Kalahari Goera-pan

Post Reply
User avatar
War-Medic
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 103
Joined: Thu Aug 30, 2012 12:43 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0l V6 D\C 4x4
Real Name: George
Club VHF Licence: X203

Kalahari Goera-pan

Post by War-Medic »

Ons gaan die naweek van 26 Julie na 'n asemrowende deel van ons land toe - sal graag 'n lekker groep bymekaar wil maak - kan julle waarborg dit gaan insane lekker wees!!! Knyp 'n geldjie af en maak tyd en kom kuier asb saam met ons! Die wat daaroor twyfel - force julself!!

Slegs 107km noord van Upington in die Noord Kaap, lê die pragtige stukkie semi-woestyn tussen die duine van die Kalahari geleë op die roete na die Kgalagadi Oorgrens Park, 'n deurgang na Namibië en Botswana. Dit is die ideale halfweg stasie vir 4x4 en buitelug toeriste en groepe. Kalahari Goerapan word beskryf as 'n luukse veldkamp met chalets en kampeerplek, 4x4 roetes en vele spanbou aktiwiteite. Die lapa het verskeie kuier dekke en die kroeg is toegerus met groot skerm TV sodat u wenspan nie gemis word nie.

Vir die begroting: (dis nou waar die FORCE JOUSELF deel van toepassing is!)

Chalets: R500/paar en R125 daarna per kind in dieselfde chalet
R350/enkel persoon

Kampering: R60/volwassene per nag
R30/kind 6-12 jaar

Beperkte sonkrag is beskikbaar, kragopwekker sal by sekere tye aangeskakel word vir die gebruik van haardroers.

4X4 Roetes: Al 3 roetes R400 per voertuig
Slegs 1 roete R300 per voertuig
Quads: R100/quad /dag

Die lapa is beskikbaar teen n koste van R800 per dag en sluit die volgende in: (ons kan almal saam klap vir die)
Die gebruik van die binne braai,
Tafels en stoele
Alle eetgery
Kroeg fasiliteite met volle DSTV (drank uitgesluit)
2 x skoonmaaksters.
The direct use of force is such a poor solution to any problem, it is generally employed only by small children and large nations.

Mods: EFS suspension - ARB front bumper replacement - Warn winch - Rear sparewheel carrier bumper - 160l long range fuel tank - Toatal unberbelly plate protection - Canvas seat coners - Alu steel Canopy - Snorkel - Kenwood TK VHF Radio - Ctek 250s Dual batery system with solar pannel
Image
Image
Dit is 'n TOYOTA ding, jy sal nie verstaan nie........
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Kalahari Goera-pan

Post by Rianc »

Klink baie lekker! Geld is nie die probleem nie, maar 16uur plus op die pad vir 'n 48 uur naweek is bietjie rof vir my.
User avatar
War-Medic
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 103
Joined: Thu Aug 30, 2012 12:43 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0l V6 D\C 4x4
Real Name: George
Club VHF Licence: X203

Re: Kalahari Goera-pan

Post by War-Medic »

Nee ek stem 100% saam met jou en dit is hoekom ons al die Donderdag ry. Sal iewers soos Kuruman of so oor staan die Don aand.
The direct use of force is such a poor solution to any problem, it is generally employed only by small children and large nations.

Mods: EFS suspension - ARB front bumper replacement - Warn winch - Rear sparewheel carrier bumper - 160l long range fuel tank - Toatal unberbelly plate protection - Canvas seat coners - Alu steel Canopy - Snorkel - Kenwood TK VHF Radio - Ctek 250s Dual batery system with solar pannel
Image
Image
Dit is 'n TOYOTA ding, jy sal nie verstaan nie........
User avatar
War-Medic
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 103
Joined: Thu Aug 30, 2012 12:43 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0l V6 D\C 4x4
Real Name: George
Club VHF Licence: X203

Re: Kalahari Goera-pan

Post by War-Medic »

REEDS BEVESTIG:
Chuck Safari
Wouter van Zyl
Henning Zandberg
Andre Stach
Peet Colt
Johan Kruger
Andre van der Westhuizen
George & Marlene
Jotto
Gerhard Viljoen
Gryskoos
Lehan Haasbroek
Hugo Liebenberg
Jan Engelbrecht
Andre van Wyk

STEL BELANG, MOET NEG BEVESTIG:
Altus Theron
Louis van der Westhuizen
Nelius Boshoff
Frikkie
Deon Koortzen
Hammie
Theunis Hall
Willie en Erica
Frik Coetzee

Dit gaan n monster van n byeenkoms wees.

Hier is die lys van bywoning soos ek dit het, pas maar aan as julle van nog weet.
http://www.kalaharigoerapan.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.wegry.co.za/forum/threads/29 ... 3%21%21%21" onclick="window.open(this.href);return false;

REEDS BEVESTIG:
Chuck Safari
Wouter van Zyl
Henning Zandberg
Andre Stach
Peet Colt
Johan Kruger
Andre van der Westhuizen
George & Marlene
Jotto
Gerhard Viljoen
Gryskoos
Lehan Haasbroek
Hugo Liebenberg
Jaco
Jan Engelbrecht
Andre van Wyk
Hammie - Johan Hough
Renier van Rooyen
Gideon
Willie & Erica

STEL BELANG, MOET NEG BEVESTIG:
Altus Theron
Louis van der Westhuizen
Nelius Boshoff
Frikkie
Deon Koortzen
Theunis Hall
Willie en Erica
Frik Coetzee
The direct use of force is such a poor solution to any problem, it is generally employed only by small children and large nations.

Mods: EFS suspension - ARB front bumper replacement - Warn winch - Rear sparewheel carrier bumper - 160l long range fuel tank - Toatal unberbelly plate protection - Canvas seat coners - Alu steel Canopy - Snorkel - Kenwood TK VHF Radio - Ctek 250s Dual batery system with solar pannel
Image
Image
Dit is 'n TOYOTA ding, jy sal nie verstaan nie........
Tkabies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Tue Apr 02, 2013 4:52 pm
Town: Keimoes
Vehicle: 3L Diesel Toyota Fortuner
Real Name: Koos

Re: Kalahari Goera-pan

Post by Tkabies »

Sit my naam ok op sal beslis daar wees.
User avatar
War-Medic
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 103
Joined: Thu Aug 30, 2012 12:43 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0l V6 D\C 4x4
Real Name: George
Club VHF Licence: X203

Re: Kalahari Goera-pan

Post by War-Medic »

Tkabies wrote:Sit my naam ok op sal beslis daar wees.
Wens ek was jy wat nie so ver moes ry nie. Kom jy net vir die dag of kamp jy.
The direct use of force is such a poor solution to any problem, it is generally employed only by small children and large nations.

Mods: EFS suspension - ARB front bumper replacement - Warn winch - Rear sparewheel carrier bumper - 160l long range fuel tank - Toatal unberbelly plate protection - Canvas seat coners - Alu steel Canopy - Snorkel - Kenwood TK VHF Radio - Ctek 250s Dual batery system with solar pannel
Image
Image
Dit is 'n TOYOTA ding, jy sal nie verstaan nie........
Tkabies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Tue Apr 02, 2013 4:52 pm
Town: Keimoes
Vehicle: 3L Diesel Toyota Fortuner
Real Name: Koos

Re: Kalahari Goera-pan

Post by Tkabies »

Gaan van vrydag tot Sondag dat men's lekker heel naweek kan saam kuier en nuwe mense ontmoet gaan sommer kamp
Post Reply

Return to “Gauteng”