Hallo ek soek verblyf vir 'n paar mense vir April 2013.My dogter trou die 13 April in Stellenbos en ons almal bly hier in Mpumalanga
en Gauteng.soek plek wat nie 'n aem en been gaan kos nie .
Dankie
Nick
Verblyf naby Stellenbos
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Verblyf naby Stellenbos
Nick,
Kyk op jou GPS en bel die spul, ek glo na die naweek sal jy nog antwoorde kry. En blyplek is BAIE goedkoper in die Strand/Somerset Wes.
Terloops : Die hogere manne sal stik in hulle rooies as jy hulle dorp se naam son verinneweer : StellenbosCH. lol

Word te vinnig oud en te stadig wys.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Verblyf naby Stellenbos
En dis ook nie Skelmbos nie...KOBUSL wrote:Nick,
Kyk op jou GPS en bel die spul, ek glo na die naweek sal jy nog antwoorde kry. En blyplek is BAIE goedkoper in die Strand/Somerset Wes.
Terloops : Die hogere manne sal stik in hulle rooies as jy hulle dorp se naam son verinneweer : StellenbosCH. lol
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Verblyf naby Stellenbos
Nick, praat gerus met die plaaslike toerismekantoor. Hulle sal jou kan help en aanbevelings maak om jou budget te pas. 021-883 3584.
As jy nie in die Bos regkom nie, en as Bellville nie vir julle te ver is nie, kan ek dalk help. Stuur maar 'n PM as jy wil gesels.
Hennie
As jy nie in die Bos regkom nie, en as Bellville nie vir julle te ver is nie, kan ek dalk help. Stuur maar 'n PM as jy wil gesels.
Hennie
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Verblyf naby Stellenbos
dit sal help as julle weet of watter wynplaas ook dit is. anders sit hulle julle dalk in Franschoek en julle moet eintlik in die bos self wees. Want mens wil nie ver travel met wyn in die lyf deesdae nie
-
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Sep 18, 2011 4:29 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: SFA Hilux
- Real Name: Jacques
Re: Verblyf naby Stellenbos
Ek weet nie of jy al reg gekom het nie, maar jy kan vir Daniël Kritzinger bel by 0833269265. Hy het 'n paar gastehuise in die Boord, en Onder Pappegaai berk in en om Stellenbosch.
Sy plekkies is almal netjies, en sy ontbyt baie goed.
Sy plekkies is almal netjies, en sy ontbyt baie goed.
- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: Verblyf naby Stellenbos
Jacques
Dankie het toe vir Daniël gebel en sal hom gaan sien sodra ons in die Kaap is ons vlieg die 28 Nov om al die reelings te plaas
Nick
Dankie het toe vir Daniël gebel en sal hom gaan sien sodra ons in die Kaap is ons vlieg die 28 Nov om al die reelings te plaas
Nick