Lank begeer, gebid en gewag, maar hier is hulle.
het van dag vir die beachbuggy vola voorrims gaan soek toe hulle net op die rak gesit word en teen R950 vir stel kon ek nie sien om hul daar te los nie.
Nou moet hul net eers weg gesit word tot ek hulle kan laat oordoen, chacol.
En dan die groot uitgawe BANDE.
8J's
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: 8J's
Ek het die rims toe Matt Black gespry en my 31" bande op gesit.
Maar dit staan te ver verby die bakwerk en as ek skerp draai in 'n dip dan vang die band die bakwerk.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 8J's
Spray hulle weer wit dan sal hulle werk...
Is dit op die IFS Pieter?? Jy gaan dalk die body so bietjie moet lig. Ander moet jy die agterkant van die wielboog waar hy vang bietjie met 'n hammer karnuffel...
Is dit op die IFS Pieter?? Jy gaan dalk die body so bietjie moet lig. Ander moet jy die agterkant van die wielboog waar hy vang bietjie met 'n hammer karnuffel...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: 8J's
Jip dis IFS en ek het hom al met ball joins spacers gelig. En wat die hammer betref, neewat ek sal eerder wag tot ek geld het en hom profenioneel laat hammer en ekstra modder skerms laat opsit, dan sal ek weer terug gaan na die 8J's en wheel spacers. Intussen het ek hul eers verkoop ('n paar rand wins gemaak) om my beach buggy se enjin op te doen.ThysdJ wrote:Spray hulle weer wit dan sal hulle werk...
Is dit op die IFS Pieter?? Jy gaan dalk die body so bietjie moet lig. Ander moet jy die agterkant van die wielboog waar hy vang bietjie met 'n hammer karnuffel...
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: 8J's
STAMPIE wrote:Ai Pieter.
Ek is ook op soek na so 'n stel.
Sal maar aanhou soek. Lyk my die 7j's is nog skaarser.
Ek het daai stel 8's by JP's in Voortrekerweg Goodwood gekry. Hul deel met 2de hande rims
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: 8J's
Nuwe 8J's met domes en nuts is R500 een, hulle is nou ook in swart beskikbaar.
Nuwe 10j's met domes en nuts, net in wit, R800 een.
Nuwe 10j's met domes en nuts, net in wit, R800 een.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "