Well it's not possible to bend an IFS front axle(i think )... so I doubt it!Johannes van die See wrote:Thanks B, not sure if my problem will be the same, being an IFS n'all.........
The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127

Never heard of a softroader having this problem.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Pappie... heer kom 'n snot klap!zepplin wrote:Never heard of a softroader having this problem.
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Steve, you should change you avatar......zepplin wrote:
?
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Kykhie manne, ga ons begin werk aan getalle, ek wil nie daar aankom met 2 bossies bokkoms
dan moet julle sit en kyk as ek eet nie.......
Kom os kry die getalle vir bestuurders en passasiers reg dat ons weet wat aangaan, die tyd raak min!
- Cobus(Kaspaas) & Clinton(Legolas) [2 manne]
- Lehan(Kalahari seun) & Jan Adriaan [2 manne]
- Johannes van die See & Pieter Petoors AKA " The Boss" [2 manne]
- Heinrich(Traveler) & Mark(0000MS) [2 manne]
- Viljee & ?? [1 man]
- Steve(Zepplin) & Bretton(Mr_B) [2 manne]
- Ali(Alibaba) & Piet [2 manne]
Lyk vir my na [13 man], het ek iemand gemis?

- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ek sal met graagte kyk hoe jy die bokkoms eet terwyl ek 'n stuk biltong kou.
Know what you don't know.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Vat net baie drinkwater saam!!Traveler wrote:Ek sal met graagte kyk hoe jy die bokkoms eet terwyl ek 'n stuk biltong kou.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Hier is n belaglike idee, maar ek hou daarvan.
Ek glo nie enige iemand het die roete al OOIT n nag roete gemaak nie.
Ek glo ook dat almal sal dink ek is van my dak af om te dink dis n goeie idee.
Maar........
Nag roetes is gewild en om die Hilux Club die eerste een te maak wat die RTH roete in die nag doen gaan beslus publisiteid lok!
Ons kan history maak! Net baie versigtag en stadig.
Okay nou verwag ek n klom teenstrydige comments.............
Ek glo nie enige iemand het die roete al OOIT n nag roete gemaak nie.
Ek glo ook dat almal sal dink ek is van my dak af om te dink dis n goeie idee.
Maar........
Nag roetes is gewild en om die Hilux Club die eerste een te maak wat die RTH roete in die nag doen gaan beslus publisiteid lok!
Ons kan history maak! Net baie versigtag en stadig.
Okay nou verwag ek n klom teenstrydige comments.............
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ek dink jy's van jou dak af!!!!!!!
But why not? I'm keen.
But why not? I'm keen.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Die fundies dink ook ek is mal, so trip is vir die advance manne bedoel, so beter ons die idee stil hou en werk daaraan om dit een of ander tyd te laat realiseer met die regte span wat opgelei is.
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ek stem, why notJohannes van die See wrote:Hier is n belaglike idee, maar ek hou daarvan.
Ek glo nie enige iemand het die roete al OOIT n nag roete gemaak nie.
Ek glo ook dat almal sal dink ek is van my dak af om te dink dis n goeie idee.
Maar........
Nag roetes is gewild en om die Hilux Club die eerste een te maak wat die RTH roete in die nag doen gaan beslus publisiteid lok!
Ons kan history maak! Net baie versigtag en stadig.
Okay nou verwag ek n klom teenstrydige comments.............
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
My verlof is amptelik ge-sign en ge-stamp deur die grootste baas by die nuwe job. So dit kan nie weens werk meer skeefloop nie.
In die donker reken jy Johan??
In die donker reken jy Johan??
Know what you don't know.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Plak net LED strips onder die karre vas, en stel julle spots so dat die hier voor en rondom die kar skyn sodat julle die wielplasings reg kry en nie bande sny of af voeter nie.,.. Doen dit dan stadig en gee genoeg spasie en hou spektatore op veilige afstand dan is Bob julle se anties...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Jong ek gaan seker nog in die moeilikheid kom oor die voorstel, maar om eerlik te wees is ek amper permanent omring deur gevaar op see en ek het n baie groot honger om te explore en nuwe dinge te probeer, dit maak die lewe soveel meer interesant en opwindend en dit is jammer dat soveel mense hulself weerhou van kaanse vat net oor die bestaan van moontlike gevaar.
Ek stem wel saam met profesionele advies dat n RTH nag trip hoe risuko dra, maar ek sal steed daaraan wou deelneem.
