BONANI Wildsplaas Newcastle
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
BONANI Wildsplaas Newcastle
Was iemand al daar, gesien op Safari 4x4 vanaand. Ek is seker iemand van julle (A3hn) bly in die omgewing..... :roll: :roll: :roll:
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: BONANI Wildsplaas Newcastle
Wonder nogal oor daai bultjie waar niemand nog op was nie, behalwe Andre Safari..
Hy lyk nie te erg op die tv nie, en soos die Croozer daar uit geklim het, het dit ook nie te erg gelyk nie.
Sal graag wil hoor van die manne wat al daar was, oor daai bultjie.
Sal maar volgende jaar self gaan kyk
Hy lyk nie te erg op die tv nie, en soos die Croozer daar uit geklim het, het dit ook nie te erg gelyk nie.
Sal graag wil hoor van die manne wat al daar was, oor daai bultjie.
Sal maar volgende jaar self gaan kyk
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: BONANI Wildsplaas Newcastle
A3hn is van Newcastle, maar hy's maar stil, was seker al daar.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: BONANI Wildsplaas Newcastle
Hy het seker al daai ou bultjie plat gery...Bushwacker wrote:A3hn is van Newcastle, maar hy's maar stil, was seker al daar.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

-
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Wed Jan 02, 2008 10:51 pm
- Town: Newcastle KZN
- Vehicle: Hilux SRX 4x4
- Real Name: Adriaan
Re: BONANI Wildsplaas Newcastle
Het nog nie daar n draai gemaak nie maar ek ken die eienaar. dit is glo baie mooi daar. sodra ek daar was sal ek laat weet. werk hou my baie besig op die oomblik.