donkie steak....

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

donkie steak....

Post by Oupa Stig »

So ek sien ons eet nou donkie en buffel. Het net so die g@tkant van die storie gehoor.
Pla my nie veel...
:sick:
Sou dink hul is skaarser en dus duurder as bees en skaap. In fact, 'n donkie moet duurder wees, hy's dan 'n nuttige dier....???
Ek dink dis Oscar se nuwe PR span wat die aandag van hom wil aflei....
Ek dink in elk geval baie van die lam in die slaghuis is bok. Pla weereens nie. Solank dit lekker is is ek hêppie met 'n rooi vleisie... :thumbup:
Maar as jy my knorrig wil maak moet jy aan my 'n taai stuk vleis verkoop as ek 'n sawwe lamtjoppie wou gehad het!
:twisted:
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Kaaskrul
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 476
Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
Real Name: Pierre

Re: donkie steak....

Post by Kaaskrul »

Agh ek dink hulle het die kat aan die gat beet, ons eet eintlik seker Olifant steak volgens die Amerikaners :lmao: :lmao:
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: donkie steak....

Post by Dewald Posthumus »

Eerlikwaar maak dit ook nie saakl vir my nie, vleis is vleis...mense moet bietjie weer aan hulle wille kant voorgestel word - dit is mos dan alles "free range"
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: donkie steak....

Post by Hoppy »

Ek eet net goed met vier pote, nie meer of minder nie, kan maar donkie ook wees, net nie daai goed met baie pote wat die chinese eet nie, hulle eet mos alles met pote behalwe n tafel, party keer wonder ek ook oor daai, kyk hoe kort is hulle tafels se pote.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: donkie steak....

Post by Oupa Stig »

Jong, ja Allan, die Chinese eet goetters met baie meer bene as 'n donkie!
Ons vleis eters kan ook nie wen nie. Soos julle sê, die donkies is free range, ma nou kla almal as ons hulle wil eet.
In fact, eerder 'n free range donkie as hormoon-belaaide bees. Het hoeka so paar jaar terug gelees die manne in Europa beginne borste ontwikkel as gevolg van al die estrogeen in hul recycled water....
Dit voel nie reg dat 'n man met borste 'n hilux ry nie, so bring on the free range donkey meat!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: donkie steak....

Post by george »

Hoppy wrote:Ek eet net goed met vier pote, nie meer of minder nie, kan maar donkie ook wees, net nie daai goed met baie pote wat die chinese eet nie, hulle eet mos alles met pote behalwe n tafel, party keer wonder ek ook oor daai, kyk hoe kort is hulle tafels se pote.
Issie.Ek het jou al gesien met 'n Streetwise 2
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: donkie steak....

Post by Dodging »

Hoenir issie vleis nie - dis groente daai
Nothing is impossible - it just costs more
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: donkie steak....

Post by Pora »

Dodging wrote:Hoenir issie vleis nie - dis groente daai
:lol: point very well made :)
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: donkie steak....

Post by ChrisF »

Hoppy wrote:Ek eet net goed met vier pote, nie meer of minder nie, kan maar donkie ook wees, net nie daai goed met baie pote wat die chinese eet nie, hulle eet mos alles met pote behalwe n tafel, party keer wonder ek ook oor daai, kyk hoe kort is hulle tafels se pote.
Allan onthou net n Maltese Poedel het ok net vier pote .... maak glo lekker chinese ....
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: donkie steak....

Post by WESKUSKLONG »

Dodging wrote:Hoenir issie vleis nie - dis groente daai
+1 :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: donkie steak....

Post by stephanvaneeden »

Maak gewoonlik salami met Zebra, en die mense smul daaraan, tot jy sê dis donkie.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: donkie steak....

Post by george »

Destyds het 'n ou wat ek geken het 'n perde en donkie biltong en droe wors fabriek gehad gehad en hy het dit so adverteer ook.Niemand het hier gekoop,maar wel die ouens van die kaap.In die kaap hethulle die verpakking afgehaal en dit dan as bees vleis verkoop. :alvarin:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: donkie steak....

Post by Hilux 1 »

Oupa Stig wrote:So ek sien ons eet nou donkie en buffel. Het net so die g@tkant van die storie gehoor.
Pla my nie veel...
:sick:
Sou dink hul is skaarser en dus duurder as bees en skaap. In fact, 'n donkie moet duurder wees, hy's dan 'n nuttige dier....???
Ek dink dis Oscar se nuwe PR span wat die aandag van hom wil aflei....
Ek dink in elk geval baie van die lam in die slaghuis is bok. Pla weereens nie. Solank dit lekker is is ek hêppie met 'n rooi vleisie... :thumbup:
Maar as jy my knorrig wil maak moet jy aan my 'n taai stuk vleis verkoop as ek 'n sawwe lamtjoppie wou gehad het!
:twisted:
wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie.
solank dit reg proe :lmao:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: donkie steak....

Post by Hoppy »

george wrote:Destyds het 'n ou wat ek geken het 'n perde en donkie biltong en droe wors fabriek gehad gehad en hy het dit so adverteer ook.Niemand het hier gekoop,maar wel die ouens van die kaap.In die kaap hethulle die verpakking afgehaal en dit dan as bees vleis verkoop. :alvarin:
Ek sien jou plan, kanseleer my order :shock2:
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: donkie steak....

Post by ChrisF »

Hoppy wrote:
george wrote:Destyds het 'n ou wat ek geken het 'n perde en donkie biltong en droe wors fabriek gehad gehad en hy het dit so adverteer ook.Niemand het hier gekoop,maar wel die ouens van die kaap.In die kaap hethulle die verpakking afgehaal en dit dan as bees vleis verkoop. :alvarin:
Ek sien jou plan, kanseleer my order :shock2:
en waar dog jy kry piet sy biltong ....
User avatar
truckin
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 410
Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
Town: Durbanville
Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
Real Name: Juan

Re: donkie steak....

