Die bosveld blom weer na die reen
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Die bosveld blom weer na die reen
Lekker Nat hier by ons is so bly die droogte is gebreuk
- Attachments
-
- IMG_4589.JPG (49.22 KiB) Viewed 2090 times
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Ja Cassie
Die reen is n seen vir ons, ons het 75 mm Donderdag gehad en dit reen nog die hele tyd. Spruite wat 5 jaar laas geloop het loop sterk. Die fontein op die plaas was van 1933 wat my pa dit het nog nooit droog nie maar het hierdie jaar opgedroog. Hoop nie dis klaar nie

- IMG_4625.JPG (60.21 KiB) Viewed 2070 times
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
- Attachments
-
- IMG_4610.JPG (84.99 KiB) Viewed 2070 times
-
- IMG_4600.JPG (51.27 KiB) Viewed 2070 times
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Jissie ons hoop dit hou so aan vir julle.
Lyk baie mooi daar by julle.
Lyk baie mooi daar by julle.
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Bly or die baie reen.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Die bosveld blom weer na die reen
lekker speel plek wanneer gaan ons?????
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Hi Toppies
Hier is lekker speel plek en kamp plek in die kamp julle moet net se dan reel ons iets
Hier is lekker speel plek en kamp plek in die kamp julle moet net se dan reel ons iets
- Attachments
-
- IMG_4540.JPG (58.52 KiB) Viewed 2033 times
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Daai lyk nie na speel nie... daai lyk na werk... hehePaul Grobler. wrote:
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Lekker Polla! Hoop net nie dit word te baie reen en die top-soil spoel weg nie!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Hi Andy
Dit sak darm vining weg die aarde is dors baie dors
Dit sak darm vining weg die aarde is dors baie dors
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Mooi man, baie bly vir julle.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Lekker ,how far are you from JHB
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Hi Neil
We are 100 km from Brits towards Thabazimbi and if you come from Sandtons side Brits is about 60 km
We had another 35mm yesterday afternoon and from 2h00 this morning it hasn't stopped maybe about 60-80mm
2000 FLOODS HERE WE COME

- IMG_4647.JPG (42.96 KiB) Viewed 1980 times
-
- IMG_4648.JPG (39.07 KiB) Viewed 1980 times
-
- IMG_4650.JPG (38.51 KiB) Viewed 1980 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Die bosveld blom weer na die reen
To God be the glory
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Ja nee dit was baie droog in NW
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Andre
Jy moet daardie waantjie van jou bietjie bring ek sien hy wil kamp
!!!!!

Dis hoe n Cruiser geplant word
- Attachments
-
- IMG_4681.JPG (65.92 KiB) Viewed 1893 times
-
- IMG_4682.JPG (72.26 KiB) Viewed 1893 times
-
- IMG_4683.JPG (76.22 KiB) Viewed 1893 times
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Die bosveld blom weer na die reen
hey Polla. dit lyk of daai spots vir die boeings bright. bly julle het goeie reen gehad.
One life, one dream, one toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 41
- Joined: Sat Mar 08, 2014 9:00 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Land cruiser
- Real Name: francois
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Ons is baie geseen met al die mooi reen!
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Die bosveld blom weer na die reen
Ja nee Francois ons is het dit brood nodig gehad