Nuwe Bande

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Wapper
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Thu Jul 24, 2008 8:09 pm
Town: Kimberley
Vehicle: Legend 50
Real Name: Louwrens
Club VHF Licence: HC277

Nuwe Bande

Post by Wapper »

Hi Almal

Ek beplan om nuwe bande vir my bakkie te koop. Het met baie mense gepraat en net soveel menings gekry. Weet nie of dit al vantevore gedoen is nie maar ek dink dit sal interessant wees om te hoor watse bande julle op julle voertuie het , die onstandighede waar hulle gebruik word en die kilo wat julle gekry het.

Ek het my bakkie gekoop met General Grabbers en het 70% teerpad 20% grondpad en 10% in die veld gery
Het net 40 000km uit hulle gekry.

Hoop daar is van julle wat my sal help met die inligting.
ImageImage
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Nuwe Bande

Post by Ali3n »

toe ons my vrou se Terios gekoop het het ons dadelik Yokohama Geolander A/T's op gesit en hom weer verkoop met die bande op na oor die 90k km later en kon nog gaan vir minstens nog so 30k. Vir die Terios was dit n uitstekende band, Goeie padhou vermoe in nat en droog, baie leker met hulle in die bos gespeel. 70 - 30 split tussen teer en off-road sal ek se.

My Surf het 33' Maxxis Bighorns MT op, hoor dit amper nie op die teer nie maar moet se my trokkie raas so effens as gevolg van die 76 exhaust. Baie teer pad gery maar net so baie klip, bos ens. Uitstekend in die nad en droog. Sal nie n ander band gebruik nie. Ons gaan nou juis 31's opsit op my vrou se Jeep. 60 - 40 split tussen teer en off-road.

Jy gaan baie verskillende opinies hoor. Sterkte met jou besluit. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Nuwe Bande

Post by pietpetoors »

Ek het die ou Cooper ST (so 5 jaar oud). Hulle het goeie padhouvermoë veral op grondpad. As ek hulle so kyk gaan hulle 80,000km haal sonder 'n probleem, maar die goed raas vreeslik en die knobies kraak op die kant. Die kraak was 'n ou bekende probleem, ek glo hulle het dit intussen al reggemaak.

In die begin (eerste 4 jaar) het die geraas my nie baie gepla nie, maar ek weet of ek oud raak of wat, maar die geraas begin my nou pla en ek oorweeg om gewone A/T bande op te sit wanneer ek eendag weer bande moet opsit.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Nuwe Bande

Post by Pote »

Ek het TOYO Opencountry op my KZ gehaad en het met so 80% teer en 20% bos en klippe gery. Toe ek die bakkie verkoop het was daar so ±35% loop oor na ongeveer 95000km gedoen is.

Is mal oor die bande gewees en sal verseker weer van hulle opsit as ek my Tina se bande moet vervang.(Was ook baie goedkoper as BF of MAXXIS)
Image
Image
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Nuwe Bande

Post by Gideonvanzyl »

Ek het saterdag Cooper Discoverer A/T 3's opgesit. Ek ry meer teer en die bande kom met 'n waarborg dat hulle 85 000km gaan gee. Gaan kyk 'n bietjie na hulle. Prys was R2100 per band, R8650 vir X4 met wielsporing, dis nou vir 31's. Ek weet nie wat die 30's kos nie.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Nuwe Bande

Post by Ali3n »

Ek was gister R1950 insluitend fitment & balancing gekwoteer vir die 31x10.5x15 Maxxis Bighorns. R2460 vir die 33's. Dit is nou Muds maar is n goeie prys ook.
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuwe Bande

Post by CasKru »

Het nou net gebel vir prys op daai Toyo tires open country. die 31" 10.5 R15 gaan vir R1890
To God be the glory
Post Reply

Return to “Open Discussion”