Maarnet hoe ek voel, gewoond aan rof waar ek helfte van my lewe spandeer.
Ek stem wel saam met profesionele advies dat n RTH nag trip hoe risuko dra, maar ek sal steed daaraan wou deelneem.
Maarnet hoe ek voel, gewoond aan rof waar ek helfte van my lewe spandeer.
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Cobus, thanks for the DVD.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ja Cobus, my vrou se die DVD's het gekom, baie dankie, sal in volgende week daarna kyk.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Sorry manne ek was so tydjie weg gewees.
Vir een of ander rede as ek op die forum inlog dan kom ek by 'n Hyundai site uit?
Johannes, daai getalle lyk reg.
Viljee mag ook 'n co-pilot op die ou einde bykry.
Ek like daai nagstorie!!

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Cobus, ek het daai DVD gekyk en jong, nou wonder ek of die nag ding n goeie idee is, lyk vir my taamlik rof pappa!
Die af gaan lyk maklikker en dalk kan mens dit n nag tip maak maar beslis nie die op gaan nie, die manne op die DVD het
nogal gestoei daar uit.
Wel ek bele solank in goeie ligte vir ingeval.
Die af gaan lyk maklikker en dalk kan mens dit n nag tip maak maar beslis nie die op gaan nie, die manne op die DVD het
nogal gestoei daar uit.
Wel ek bele solank in goeie ligte vir ingeval.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
As dit 'n nag ding is waarborg ek jou iemand gaan seerkry.
Ons doen hom maar in die dag.
Ons doen hom maar in die dag.
Know what you don't know.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Nes julle manne voel, ekt aangeneem dit sal met die afgaan gewees het, maar dan moet ons sukkel om kamp op te alaan in die donker, miskien 2013?
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
En probeer om nie oor 'n klip te val in die donker nie.Kaspaas wrote:Nes julle manne voel, ekt aangeneem dit sal met die afgaan gewees het, maar dan moet ons sukkel om kamp op te alaan in die donker, miskien 2013?
Know what you don't know.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
My gevoel is ook, as 'n paar van ons dit ten minste al in die dag gedoen het en weet hoe dit is kan mens dit in die aand probeer, maar om dit vir die eerste keer sommer in die aand te probeer kan dalk eina raak.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Mense wil seker 'sien' hoe dit lyk as hulle RTH toe gaan ....
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Help nie ons gaan, en dan sien jy niks nie.OOOOMS wrote:Mense wil seker 'sien' hoe dit lyk as hulle RTH toe gaan ....
Know what you don't know.
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Julle is nou oppi verkeerde paadjie......Traveler wrote:Help nie ons gaan, en dan sien jy niks nie.OOOOMS wrote:Mense wil seker 'sien' hoe dit lyk as hulle RTH toe gaan ....
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
As julle nie in die donker kan sien waar julle ry nie dan hoort julle nie op die pad nie!
m-*-f-f-i-e-s
Nee ekt daai dvd gekyk en ook besef jy sal jou storie in die dag moet ken, wat nog van in die nag.
Eennag as ek groot is ja........
m-*-f-f-i-e-s
Nee ekt daai dvd gekyk en ook besef jy sal jou storie in die dag moet ken, wat nog van in die nag.
Eennag as ek groot is ja........
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ons sal dit nog doen
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ek sal die video maak.pietpetoors wrote:Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Know what you don't know.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Sounds great Pieter, maybe I will join for that one...pietpetoors wrote:Ons sal dit nog doen
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Are any of you going to be staying in the area already on the 8th Aug.. am on my way to Namibia, and may be able to pop off the N7 to say Hi if you are close by...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Lekker lang ompad daai Antie Val.. maar 'n vinnige goose soos jy sal nie probleme he daarmee nie..GI Jane wrote:Sounds great Pieter, maybe I will join for that one...pietpetoors wrote:Ons sal dit nog doen
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Are any of you going to be staying in the area already on the 8th Aug.. am on my way to Namibia, and may be able to pop off the N7 to say Hi if you are close by...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ja ek het nou net gekyk en dit lyk soos n lang pad... Dink nie ek en Dirk sal extra wil ry met die res van die pad wat voor ons le...ThysdJ wrote:Lekker lang ompad daai Antie Val.. maar 'n vinnige goose soos jy sal nie probleme he daarmee nie..GI Jane wrote:Sounds great Pieter, maybe I will join for that one...pietpetoors wrote:Ons sal dit nog doen
Ons ry hom maar eers in die dag en gaan dan eendag terug vir die nag ding. Of ons kan opry in die dag, in die nag af reverse en die volgende dag weer opry.
