Weber Carburator - "flat spot"
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Weber Carburator - "flat spot"
Wie kan my se waar kan n mens nog oorspronklike Weber Carb Kits kry, of miskien n kompleet carburator?
Enige hulp sal waardeer word
Dankie
Enige hulp sal waardeer word
Dankie
Last edited by ForYota on Fri Jul 26, 2013 7:53 am, edited 1 time in total.
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Weber Carburator
There is a place in jhb, called carburetor city
They used to have plenty spares
Main street me think, next to a whole bunch of absabuildings intow
They used to have plenty spares
Main street me think, next to a whole bunch of absabuildings intow
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Weber Carburator
http://www.netpages.co.za/Johannesburg/ ... 36448.html" onclick="window.open(this.href);return false;
011 3344433171 Main St Johannesburg (Gauteng
011 3344433171 Main St Johannesburg (Gauteng
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: Weber Carburator
The best I have ever seen is Kempton Carbs the even developed a Fuel inject system to replace the Weber unfortunately the racing guys lost me on the principles but will inquire as I have a good carb as one of my friends is a importer so I could pick and choose I will make a point of following up .
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Ag nee slegte nuus, ek het my 38 weber toe na carb centre gavat in vereeniging.
Ek wou gehad het dat hul die hele weber kompleet oordoen, ek moes vanoggend hoor dat die barrels ovaal getrek het en daar niks is wat hulle vir my kan doen nie
Oorspronklik kom die Weber vanaf Italie en is 15jaar gelede oorgeneem deur Spanje, n nuwe Weber sal my so ongeveer 3.5k uit die sak jaag
Ek wou gehad het dat hul die hele weber kompleet oordoen, ek moes vanoggend hoor dat die barrels ovaal getrek het en daar niks is wat hulle vir my kan doen nie
Oorspronklik kom die Weber vanaf Italie en is 15jaar gelede oorgeneem deur Spanje, n nuwe Weber sal my so ongeveer 3.5k uit die sak jaag
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Weber Carburator
Know that3.5 is a lot of money
However just think of how long its going to last you then
Other options is trying someone else, like carburator city
Have not heard of barrels going oval before
Or you could look for second hand ones, if you find someone willing to sell
Good luck
However just think of how long its going to last you then
Other options is trying someone else, like carburator city
Have not heard of barrels going oval before
Or you could look for second hand ones, if you find someone willing to sell
Good luck
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Yep, phoned them aswell, they do have stockkfxnando wrote:Know that3.5 is a lot of money
However just think of how long its going to last you then
Other options is trying someone else, like carburator city
Have not heard of barrels going oval before
Or you could look for second hand ones, if you find someone willing to sell
Good luck
But for only R4892.45
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Weber Carburator
Hi Hennie.
Ek het nounet met die ou gepraat by Carb Overhauling in PTA. Hy se die manne is gef@#$.
Daai carb kan nie oval trek nie. Hy se dit is in elk geval nie 'n probleem nie hy het baie carb bodies en kan vir jou een opbou as hulle nie joune reg kry nie.
Bel die man gerus.
André
012 328 4024
Ek het nounet met die ou gepraat by Carb Overhauling in PTA. Hy se die manne is gef@#$.
Daai carb kan nie oval trek nie. Hy se dit is in elk geval nie 'n probleem nie hy het baie carb bodies en kan vir jou een opbou as hulle nie joune reg kry nie.
Bel die man gerus.
André
012 328 4024
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Pote wrote:Hi Hennie.

Baie dankie Johan, ek bel hom dadelik
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Gawe man die Andre,
Hy kan my help vir n fraksie van die prys - R1500 all incl.
Dankie Johan
Hy kan my help vir n fraksie van die prys - R1500 all incl.