Post by truckin »

Ek persoonlik het nie n probleem met donkie, buffel of perd nie, ek het al baie wildsvleis ge-eet en volgens my as jy zebra eet, eet jy perd en donkie, as jy wildsvleis eet, wat is fout met waterbuffel, boerbok proe net soos skaap, en hy's lekker sag.

AL PROBLEEM WAT EK HET... IS... WAARS MY DISCOUNT... :acute:
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”

“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: donkie steak....

Post by swartvark »

truckin wrote:Ek persoonlik het nie n probleem met donkie, buffel of perd nie, ek het al baie wildsvleis ge-eet en volgens my as jy zebra eet, eet jy perd en donkie, as jy wildsvleis eet, wat is fout met waterbuffel, boerbok proe net soos skaap, en hy's lekker sag.

AL PROBLEEM WAT EK HET... IS... WAARS MY DISCOUNT... :acute:
Hiermee stem ek saam.
My sussie het HONDsop in Korea geeet.........glo heel lekker.
Die ouens teel glo spesiale honne vir eet.........soos skape by ons.
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: donkie steak....

Post by louis fourie »

Laat my dink aan die oom wat na die 2de wêreld oorlog by 'n restaurant gaan eet en haas pastei bestel. Hy roep die kelner 'n biejtie later nader en vra hom:

"Ek hoor julle meng julle haas vleis met perde vleis?"

"Ja, sê die kelner versigtig, ons doen. Ons meng dit so 50/50 - een haas en een perd" :laugh2:
Boet Croukamp
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 107
Joined: Tue Jan 08, 2013 7:28 am
Town: Meyerton
Vehicle: Hi-Lux 4X4 93'SFA
Real Name: Abraham
Club VHF Licence: X32

Re: donkie steak....

Post by Boet Croukamp »

:eh: Hulle se die virskil tusen n boerbok en n k@#%r bok is die baas. :lmao:
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: donkie steak....

Post by Jaws »

Wil jy 'n beesburger met ongespesifiseerde byprodukte geniet? Nee Donkie.
:thumbup:
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: donkie steak....

Post by Froll »

Al die manne wat op die grens en in die weermag was het baie perde vleis geeet. :laugh2: :laugh2:
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: donkie steak....

Post by Baasvark »

Solank hy op 'n skoon manier geslag is pla dit my nie te veel nie.
Julle manne sal skrik as julle sien wat by party plekke gebeur.... :shock2:
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: donkie steak....

Post by Thabogrobler »

swartvark wrote:[
My sussie het HONDsop in Korea geeet.........glo heel lekker.
DIt was seker hond-lekker?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: donkie steak....

Post by Thabogrobler »

Ek koop lam by 'n klient van my - hulle het 'n abbatoir en daar gaan net lam daar deur.

Dus weet ek wat ek eet elke aand!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: donkie steak....

Post by Traveler »

Ek skiet alles self wat ek eet, so ek worry nie.

Het nog so paar pakke zebra mince oor, so wat is die verskil met 'n donkie?

Ek wil net weet waar teel hulle die waterbuffel?? Ek wil eet gaan skiet vir 'n trofee.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: donkie steak....

Post by HennieO »

Traveler wrote:Ek skiet alles self wat ek eet, so ek worry nie.

Het nog so paar pakke zebra mince oor, so wat is die verskil met 'n donkie?

Ek wil net weet waar teel hulle die waterbuffel?? Ek wil eet gaan skiet vir 'n trofee.
Solank jy net sy pajamas uittrek voor jy hom eet, is daar geen verskil nie :twisted: :twisted:
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: donkie steak....

Post by Mud Dog »

The only problem I have with this whole saga is the deception factor. Label it for what it is or what it contains and then let the market decide whether they want it or not... supply and demand will fix the pricing.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: donkie steak....

Post by HennieO »

Mud Dog wrote:The only problem I have with this whole saga is the deception factor. Label it for what it is or what it contains and then let the market decide whether they want it or not... supply and demand will fix the pricing.

:thumbup: :thumbup:Andy, I think that about sums it up, could not agree more! :thumbup: :thumbup:
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: donkie steak....

Post by Oupa Stig »

Daaaa slaat jy nou die spyker op sy kop, Andy. Ek probeer so eerlik moontlik wees met my werk, en om niemand te bevark. Maar dit voel my ons word belieg en bedrieg om elke draai, self deur ons eie mense.
So in beginsel maak dit my knorrig as ek nie kry waarvoor ek betaal.
BTW, so paar jaar terug by Maholo-holo (?) Animal rehabilitation centre naby hoedspruit gewees, toe seg die man daar dat die area vreeslik sukkel met poaching, maar hul kan niks doen daaraan, want as hul die poachers vang, (nou nie renoster horing, eerder vleis poachers) dan kom bail die local ANC fatcat hul uit, en die saak verdwyn. En die fatcat besit ook TOEVALLIG 'n slaghuis in die omgewing... Dalk net hoorsê van 'n moedelose man wat probeer diere red, maar ek neig om hom te glo....
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: donkie steak....

Post by Froll »

Read on the news last night that some place in Iceland were making beef pies that actually do not contain any sort of meat at all. Then some oke in SA discovered that Buffalo wings actually contain chicken....... :lol: :thumbup:
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: donkie steak....

Post by Froll »

...
Attachments
dog2.jpg
dog2.jpg (23.08 KiB) Viewed 2449 times
Post Reply

Return to “Open Discussion”