Are any of you going to be staying in the area already on the 8th Aug.. am on my way to Namibia, and may be able to pop off the N7 to say Hi if you are close by...
Maar ek hoop julle ouens geniet dit en ry veilig... wou net n bietjie inloer en geluk wens
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Is julle ouens op VHF of 29 mhz? Ek sal graag wil gesels en het net 'n VHF in my bakkie.
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
VHFAlibaba wrote:Is julle ouens op VHF of 29 mhz? Ek sal graag wil gesels en het net 'n VHF in my bakkie.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
VHF
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ek is seker dat ons met Thys en Pieter se hulp die club hand radios kan gebruik ook, onthou nie alle VHF ORRA frekwensies is die selfd nie, maak seker julle het die Hilux4x4 ORRA frekwensies op julle VHF's
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ja nee, verseker.
Thys, dis Pieter kom in
Thys is die klub radios by jou?
Hoeveel charge die klub nou weer per naweek vir die radio huur?
Thys, dis Pieter kom in
Thys is die klub radios by jou?
Hoeveel charge die klub nou weer per naweek vir die radio huur?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Pieter, praat maar met my...
Die Klub radios is by my, en julle is welkom om hulle te gebruik (se hy asof hy die eienaar is).. Die Klub vra gewoonlik R50/dag vir die gebruik van die radios.
Ek het gevind dat hulle bietjie confoes is na die nuwe kanale op hulle geprogrameer is en van die radios mekaar kan hoor maar nie kan praat nie. Miskien moet ons vir Ciske vra om hulle te laat re-tune, sodat almal met mekaar kan praat??
OOR...
Die Klub radios is by my, en julle is welkom om hulle te gebruik (se hy asof hy die eienaar is).. Die Klub vra gewoonlik R50/dag vir die gebruik van die radios.
Ek het gevind dat hulle bietjie confoes is na die nuwe kanale op hulle geprogrameer is en van die radios mekaar kan hoor maar nie kan praat nie. Miskien moet ons vir Ciske vra om hulle te laat re-tune, sodat almal met mekaar kan praat??
OOR...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Pieter het ook n kabel en die software, ek is vandag by Hoppy en as ek die radios saam my kan neem na vandag kan ek en Pieter hulle sommer programeer en toets, net n voorstel!
- Alibaba
- Low Range 4WD
- Posts: 233
- Joined: Mon May 05, 2008 10:22 am
- Town: Bellville
- Vehicle: 1992 2.2 petrol Hilux DC. Stock-standard bakkie, hanggat, OME leaf springs, Gabriel Safari shocks, BF Goodrich KM2.
- Real Name: Ali
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Wie kan vir my die Hilux4x4 frekwensie op my radio sit? Sal Joe Bergh dit kan doen?
Alibaba
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
"In a city you don't live. You just show off." Herman Charles Bosman
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Yip hy salAlibaba wrote:Wie kan vir my die Hilux4x4 frekwensie op my radio sit? Sal Joe Bergh dit kan doen?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Okay jy kan. Breek net die badkamervenster by my huis (die kleintjie), ek sal met die armed response reel dat hulle net met rubber koeels skiet (vir versekeringsdoeleindes sien) en dat hulle Mum for Men in plaas van pepersproei gebruik as hulle op die toneel kom. Kyk dan in my studeerkamer is 'n kas.. die radios en chargers is daar. Moet net asseblief wat jy ookal doen nie die papegaai upset nie...Johannes van die See wrote:Pieter het ook n kabel en die software, ek is vandag by Hoppy en as ek die radios saam my kan neem na vandag kan ek en Pieter hulle sommer programeer en toets, net n voorstel!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Thys ek sal seker voor daardie tyd weer 'n draai in die Kaap maak dan kom haal ek dit by jou of dan reel ek dat jy dit vir Hoppy gee.
Ek sal kyk hoeveel ons gebruik en dan sal 4x4Direct sommer die radio huur vir die naweek sponsor en regmaak met die klub.
