Die jongspan

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
Sliver
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Wed Nov 03, 2010 11:47 am
Town: Windhoek
Vehicle: HiluxVigo Smartcab D4D 4x4
Real Name: Werner

Die jongspan

Post by Sliver »

WAT IS N KOEI?

Skoolkinders: Dis die bietjie wat
dit lekker maak om skool te gee!!



Hierdie is 'n opstel deur 'n
laerskool leerling. Ingesluit is al die

spelfoute en dinge:

Die koei is 'n soogdier. Hy is
ook 'n huisdier. 'n koei is orrals.. 'n koei

het 'n baie Fein reik - jy reik
hom oor die jele plaas. Agteraan die koei

sit die stert. An die een Kant
van die stert sit die pint van die stert wat

die kwas genoem word en an die
anner Kant sit die koei. Die koei gebruik die

kwas om die flieje van haar weg
te hou anners Val hulle innie melk. Vooran

die koei sit die kop. Daar groei
die hoorings. Die kop hou ook die bek vas.

Tissen die stert en die kop sit
die koei. Die koei is oorgetrek met 'n

beesvel. Onderan die koei hang
die melk. Om die melk te kry, maak jy die

koei se bene vas. Die agterstes.
Dan sit jy onner die koei en trek die

toutjie. Dan kom die melk. As die
Gras goed is, is die melk goed. As die

Gras sleg is, is die melk sleg.
As die donner-weer in die lug is, is die

melk weg. As dit 'n ou koei is,
is die melk suur. Dit is baie goedkoop om 'n

koei aan te hou want jy gee hom
net eenkeer kos, Dan kou hy twee maal. Die

man van die koei is die OS. Dit
lyk soos die koei maar daar hang net nie

melk aan hom nie. Om OS te se is
nie 'n vloekwoord nie. Verder weet ek niks.

Behalwe dat as 'n koei baie stip
na jou kyk, moet jy padgee want Dan is dit

'n bul.
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Die jongspan

Post by Rooies »

:lmao: :lmao: :lmao:
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Die jongspan

Post by Mud Dog »

:lol: :lol:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Humor”