Here's the piece he wanted me to post.Jis Thys
Wil jy nie vir ons dit gaan opsit op die forum nie. Ek is eers more weer op die internet. Dankie
Dit was voorheen familie van my se plaas in Redelinghuys. Daar het ek my eerste en enigste land rover bestuur in die tagtigs, ek was 15 en hy is bleikbaar nog steeds daar op die plaas en loop nog steeds, 27 jaar later. Hy was saam met die plaas verkoop nadat die oom oorlede is.
Ons kan nog eendag die roete gaan doen, klink baie uitdagend.
Groete
JAKKALSKLOOF 4X4
Verskyn op SAFARI 4x4 op Maandag, 20 Mei 2013 om 17h30
Safari 4x4 word uitgesaai op: Maandae @ 17:30; Dinsdae @ 10:30; Woensdae @ 16:30; Donderdae @ 22:00; Vrydae @ 13:30.
https://www.facebook.com/Jakkalskloof4x4" onclick="window.open(this.href);return false;
Groete
Izak & Marinda
We drove this trail in 2007 and it was a lot of fun. Apparently their camping facilities have improved a lot since that time, when Izak was busy increasing the number of campsites and ablutions facilities.
Jakkalskloof is situated close to many Sandveld trails and a nice challenge (breakaway) would be to make a 4 day weekend and drive a different trail in the vicinity every day. Klein Tafelberg, Scheppie Saus, Koningskop, Marcuskraal are all within an hours drive from Jakkalskloof..