Spirit of Africa
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Spirit of Africa
Anyone doing SOA this year?
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Spirit of Africa
Sons Of Anarchy What is SOA?Ou vale1 wrote:Anyone doing SOA this year?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Spirit of Africa
SPI-RIT-OF-AF-RI-CA
- robvan87
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
- Real Name: Robert
- Location: Nelspruit
Re: Spirit of Africa
They don't use Hilux......Hahaha. Would love to do it, will see if the boss is gonna sponsor me!
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk 4
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk 4
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Spirit of Africa
Is daar 'n website of iets??
Wil net weet waaroor dit gaan.
Wil net weet waaroor dit gaan.
- robvan87
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
- Real Name: Robert
- Location: Nelspruit
Re: Spirit of Africa
Ek glo daar is 'n website, jy ry met VW Amarok' op n time trial en word gelate daarop. Gaan alles oor skill. Daar is 'n paar uitklop rondtes, so as jy die beste is in jou groep dan gaan jy na die volgende rondte toe. Verlede jaar was dit Single cabs, die jaar is dit double cabs. Dit word gehost deur Sarel van der Merwe en Vwsa. Kostes dink ek is R6500 per persoon spanne van 2. Dis 3 of 4dae slaap plek en etes ingesluit.
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
Sent from my GT-N7100 using Tapatalk
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Spirit of Africa
Ek het dit destyds met die Colts gedoen by Askam.
Dit was lekker, maar is nou maar duur.
Dit was lekker, maar is nou maar duur.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Spirit of Africa
http://www.spiritofafrica.info" onclick="window.open(this.href);return false;
Dis vanjaar by Zeerust en ja, het gister 'n e-pos gekry, hulle het nog 'n paar plekke beskikbaar.
Hulle het dit nog nie aangekondig nie, maar het gehoor die finaal is vanjaar in Argentinie. Hulle
het gese ons moet geldige paspoorte he.
Hoop om 'n paar Luxers daar raak te loop!
Dis vanjaar by Zeerust en ja, het gister 'n e-pos gekry, hulle het nog 'n paar plekke beskikbaar.
Hulle het dit nog nie aangekondig nie, maar het gehoor die finaal is vanjaar in Argentinie. Hulle
het gese ons moet geldige paspoorte he.
Hoop om 'n paar Luxers daar raak te loop!
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Spirit of Africa
Was nogal lekker maar nie wat ek verwag het nie, meer rally as 4x4, seker maar ou Sarel se scene. Uit 18 events was 5 regtig 4x4, die res was 2x4 jaag dinge en nogal vreemd met 'n voertuig waarmee jy nog nooit mee gery het nie. Ons het geen vooraf inligting gekry omtrent die event nie en met die wegtrek gehoor ons het 'n stophorlosie en iets wat afstand in meters kan meet nodig. Afgesien daarvan was dit baie lekker en dink nogal daaraan om dit weer te doen (miskien net eerder die donkie vat om te navigate)
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Spirit of Africa
Bly jy het dit geniet, het julle dan geen kiekies gevat nie?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Spirit of Africa
https://www.facebook.com/pages/Spirit-o ... ?sk=photos" onclick="window.open(this.href);return false;
Daar was nie tyd om self te neem nie, sodra jy 1 item klaarmaak lyn jy weer op vir die volgende 1. Ons was in groep 3, kar no 2.
Daar was nie tyd om self te neem nie, sodra jy 1 item klaarmaak lyn jy weer op vir die volgende 1. Ons was in groep 3, kar no 2.