Stygende temp meter
- Rukia
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
- Town: Gordonsbay
- Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
- Real Name: Willie
Stygende temp meter
Daar was 'n paar posts ivm die betroubaarheid van die std temp guage, myne styg bietjie teen lang bulte op die oop pad, nou het ek gister gesien die rubber hose tussen carb en air filter is middeldeur geskeur, en dit is reg bo die exhaust manifold, kan dit die oorsaak wees dat hy die hitte insuig as hy harder werk en dan warmer word? Teen laer snelhede en selfs op roete in low waar hy ook hard werk bly temp konstant.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Stygende temp meter
Dit sal nie die warm lug wees nie, dit kan n paar dinge wees;
Die visco unit op die fan skop nie in nie
Bruin water of verstopte verkoeler pypies
Waaierband wat gly
Waterpomp se finne is af
Prop hou nie sy druk nie
Termostaat maak nie reg oop nie
Die visco unit op die fan skop nie in nie
Bruin water of verstopte verkoeler pypies
Waaierband wat gly
Waterpomp se finne is af
Prop hou nie sy druk nie
Termostaat maak nie reg oop nie
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Rukia
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
- Town: Gordonsbay
- Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
- Real Name: Willie
Re: Stygende temp meter
Dankie Allan, sal maar soek waar die probleem le!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Stygende temp meter
Kyk ook na die toestand van die radiator, dat hy nie verstop is met saad, gras, insekte ens. (lugvloei). Kyk ook dat daai klein fins nie vrot is en besig om uitmekaar te val.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!