Ek sal kyk hoeveel ons gebruik en dan sal 4x4Direct sommer die radio huur vir die naweek sponsor en regmaak met die klub.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Nie nodig nie Pieter, ek bring hulle die naweek saam Tierkloof toe..dan vat jy hulle daar.. Antie Val het hulle klaar bespreek vir die naweek..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
OK
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
My diwwe is reg, te danke aan Hoppy
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Lekker man, jy's seker verlig :wink2:Johannes van die See wrote:My diwwe is reg, te danke aan Hoppy
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
My bakkie moes 20mm sak voor anders gaan ek weer my sideshafts uit die voor diff uit trek.
Ja eks bly die diwwe is reg en dat ek die upgrade gedoen het na 4.88 gears, dit maak n groot verskul.
Nou moet ek net asap my diffdrop spacers doen sodat ek weer my kop met 20mm kan op tel,
Ja eks bly die diwwe is reg en dat ek die upgrade gedoen het na 4.88 gears, dit maak n groot verskul.
Nou moet ek net asap my diffdrop spacers doen sodat ek weer my kop met 20mm kan op tel,
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Johannes van die See wrote:My diwwe is reg, te danke aan Hoppy
Ek sal hulle die naweek by Tierkloof gaan toets en finaal weet of dit veilig is om die RTH trip te gaan doen met my lux.
Ek hou julle op hoogte.
Know what you don't know.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Dankie Heinrich
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Goeie nuus Johannes....Johannes van die See wrote:My bakkie moes 20mm sak voor anders gaan ek weer my sideshafts uit die voor diff uit trek.
Ja eks bly die diwwe is reg en dat ek die upgrade gedoen het na 4.88 gears, dit maak n groot verskul.
Nou moet ek net asap my diffdrop spacers doen sodat ek weer my kop met 20mm kan op tel,
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Antie Val,
Ek glo nie daar gaan al daai tyd iemand daar wees nie, en soos Thys daar sê dis maar n wyd daar in.
Johannes eks bly jou lorrie is nou A1!
Sover is als nog reg vir "Operasie RTH", ek wil net julle manne aanmoedig dat indien julle 'n paar gooie wil maak in die magtige Oranje. Is julle meer as welkom om julle stokke ens saam te bring, as ek regverstaan weet Johannes iets van Visvang, maar nie Vaalwater vis nie ne!!
Ek vat verseker my pap stokkies saam........
Ek sien dit nou, pot wat prit op die kole, stokke in die water, Visarend wat roep as die son sak!
Ai, ek kan nie wag nie!!!!
Ek glo nie daar gaan al daai tyd iemand daar wees nie, en soos Thys daar sê dis maar n wyd daar in.
Johannes eks bly jou lorrie is nou A1!
Sover is als nog reg vir "Operasie RTH", ek wil net julle manne aanmoedig dat indien julle 'n paar gooie wil maak in die magtige Oranje. Is julle meer as welkom om julle stokke ens saam te bring, as ek regverstaan weet Johannes iets van Visvang, maar nie Vaalwater vis nie ne!!
Ek vat verseker my pap stokkies saam........
Ek sien dit nou, pot wat prit op die kole, stokke in die water, Visarend wat roep as die son sak!
Ai, ek kan nie wag nie!!!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Nou praat jy my taal broerKaspaas wrote:Antie Val,
Ek glo nie daar gaan al daai tyd iemand daar wees nie, en soos Thys daar sê dis maar n wyd daar in.
Johannes eks bly jou lorrie is nou A1!
Sover is als nog reg vir "Operasie RTH", ek wil net julle manne aanmoedig dat indien julle 'n paar gooie wil maak in die magtige Oranje. Is julle meer as welkom om julle stokke ens saam te bring, as ek regverstaan weet Johannes iets van Visvang, maar nie Vaalwater vis nie ne!!
Ek vat verseker my pap stokkies saam........
Ek sien dit nou, pot wat prit op die kole, stokke in die water, Visarend wat roep as die son sak!
Ai, ek kan nie wag nie!!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
I'll definitely pack a rod and reel in... bought a brand new one about 2 months ago... I've been itching to use it!
Cobus what do you use for bait?
Cobus what do you use for bait?
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Mielies or imitation wurmpiesMr_B wrote:I'll definitely pack a rod and reel in... bought a brand new one about 2 months ago... I've been itching to use it!
Cobus what do you use for bait?
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
I take it the orange is fresh water, carp & bass... or do some salties venture up the river... bull shark?
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Are we going to do a sticker?
Crooza VX 80 efi - fully locked.
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Do you have contacts? Otherwise I am happy to look into it :wink2:zepplin wrote:Are we going to do a sticker?