Road condition in Mozambique

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Lomies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 321
Joined: Wed Jul 21, 2010 7:56 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2013 3.0 D4D D/C 4x4 Hilux
Real Name: Arné
Club VHF Licence: HC273

Road condition in Mozambique

Post by Lomies »

Hi All

I'm planning a trip to Inhambane in Mozambique and don't want to travel thru Maputo. I see there is a gravel road (R251) about 40km after you pass thru the Komatipoort boarder. The road takes you along the Rio Incomati River and joins the EN1 again at Palmerios.

Has anyone travelled this rout recently and now what the road condition is like? Any feedback will be greatly appreciated.
User avatar
roeland.vlok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97 SFA Hilux
Real Name: Roeland

Re: Road condition in Mozambique

Post by roeland.vlok »

Ek het in Augustus die pad gery oppad na Xai-Xai se kant toe. Hou ook nie daarvan om deur Maputs te ry nie!
Die pad was nie sleg nie, is maar sink-plaat-erig plek plek en baie stowwerig.
Weet nie hoe dit nou lyk na die reen nie. Hulle was wel besig om aan die pad te werk en te skraap met stoot-skrapers.
Dit was die moeite werd om so om te ry, bietjie langer, maar regtig lekker om nie die Moz-"vredesbeamptes" om elke hoek en draai te sien nie.
Sterkte en geniet die trip! :thumbup:
User avatar
Lomies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 321
Joined: Wed Jul 21, 2010 7:56 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2013 3.0 D4D D/C 4x4 Hilux
Real Name: Arné
Club VHF Licence: HC273

Re: Road condition in Mozambique

Post by Lomies »

roeland.vlok wrote:Ek het in Augustus die pad gery oppad na Xai-Xai se kant toe. Hou ook nie daarvan om deur Maputs te ry nie!
Die pad was nie sleg nie, is maar sink-plaat-erig plek plek en baie stowwerig.
Weet nie hoe dit nou lyk na die reen nie. Hulle was wel besig om aan die pad te werk en te skraap met stoot-skrapers.
Dit was die moeite werd om so om te ry, bietjie langer, maar regtig lekker om nie die Moz-"vredesbeamptes" om elke hoek en draai te sien nie.
Sterkte en geniet die trip! :thumbup:
Baie dankie vir die terugvoer. Ek dink ek gaan maar die pad probeer.
User avatar
roeland.vlok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97 SFA Hilux
Real Name: Roeland

Re: Road condition in Mozambique

Post by roeland.vlok »

Groot plesier! :thumbup:
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Road condition in Mozambique

Post by Pietman »

Arne

Maak net seker want daar is 2 paaie op na bo. Een aan byde kant van die rivier. Die een aan die kant was baie sleg toe ons Maart maand daar deur is.

Ons het eers met ons terugkomslag in SA gehoor die een aan die anderkant van die rivier was beter.

Groetnis
Piet
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
roeland.vlok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97 SFA Hilux
Real Name: Roeland

Re: Road condition in Mozambique

Post by roeland.vlok »

Die een wat ons gery het was net na die Tolhek. Daar links gedraai na Moamba. Nie geweet daar is twee soos Piet sê nie. :surrender:
Kyk maar wat gaan vir wat. Dis die roete wat ons gery het...
Attachments
Grondpad verby Maputs.jpg
(62.68 KiB) Downloaded 349 times
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Road condition in Mozambique

Post by Pietman »

Dit is dieselfde pad. Die grondpad split net na Moamba. Een pad gaan oor die rivier en loop na bo. Die ander een loop die kant.
Attachments
Untitled.jpg
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Road condition in Mozambique

Post by BosveldBul »

So watter kant van die rivier is die beter kant?
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Road condition in Mozambique

Post by george »

As jy nie te haastig is nie kan jy via die Giriyondo grenspos ry.Dis die pad wat ek gery het en dit was baie rustig.Niks "hassels" by die grenspos nie.30min in en uit. Waar in Inhambane gaan jy bly? Ons het in Areia Branca Lodge gekamp http://www.areiabranca.co.za/gallery.html
Baie nice :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Road condition in Mozambique

Post by Pietman »

Die linkerkant Jak :thumbup: :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
Lomies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 321
Joined: Wed Jul 21, 2010 7:56 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2013 3.0 D4D D/C 4x4 Hilux
Real Name: Arné
Club VHF Licence: HC273

Re: Road condition in Mozambique

Post by Lomies »

george wrote:As jy nie te haastig is nie kan jy via die Giriyondo grenspos ry.Dis die pad wat ek gery het en dit was baie rustig.Niks "hassels" by die grenspos nie.30min in en uit. Waar in Inhambane gaan jy bly? Ons het in Areia Branca Lodge gekamp http://www.areiabranca.co.za/gallery.html
Baie nice :thumbup:

Ons gaan na Island Rock net onder Inhambane. Sien nogal baie uit na n lekker breuk weg van al die gejaag af.
jvhburger
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Jan 14, 2013 2:20 pm
Town: centurion
Vehicle: Landrover
Real Name: kobus

Re: Road condition in Mozambique

Post by jvhburger »

george wrote:As jy nie te haastig is nie kan jy via die Giriyondo grenspos ry.Dis die pad wat ek gery het en dit was baie rustig.Niks "hassels" by die grenspos nie.30min in en uit. Waar in Inhambane gaan jy bly? Ons het in Areia Branca Lodge gekamp http://www.areiabranca.co.za/gallery.html
Baie nice :thumbup:
George, watter roete het jy gevat na Inhambane. sien google kaart kaart wat ek beplan of is dit beter om tot in xia Xia te gaan en dan via EN1?
Attachments
the route i am planning
the route i am planning
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: Road condition in Mozambique

Post by andrevt »

ek stel ook voor gaan oor massinger dam via die kruger
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”