Dankie Johan
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Weber Carburator
My KZ weet boggerol van Weber carbs, maar my ou hartjie laaik kwaai om te sien hoe die forum mense mekaar help! Net soos ET (Ali3n) gesê het!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Oupa Stig wrote:My KZ weet boggerol van Weber carbs, maar my ou hartjie laaik kwaai om te sien hoe die forum mense mekaar help! Net soos ET (Ali3n) gesê het!
Nou dit kan jy weer se!!!!!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Weber Carburator
Dit is 'n pleasier Hennie.
Gelukkig die keer wou iemand iets weet van iets wat ek ken....
Ek stem saam met ET ook
Gelukkig die keer wou iemand iets weet van iets wat ek ken....
Ek stem saam met ET ook
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Pote wrote:Dit is 'n pleasier Hennie.
Gelukkig die keer wou iemand iets weet van iets wat ek ken....
Ek stem saam met ET ook
Carbie is reeds opad met speed service couriers na Andre
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Weber Carburator
Ek is sommer jantjie oor jou V6.
Ek het ook so SFA(Import) gehaad met die Ford V6 in. Ek het hom baie geniet en was mal oor die klank.
Ek het al die manne bewys jy kan 'n V6 maak dat hy nie die normale "tappet noise" het nie.
Veral na ek die heads branches en pype gedoen het het hy baie lekker geloop...
Het ook die IFS se stoele ingesit.
Ek het so 6.8km/l gekry met hom..
Ek het ook so SFA(Import) gehaad met die Ford V6 in. Ek het hom baie geniet en was mal oor die klank.
Ek het al die manne bewys jy kan 'n V6 maak dat hy nie die normale "tappet noise" het nie.
Veral na ek die heads branches en pype gedoen het het hy baie lekker geloop...
Het ook die IFS se stoele ingesit.
Ek het so 6.8km/l gekry met hom..
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Pote wrote:Ek is sommer jantjie oor jou V6.
Ek het ook so SFA(Import) gehaad met die Ford V6 in. Ek het hom baie geniet en was mal oor die klank.
Ek het al die manne bewys jy kan 'n V6 maak dat hy nie die normale "tappet noise" het nie.
Veral na ek die heads branches en pype gedoen het het hy baie lekker geloop...
Het ook die IFS se stoele ingesit.
Ek het so 6.8km/l gekry met hom..
Ja ek moet se ek het innige respek gekry vir die outjie - klipharde masjien
Myne het nog die "tappit noise" maar sal nog kyk om dit stiller te probeer kry, verder loop hy soos n horlosie
Hopenlik gaan hy nou bietjie ligter op sous wees as die carb terug kom..
If I can't go in my Hilux I ain't Going
-
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
- Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
- Vehicle: 1994 2.2 Hilux
- Real Name: Lehan
Re: Weber Carburator
Ek kan uit eindelik begin saam praat oor die V6 in n Hilux. Ek het nou 6maande gevat om myne klaar te maak. En hy is nou hopelik klaar. Al wat ek nog nie gedoen het nie is die carberator 180grade gedraai nie. Is daar van julle wat dit wel gedoen het en wat is julle ondervinding met dit?
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Weber Carburator
Lehan, jy moet aan Allan ( Hoppy ) se deur klop. Ek het iewers op hierdie forum gelees waar hy dit verduidelik het.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: Weber Carburator
Lehan as ek jy was sal ek eers bietjie speel met die lux want ek het tot dis ver geen probleeme opgetel met myne op sy oorspronklike plek.(my spelling ??)
-
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
- Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
- Vehicle: 1994 2.2 Hilux
- Real Name: Lehan
Re: Weber Carburator
Baie dankie. Ek het nou n "facit" elektriese petrol pomp opgesit. Gaan die naweek weer duine toe gaan en weer gaan probeer. Het ook n servicekit op gesit. Ek het n vriend ook met die V6 voor in n LandRover. Hy ry duine met daardie LR ook met elekt pomp op en carb op sy regte plek.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
Quick update,
ForYota se Carb is gereed, die drywer tel hom more op
ForYota se Carb is gereed, die drywer tel hom more op
If I can't go in my Hilux I ain't Going
-
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
- Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
- Vehicle: 1994 2.2 Hilux
- Real Name: Lehan
Re: Weber Carburator
Is nog baie gelukkig. Het nog net een probleem en dis die starter. My branches loop te na aan die starter en die hitte mors nou die starter op.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator
So ek gister my Carb terug gekry van Carburator Overhaul Services Pretoria..
