreciate some assistance from our forum experts or anybody who experienced the same problem.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Het jy n chip ingesit ?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Nee, soos ek se als standaard.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: D-4D Limp mode
Hi Koos as die voertuig in limp mode ingaan brand die engine liggie of nie
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Nee Jan, daar kom niks aan nie. Soos ek se, as ek heeltemal afskakel is hy weer 100 vir 'n paar km, en dit gebeur heeltyd.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: D-4D Limp mode
Is daar dalk n speedcruise geinstaleer?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Probeer hom by n handelaar kry terwyl hy in Limpmode is.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: D-4D Limp mode
Laat Toyota kyk na die "fly by wire" Petrol pedal en die konnektor op die Thottle body.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: D-4D Limp mode
klink PRESIES sos die probleem wat ek met my een gehad het !!MCHILUX wrote:Is daar dalk n speedcruise geinstaleer?
ontkoppel die cruise kontrol - onder by die pedaal. Ry om die blok, en koppel weer die cruise control op .... REG.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Geen cruise control nie. Probleem met dit invat agente toe terwyl dit in limp mode is, jy kan nie afskakel nie anders reset hy en as jy hom buite los terwyl jy hulp gaan soek ....................ZOOOOOMAAA, gone
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
- Real Name: Rigardt
- Club VHF Licence: HC348
Re: D-4D Limp mode
had exactly the same problem on my polo 1.9 tdi. took a few garages 4 months to find the problem ! turned out to be a faulty sensor on one of the boost pipes. was also fine in town but as soon as u hit the highway it would fail. no power at all. switch ignition off and on and all is fine again. at first no lights on the dashboard. after about 2 months the engine light started coming on when it happened. not sure if the vw and Toyota turbo setups are the same but I would start by looking at the sensors.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Dankie Jan, sal dit definitief probeer. Moet dit gedoen word terwyl die enjin loop, want as jy afsit reset dit.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: D-4D Limp mode
kan gedoen word terwyl engine loop
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Jan, het die bakkie uitgevat en gedoen soos jy se. As ek die brug insit bly die ejin liggie konstant flikker, die Airbag liggie flikker 5 en 1 en die ABS flikker 3 en 1. As ek afskakel en weer start is die limp weg, die enjin en Airbag liggies bly dieselfde maar die ABS liggie is af
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: D-4D Limp mode
Koos, miskien moet julle dalk die diesel tank uithaal en oopmaak om te kyk of daar nie vuilgoed is nie
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Die filter al 2x vervang. Ek het vandag agter gekom dit gebeur as jy 120+ ry. As dit vuilgoed was sou dit op lae spoed ook 'n probleem wees. Dan reset hy as jy afsluit en weer start, tot jy op spoed kom :alvarin:MCHILUX wrote:Koos, miskien moet julle dalk die diesel tank uithaal en oopmaak om te kyk of daar nie vuilgoed is nie
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: D-4D Limp mode
Het jy al n ander lugfilter probeer al kan jy n ou oorspronklike een leen net om te toets onthou op 120+ beweeg daar baie meer lug deur die filter as op 60 ongeag van die engine spoed
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Daar vloei ook baie meer diesel deur die stelsel. Met sulke simptome sou ek vermoed iets beperk die vloei van diesel.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Laat toets die Injectors
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: D-4D Limp mode
dit klink meer soos n probleem by die tenk. iets suig vas teen die pyp wat die diesel opsuig. sodra jy hom afsit stop die diesel pomp en whatever teen die pyp sit val dan na die boodem van die tenk totdat dit weer opgesuig word waneer hy aan is. as jy in die stad ry is dit die heeltyd ry stop sodoende beweeg die diesel baie meer in die tenk rond as op die oop pad. daarom is dit moeiliker om voorwerpe op te suig terwyl jy in die dorp ry as oop pad.
One life, one dream, one toyota
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: D-4D Limp mode
Boost pressure sensor .
As hy over boost gaan hy in limp in . Net soos as daar n plug en play chip ingesit word en die settings is te hoog .
Die ecu tel vinnig op as daar net te veel pressure is .
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
As hy over boost gaan hy in limp in . Net soos as daar n plug en play chip ingesit word en die settings is te hoog .
Die ecu tel vinnig op as daar net te veel pressure is .
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: D-4D Limp mode
Eish!!! Probleem was toe die vakuum pyp op die turbo wat geskeur het. En die "stealers" wou ECU en injectors vervang. Ek het dit toevallig gesien toe ek die pyp moes afhaal om my hand in te kry waar 'n tang ingeval het.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Bly vir jou part. Dit skep nie baie vertroue in die handelaars wat sommer net wil begin goed vervang wat hulle dink moontlik kan fout wees nie.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Goed om te weet dankie!
-
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Wed Jan 02, 2008 10:51 pm
- Town: Newcastle KZN
- Vehicle: Hilux SRX 4x4
- Real Name: Adriaan
Re: D-4D Limp mode
My 2.5 (2006) sonder cat, sukkel ook met krag. Het nou 220000 km op. Kan die uitlaat boks beblok Wees?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D-4D Limp mode
Het jy al dat hulle jou bakkie op die computer sit om te kyk of als reg is? Dit is onwaarskynlik dat die "silencer" geblok sal wees. Wanneer laas is die filters ens. al vervang?