Nuwe Stuurwiel vir SFA

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Rukia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 38
Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
Town: Gordonsbay
Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
Real Name: Willie

Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by Rukia »

Gedink ek deel die een met die forum, ek het my bakkie gekoop met 'n sport stuurwieletjie op (die rooie in foto), glad nie daarvan gehou, dit voel of jy nie regtig beheer het oor die voertuig nie! Ek het dit ook nie vertrou omrede die buitenste deel boud net met 6 skroefies aan die binne centre vas, ek dink as jou stuurwiel gaan ruk kan hy afbreek. Na 'n gesoek vir 'n gewone tweedehandse stuurwiel wat jy nêrens kry nie, het ek op 'n spare shop in Worcester afgekom wat splinternuwe aftermarket stuurwiele invoer. Dalk bietjie duur teen R750 maar dit is amper mooier as die oorspronklike stuurwiel, en dit voel baie lekker, stewig en solied. Die toeter is ook klaar ingebou en gekoppel. Dit was my beste belegging vir die week!! :yahoo:
Attachments
IMG-20121003-00237.jpg
IMG-20121003-00234.jpg
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by Hoppy »

Daai stuurwiele word vir die Hi Ace Taxi's ingevoer, sal beter werk as daai Taiwan goete

Jy kan ook n Corolla, Tazz, Cressida, of Camry gebruik, Toyota se splines is gelukkig standaard
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
oxydog
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
Real Name: Jarus
Club VHF Licence: J67
Location: Die Ooste
Contact:

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by oxydog »

Lyk mooi, Willie. Ek sal dit op 'n stadium oorweeg - my SFA se dun stuurwieletjie maak my hande seer as ek lang, veeleisende roetes ry. Ek kla nie oor blase op my hande nie - dit is vir my 'n teken van 'n behoorlike 4x4 roete (soos Rust de Winter se Bundu!), maar ek wil darem voel ek iets stewiger vas.

Dalk weet iemand van 'n plek hier noord van die Vaal wat dieselfde stuurwiele aanhou?
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab

• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's

Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab

• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's
User avatar
Rukia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 38
Joined: Wed Sep 12, 2012 11:44 am
Town: Gordonsbay
Vehicle: Hilux 1995 d/c 4x4
Real Name: Willie

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by Rukia »

Dankie Jarus, ja hy werk lekker, die vorige eienaar het vir my gese hy het 'n Tazz stuurwiel gekoop en dit wou nie pas om een of ander rede nie, so 'n mens moet maar eers die toets ding doen voor jy geld uithaal, hierdie een het die ou my verseker die boere in Worcester koop dit by hom vir hulle ou plaas bakkies, ek is seker daar sal nog spare shops wees wat dit ook invoer!
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by 4x4Maniac »

Ek verbeel my dalk maar'dink amper GeorgeJVR het n stuurwiel adverteer om die forum, nie te lank terug nie...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by 4x4Maniac »

Search net vir SFA spares R600, wat ek laaste gecheck het...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Post by GeorgeJvR »

Jip. Hy is nog beskikbaar.
viewtopic.php?f=132&t=26840" onclick="window.open(this.href);return false;
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”