Baie dankie aan Andre vir die goeie diens, na ek ForYota vanoggend gou gevat het om die co's weer mooi te kry is ek baie beindruk, die Tegnikus wat die co's gedoen het se ook die man het uitstekende werk verrig..
Ek sal die mense beslis kan aanbeveel!!
Carburator Overhaul Services
André
012 328 4024
Ps: Ford of te nie hy trek soos n trein
Baie dankie aan Andre vir die goeie diens, na ek ForYota vanoggend gou gevat het om die co's weer mooi te kry is ek baie beindruk, die Tegnikus wat die co's gedoen het se ook die man het uitstekende werk verrig..
Ek sal die mense beslis kan aanbeveel!!
Carburator Overhaul Services
André
012 328 4024
Ps: Ford of te nie hy trek soos n trein
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Weber Carburator
Hennie.
Ek is bly om dit te hoor. Jy moet ons laat weet watse brandstof verbruik jy nou op ForYota kry!!!.
Ek is bly om dit te hoor. Jy moet ons laat weet watse brandstof verbruik jy nou op ForYota kry!!!.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Wed Oct 19, 2011 8:00 am
- Town: Benoni
- Vehicle: Hilux SFA
- Real Name: Rodney
Re: Weber Carburator
I should have a spare carb soon and then I will start playing with jets and Imultion tubes.Let you know what the outcome will be.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Ek moes geweet het dis te goed om waar te wees....
Vanoggend op pad werk toe kom ek agter die dinge loop nog nie presies soos dit hoort nie,
As ek ordentlik weg trek by n stop straat of so en deur die ratte gaan is als piek fyn, maar toe ek vanoggend n "gap" sien om oor die kruising te kom toe jurk die mannetjie, en ook toe verder langs getoets werk toe, die oomblik wat jy bietjie voet neer sit met wegtrek jurk hy, tipiese "flat" spot.. Nou my vraag is, kan dit wees dat hy op die throttle shaft bietjie lug suig, of het die man wat die co's gestel het dalk bietjie droog gemaak?
Moet ek die carb terug stuur na die manne wat hom oorgedoen het, of na die man wat die verstellings gemaak het?
My lorrie gaan dinsdag vir n stainless uitlaat by SAC , moet ek hulle dalk eerder vra om daarna te kyk?
AAI AAI AAI, eks skoon moedeloos
Vanoggend op pad werk toe kom ek agter die dinge loop nog nie presies soos dit hoort nie,
As ek ordentlik weg trek by n stop straat of so en deur die ratte gaan is als piek fyn, maar toe ek vanoggend n "gap" sien om oor die kruising te kom toe jurk die mannetjie, en ook toe verder langs getoets werk toe, die oomblik wat jy bietjie voet neer sit met wegtrek jurk hy, tipiese "flat" spot.. Nou my vraag is, kan dit wees dat hy op die throttle shaft bietjie lug suig, of het die man wat die co's gestel het dalk bietjie droog gemaak?
Moet ek die carb terug stuur na die manne wat hom oorgedoen het, of na die man wat die verstellings gemaak het?
My lorrie gaan dinsdag vir n stainless uitlaat by SAC , moet ek hulle dalk eerder vra om daarna te kyk?
AAI AAI AAI, eks skoon moedeloos
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Hi Hennie
Ek het so paar vrae vir jou
Het jy die Co gestel voor jy die nuwe exhaust op gesit het?
Het julle na die timing gekyk. Dit het my ook al rond geneuk.
Hoe is jou spark?? Drade en coil
Al die goed het vir my op my V6 'n flatspot gegee wat ek gedink het dit is die carb.
Een ding wat jy kan kyk op die carb, Aan die agterkand is daar twee ratte wat die twee kante van die carb saam ooptrek. As hulle nie reg gestel is nie dan maak links bv vinniger oop as regs. Dit maak dat die een bank vinniger en meer petrol kry as die ander.
Ek hoop as jy na die gekyk het is jou probleem opgelos..
Ek het so paar vrae vir jou
Het jy die Co gestel voor jy die nuwe exhaust op gesit het?
Het julle na die timing gekyk. Dit het my ook al rond geneuk.
Hoe is jou spark?? Drade en coil
Al die goed het vir my op my V6 'n flatspot gegee wat ek gedink het dit is die carb.
Een ding wat jy kan kyk op die carb, Aan die agterkand is daar twee ratte wat die twee kante van die carb saam ooptrek. As hulle nie reg gestel is nie dan maak links bv vinniger oop as regs. Dit maak dat die een bank vinniger en meer petrol kry as die ander.
Ek hoop as jy na die gekyk het is jou probleem opgelos..
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Eish
My Afrikaans not so good
Flat spot, could be your iddling jets
Hope me understood right
My Afrikaans not so good
Flat spot, could be your iddling jets
Hope me understood right
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Pote wrote:Hi Hennie
Ek het so paar vrae vir jou
Het jy die Co gestel voor jy die nuwe exhaust op gesit het? Die exhaust word eers komende dinsdag gedoen
Het julle na die timing gekyk. Dit het my ook al rond geneuk. perfek
Hoe is jou spark?? Drade en coil Nuwes
Al die goed het vir my op my V6 'n flatspot gegee wat ek gedink het dit is die carb.
Een ding wat jy kan kyk op die carb, Aan die agterkand is daar twee ratte wat die twee kante van die carb saam ooptrek. As hulle nie reg gestel is nie dan maak links bv vinniger oop as regs. Dit maak dat die een bank vinniger en meer petrol kry as die ander. Die weet ek nou nie weet net dis nuwe parte
Ek hoop as jy na die gekyk het is jou probleem opgelos..
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator - "flat spot"
kfxnando wrote:Eish
My Afrikaans not so good
Flat spot, could be your iddling jets
Hope me understood right
I just spoke to the guy who set the co's for me, he said it could be my "bump idling jet" or some sort,
i'll pop in this afternoon so he can have a quick check
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Ok so ek was terug by die manne Vrydag middag,
Na ons als deur gegaan het vir moontlike probleme is ons om die blok met ForYota,
Hulle se die main jets is te klein en daarom sluk hy met wegtrek, ons het alles deur gegaan. Klink my ek moet een jetsize groter gaan en my probleem sal opgelos wees.
Die goeie nuus is, nadat hy die Carb bietjie ruiker gestel het vrydag, sodat ek Berakah Saterdag kon doen, het ek n verstommende 7.8 km/l gekry teen 110 - 120km/h
Ek sal weer toetse doen sodar ek die jets verander het

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Hi Hennie
Ek het n 38 weber op my vorige SFA gehad met die 4y engine.(Min 4y engines het daardie tyd 38 webers op gehad).Die ouens wat die conversion gedoen het,moes ook baie met die jets ekspirimenteer voordat hy 100% was.
Daarna was hy net n plesier gewees.Ook n goeie brandstof verbruik gekry.
Jy sal maar net moet aanhou speel met die jets en dan hom n dyna tune gee daarna.

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Weber Carburator - "flat spot"
Net bietjie terugvoering..
Die carb was toe nooit die probleem nie, ek het die timing bietjie advance en whalla flatspot gone!!!
Die carb was toe nooit die probleem nie, ek het die timing bietjie advance en whalla flatspot gone!!!
If I can't go in my Hilux I ain't Going